Puinverwydering Voorbeeld Klousules

Puinverwydering. Die Maatskappy se Aanspreeklikheid is beperk tot hoogstens die bedrag in die Bylae vermeld. Enige koste wat verband hou met die verwydering van puin, word geag skade aan die versekerde eiendom xx xxxx en is betaalbaar benewens enige ander betaling waarvoor die Maatskappy ingevolge hierdie Afdeling aanspreeklik mag wees met dien verstande dat die Versekerde regtens aanspreeklik is vir sodanige koste. Die Versekerde is verantwoordelik vir die eerste R1 000 van ieder en xxxx xxx.