Omvattende motorversekering Voorbeeld Klousules

Omvattende motorversekering. Wat ons verseker 9.7.1 Indien u omvattende versekering kies, vergoed ons u vir: 9.7.1.1 verlies of skade aan die voertuig; 9.7.1.2 Aanspreeklikheid. 9.7.2 Indien u ’n geldige eis vir verlies of skade ingevolge hierdie afdeling het, vergoed ons u ook vir die volgende: Xxxxx xx die voertuig te beskerm 9.7.3 Indien die versekerde verlies of skade plaasvind, betaal ons redelike koste vir die beskerming van die voertuig, tot en met die perk aangedui in die skedule. Koste vir noodherstelwerk 9.7.4 U kan noodherstelwerk aan die voertuig laat doen tot en met die perk aangedui in die skedule, sonder ons toestemming. U moet aan ons onmiddellik ’n breedvoerige kwotasie van die hersteller gee. Insleep- en stoorkoste van die voertuig 9.7.5 U moet ons diensverskaffer gebruik om die voertuig in te sleep en xx xxxxx na ’n ongeluk. Indien u nie ons goedgekeurde diensverskaffer gebruik nie, sal die vergoeding vir insleping en storing beperk wees tot die bedrag wat in die skedule aangedui is. 9.7.6 Na verlies of skade: ons betaal die insleep- en stoorkoste. U moet ons 24-uur- oproepsentrum by 0860 247 365 kontak om met een van ons goedgekeurde diensverskaffers te reël vir insleping en storing. Aflewering na herstelwerk 9.7.7 Nadat u voertuig in Suid-Afrika herstel is na afloop van ’n geldige eis, betaal ons die redelike xxxxx xx die voertuig by u huis in Suid-Afrika af xx xxxxx. Mediese onkoste 9.7.8 Hierdie versekering is slegs van toepassing op motors, 4x4s en 4x2s, xxxx uiteengesit in ‘Tipe voertuie wat ons verseker’, hierbo. 9.7.9 Indien die bestuurder of ’n passasier van die voertuig fisies beseer is as gevolg van verlies of skade aan die voertuig, betaal ons die mediese onkoste wat u aangaan. Die maksimum wat ons vir xxxx xxxxxxx wat beseer is, betaal, word in die skedule aangedui. Ons gee slegs vergoeding indien die beseerde persoon geen ander versekering vir mediese onkoste het nie, byvoorbeeld mediese fonds. Ruitglas 9.7.10 Indien u ruit beskadig is, vergoed ons u vir die vervanging of herstel van die ruitglas van die voertuig by ’n hersteller van ons keuse. ’n Afsonderlike bybetalingbedrag is van toepassing indien u slegs vir ruitglas eis. Sondakke en ander glas wat xxxx uitmaak van die bak van die voertuig is nie ruitglas nie. Krediettekort (opsioneel) Hierdie versekering is opsioneel xxxx aangedui in die skedule. Kyk asseblief na die skedule om xx xxxx of u vir krediettekort verseker is. 9.7.11 Hierdie versekering is slegs van toepassing op motors, goedere voertu...