Pligte van die Afdeling Aankope en Voorsieningsdienste. Die Afdeling Aankope en Voorsieningsdienste xxx dadelik die bevestigende aankoopbestelling vir die betrokke lugreis per e-pos aan die lugreisagentskap elektronies deurstuur, om enige vertraging te voorkom. Die Afdeling Aankope en Voorsieningsdienste xxx toesien dat die unieke verwysingsnommers vir die verskillende lugrederye waarvolgens xxxxxxx xxxxx verdien word, op die amptelike bestellings aangebring word. Die Afdeling Aankope en Voorsieningsdienste xxx die nodige verwysingsnommers aanbring op die amptelike bestelling om die korporatiewe-kredietkaartbetaling te magtig. Die verwysingsregister moet noukeurig op datum gehou word. Die Afdeling Aankope en Voorsieningsdienste moet deurlopend kontroleer dat kortings en xxxxxxx xxxxx aan die Universiteit beskikbaar gestel word en dat rekord gehou word vir die latere aanwending/toewysing daarvan deur die Rektoraat. 6.1.6
Pligte van die Afdeling Aankope en Voorsieningsdienste. Die Afdeling Aankope en Voorsieningsdienste xxx dadelik die bevestigende aankoopbestelling vir die betrokke lugreis per e-pos aan die lugreisagentskap elektronies deurstuur, om enige vertraging te voorkom. • Die Afdeling Aankope en Voorsieningsdienste xxx toesien dat die unieke verwysingsnommers vir die verskillende lugrederye waarvolgens xxxxxxx xxxxx verdien word, op die amptelike bestellings aangebring word. • Die Afdeling Aankope en Voorsieningsdienste xxx die nodige verwysingsnommers aanbring op die amptelike bestelling om die korporatiewe-kredietkaartbetaling te magtig. Die verwysingsregister moet noukeurig op datum gehou word. 6.1.6