Oproer en staking Voorbeeld Klousules

Oproer en staking. As teenprestasie vir die betaling van ‘n bykomende premie en andersins onderworpe aan die bepalings, voorwaardes, uitsluitings, uitsonderings en waarborge wat daarin vervat word, word hierdie afdeling uitgebrei om skade te dek wat regstreeks veroorsaak word deur of deur middel van of as gevolg van: (i) burgerlike beroering, arbeidsonluste, oproer, staking of uitsluiting (ii) die optrede van enige ▇▇▇▇▇▇ ingestelde owerheid by die beheer, voorkoming of onderdrukking van, of terwyl daar op enige ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ gehandel word met, enige gebeurtenis waarna in (i) hierbo ▇▇▇▇▇▇ word Met dien verstande dat hierdie uitbreiding nie die volgende dek nie: (a) verlies of skade wat binne die Republiek van Suid-Afrika en Namibië plaasvind (b) gevolglike of onregstreekse verlies of skade van enige aard of beskrywing hoegenaamd, behalwe verlies aan huurgeld indien dit spesifiek verseker is (c) verlies of skade wat spruit uit die algehele of gedeeltelike staking van werk of die vertraging of onderbreking of staking van enige proses of werksaamheid (d) verlies of skade wat veroorsaak word deur permanente of tydelike besitsontneming wat spruit uit die konfiskering, kommandering of rekwisisie deur enige ▇▇▇▇▇▇ ingestelde owerheid (e) verlies of skade wat verband hou met of veroorsaak word deur enige gebeurtenis waarna daar in Algemene uitsondering 1(A) (ii), (iii), (iv), (v) of (vi) van hierdie polis ▇▇▇▇▇▇ word of enige optrede van enige ▇▇▇▇▇▇ ingestelde owerheid by die beheer, voorkoming of onderdrukking van, of terwyl daar op enige ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ gehandel word met, sodanige gebeurtenis. Indien die maatskappy uit hoofde van voorbehoudsbepaling (a), (b), (c), (d) of (e) beweer dat hierdie afdeling nie verlies of skade dek nie, rus die las op die versekerde om die teendeel te bewys.
Oproer en staking. (indien in die bylae as ingesluit vermeld)
Oproer en staking. Hierdie Afdeling word uitgebrei om verlies of skade te dek wat regstreeks veroorsaak word deur of deur middel van of as gevolg van: (i) burgerlike beroering, arbeidsonluste, oproer, staking of uitsluiting;
Oproer en staking. Hierdie Afdeling word uitgebrei om verlies of skade te dek wat regstreeks veroorsaak word deur of deur middel van of as gevolg van: (i) burgerlike beroering, arbeidsonluste, oproer, staking of uitsluiting; (ii) die optrede van enige ▇▇▇▇▇▇ ingestelde owerheid by die beheer, voorkoming of onderdrukking van, of terwyl daar op enige ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ gehandel word met, enige gebeurtenis waarna in (i) hierbo ▇▇▇▇▇▇ word. Hierdie Uitbreiding nie die volgende dek nie: (a) verlies of skade wat binne die Republiek van Suid-Afrika en Namibië plaasvind; (b) gevolglike of onregstreekse verlies of skade van enige aard of beskrywing hoegenaamd, behalwe verlies aan huurgeld indien dit spesifiek verseker is; (c) verlies of skade wat spruit uit die algehele of gedeeltelike staking van werk of die vertraging of onderbreking of staking van enige proses of werksaamheid;