TABAK - LAND NA VLOER
OMSKREWE GEBEURTENISSE
A. EIENDOM IN DIE OPE
Die Maatskappy xxx die Versekerde skadeloos stel vir verlies of skade as gevolg van brand of weerlig aan oeste en miedens wat in die Bylae omskryf word gedurende die tydperk van versekering en by die ligging(s) wat in die Bylae beskryf word.
1. Die Maatskappy xxx xxx meer as die redelike markwaarde van die versekerde eiendom onmiddellik voor die verlies of skade min bereidings-, dors-, pak-, vervoer en xxxxx xxxxxx na die naaste spoorwegstasie of depot waar die Versekerde gewoonlik sy/haar produkte xxxxx, betaal nie.
2. Die Maatskappy se aanspreeklikheid xxx xxx die versekerde bedrag in die Bylae vermeld oorskry nie.
Hierdie versekering stel die Versekerde skadeloos ten opsigte van:
(i) oes in terwyl dit in stand, gesny, in xxxxx, xxxx, bale, miedens of gedors op land;
(ii) gestroop en los of in sakke is op die land waar dit geoes is;
(iii) en terwyl in xxxxxxxx na 'n mied of die spoorwegstasie of depot waar die Versekerde gewoonlik sy/haar produkte xxxxx en op enige plek waar dit voor verkoop geberg word.
(iv) binne enige xxxxx geberg
(v) aantal xxx xxxxx op die land of by die mied wat vir die normale werksaamhede van een dag vereis word.
Die versekering kragtens hierdie Afdeling sluit die xxxxx in vanaf die oomblik dat dit gepluk, gebondel, gebaal, gestapel en los of in sakke is op die land waar dit gepluk is en in xxxxxxxx na die punt van aflewering xxxx per voorbehoudsbepaling 1 hierbo en op enige plek waar dit voor verkoop geberg word.
Hierdie Xxxxxxxxx sluit ook enige sodanige xxx xxxxx op die land of by die mied in wat vir die normale werksaamhede van een dag vereis word.
Hierdie Afdeling is uitgebrei om die volgende in te sluit.
B. EIENDOM IN VOLKOMETOEGEBOUDE GEBOUE
Dekking word uitgebrei om bykomend tot die gevare in A Eiendom in die ope, die volgende gevare in te sluit.
1. storm, wind, water en verwante produkte (terwyl in proses of andersins), hael of sneeu uitsluitend vernietiging of beskadiging van eiendom:
(a) voortspruitend uit die ondergaan van enige proses wat noodwendig die gebruik of aanwending van water behels;
(b) veroorsaak deur vloedgolf wat uit aardbewing of vulkaniese uitbarsting ontstaan;
(c) in enige struktuur wat nie heeltemal toegebou en onder dak is nie tensy spesifiek in die Bylae vermeld.
2. lugvaartuie of ander lugontwerpe of voorwerpe daaruit laat val;
3. botsing deur diere, bome (behalwe vallende bome terwyl kontrakteurs besig is met die fel daarvan), antennas, satellietskottels of voertuie met uitsluiting van skade aan sodanige diere, bome, `antennas, satellietskottels, voertuie of die vrag op sodanige voertuie.
Hierdie uitbreiding dek nie die volgende nie :
(a) slytasie of geleidelike agteruitgang
b) vernietiging of beskadiging veroorsaak of vereger deur:
(i) lekkasie of vloeing uit enige sprinkelaar- of storttoestel in die geboue hierkragtens verseker of in geboue wat eiendom bevat wat hierkragtens verseker is;
(ii) insakking of grondverskuiwing;
(iii) versuim deur die Versekerde om alle redelike voorsorgmaatreëls te tref vir die instandhouding en veiligheid van die versekerde eiendom en vir die beperking van enige vernietiging of skade tot 'n minimum.
BYKOMENDE GEVARE & UITBREIDINGS
1. Aardbewing (Brand en Xxxx Risiko)
Vernietiging of beskadiging deur brand of andersins van of aan die versekerde eiendom regstreeks veroorsaak deur aardbewing met die uitsluiting van enige verlies of skade (behalwe verlies of skade deur brand) wat regstreeks of onregstreeks uit enige mynbedrywighede voortspruit.
2. Ontploffing
Vernietiging of beskadiging deur brand of andersins van die eiendom regstreeks deur ontploffing veroorsaak deur vernietiging of beskadigingnie uitgesluit is in terme van Algemene Uitsondering 2(c) nie.
3. Spontane ontbranding
Skade xxxxxx xxxx brand aan die geheel of 'n gedeelte van die versekerde eiendom (ten opsigte waarvan hierdie Uitbreiding van toepassing is) veroorsaak deur die eie spontane gisting, natuurlike verhitting of self-ontbranding van sodanige versekerde eiendom
(a) vernietiging of beskadiging nie uitgesluit is in terme van Alegemene Uitsondering 2 nie.
4. Ten opsigte van eiendom in xxxxxxxx
Die Maatskappy se Aanspreeklikheid is beperk tot hoogstens R50 000 per gebeurtenis of voorval en stel die Versekerde skadeloos ten opsigte van vernietiging, verlies of skade wat volg op :
(i) brand, botsing, ontploffing, ontsporing en omslaan van die voertuig;
(ii) indien die voertuigvrag deur weerlig getref word tydens xxxxxxxx;
( iii) in geval waar die voertuig met vrag toevallig in vloed meegesleur word;
(iv) diefstal daaropvolgende enige voorval hierin verseker en;
(v) tydens die op- en aflaai van die vrag.
Die Versekerde is Aanspreeklik vir die eerste R500 van ieder en xxxx xxx.
Verder word xxxxxxxx geag 'n aanvang te neem met die laai van enige vervoermiddel (insluitende die dra van goedere daarheen) en voor te duur met die vervoer na die ontvanger en tydelike berging gedurende die eis (maar hoogstens 7 dae) en te eindig met die aflewering insluitende die aflaaivan die eiendom by die bestemming.
5. Kwaadwillig Beskadiging
Hierdie Afdeling is uitgebrei om verlies of skade te dek wat regstreeks veroorsaak word deur of deur middel van of as gevolg van die opsetlike of voorbedagte of moedswillige daad van enige persoon, die Versekerde ingesluit wat gepleeg word met die doel om sodanige verlies of skade te veroorsaak, behalwe verlies of skade aan:
1. roerendeeiendom wat
(a) gesteelword
(b) beskadig word in 'n poging om dit of 'n xxxx daarvan te verwyder uit enige perseel wat deur die Versekerde besit of geokkupeer word;
2. roerende of onroerende eiendom wat deur diewe beskadig word terwyl daar by enige persele wat deur die Versekerde besit of geokkupeer word in- of uitgebreek word of terwyl daar gepoog word om in of uit te breek;
3. onroerende eiendom wat deur die Versekerde besit of geokkupeer word en wat veroorsaak word deur of deur middel van of as gevolg van
(a) die verwydering of gedeeltelike verwydering van of enige poging daartoe;
(b) die sloping of gedeeltelike sloping of enige poging daartoe;
van die gemelde onroerende eiendom of enige xxxx daarvan met die doel om enige xxxx daarvan te steel.
(a) verlies of skade wat verband hou met of veroorsaak word deur brand of ontploffing;
(b) gevolglike of onregstreekse verlies of skade van enige aard of beskrywing hoegenaamd, behalwe verlies aan huurgeld indien dit spesifiek verseker is;
(c) verlies of skade wat spruit uit die algehele of gedeeltelike staking van werk of die vertraging of onderbreking of staking van enige proses of werksaamheid;
(d) verlies of skade wat veroorsaak word deur permanente of tydelike besitsontneming wat spruit uit konfiskering, kommandering of rekwisisie deur enige xxxxxx ingestelde owerheid;
(e) verlies of skade wat verband hou met of veroorsaak word deur enige gebeurtenis waarna daar in Algemene Uitsondering 1(A) (i), (ii), (iii), (iv), (v), (vi) of (vii) (Oorlog, oproer en terrorisme) van hierdie Polis xxxxxx word of die optrede van enige xxxxxx ingestelde owerheid by die beheer, voorkoming of onderdrukking van, of terwyl daar op enige xxxxx xxxx gehandel word met, sodanige gebeurtenis.
Indien die Maatskappy uit hoofde van voorbehoudsbepaling (a), (b), (c), (d) of (e) beweer dat hierdie Afdeling nie verlies of skade dek nie, rus die las op die Versekerde om die teendeel te bewys.
Indien enige versekerde gebou of gebou wat die versekerde eiendom bevat vir 30 opeenvolgende dae onbewoon gelaat word, word die versekering ingevolge hierdie Uitbreiding opgeskort ten opsigte van die geraakte eiendom tensy die Versekerde voor die plaasvind van enige skade die skriftelike toestemming van die Maatskappy verkry vir die voortsetting van hierdie Uitbreiding.
Gedurende die aanvanklike tydperk van met 30 opeenvolgende dae van ongebruik, word die Versekerde 'n mede versekeraar saam met die Maatskappy en dra hy 'n xxxx van enige skade gelykstaande aan 20% van die eis voor die aftrekking van enige Eerste Bedrag Betaalbaar.
ALGEMENE VOORWAARDES
1. Spoorweg klousule
Die Versekerde word nie benadeel deur die ondertekening van die Transnet se Besteldiensvrywaring insake Gevaarlike Persele of ander ooreenkomste met die Transnet Administrasie betreffende private sylyne of soortgelyke ooreenkomste met ander staatsliggame nie.
2. Huurders
Die Maatskappy se aanspreeklikheid teenoor die Versekerde word nie geraak deur enige optrede of versuim aan die xxxx van enige eienaar van 'n gebou of enige huurder (behalwe die Versekerde) wat sonder die Versekerde se medewete geskied nie. Die Versekerde moet die Maatskappy egter van enige sodanige optrede of versuim wat strydig is met die bepalings, uitsonderings of voorwaardes van hierdie Afdeling in xxxxxx xxxx sodra hy daarvan bewus word en is verantwoordelik vir enige bykomende premie wat betaalbaar is vanaf die datum waarop enige verhoogde risiko deur die Maatskappy aanvaar word.
3. Onderversekering
Van toepassing op:
(a) Oeste
Indien die hierkragtens verklaarde aantal hektare waarvolgens die opbrengs geskat is tydens 'n eis gevind word minder xx xxxx as die werklike aantal xxx die geskatte opbrengs dienooreenkomstig verhoog word en xxx eweredigheid xxxx volg bepaal word:
Die Versekerde xxx beskou word as sy eie versekeraar xx xxxx vir die verskil, gegrond op berekenings xxxx hierbo uiteengesit, en xxx dienooreenkomstig na verhouding 'n eweredige xxxx van die verlies self dra.
(b) Miedens
Indien die eiendom hierdeur gedek by die aanvang van enige vernietiging van of skade aan sodanige eiendom deur enige gevaar waarteen verseker word gesamentlik van groter waarde is as die bedrag waarvoor dit verseker is, xxx xxx die Versekerde geag word om sy/haar eie versekeraar vir die verskil xx xxxx en hy/sy moet dienooreenkomstig 'n eweredige xxxx van die verlies self dra. Elke item, as daar meer as een is, xxx afsonderlik aan hierdie voorwaarde onderworpe wees.
Origens onderworpe aan die terme, voorwaardes, bepalings en uitsonderings van hierdie Afdeling en die Polis, is dekking onderhewing aan die volgende bepalings en voorwaardes :
Xxxxx Land na Vloer | |
in die ope op land | terwyl in volkome toegeboude geboue |
a. Gevare waarteen gedek : | |
i. Brand. ii. Weerlig iii. Ontploffing | i. Brand ii. Weerlig iii. Ontploffing iv. Spesiale Gevare xxxx omskryf in B. Eiendom in volkome toegeboude geboue |
b. Produkte ingesluit in dekking : | |
Tabakblare | |
x. Xxxx waarin oes gedek word : | |
i. op land in stand, ii. gesny, gedors, in xxxxx of gebaal iii. in hope op land of in miedens gepak iv. in sakke op land | x. xxxxx oeste in sakke moet op palette gestoor word minstens 10cm bo die grond ii. in 'n hoop in toegeboude xxxxx iii. mied(ens) in toegeboude xxxxx |
d. Waarborge en Memorandums : | |
WAARBORG 1 Gewaarborg dat die Maatskappy nie aanspreeklik is vir verlies veroorsaak deur water nie, tensy die dak van die gebou waarin sodanige waterskade plaasgevind het fisiek en sigbaar sodanig beskadig is deur enige van die versekerde gevare dat water die gebou daardeur binnedring. Die Maatskappy aanspreeklik xxx xxxx vir vernietiging van of skade aan eiendom veroorsaak deur oorstroming wat vir die doeleindes hiervan xxx beteken: a. die oorstroming of afwyking van water uit normale waterkanale of uit natuurlike of kunsmatige waterlope; b. die vloei van, of ophoping van water op die grond behalwe die vloei of ophoping van water uit waterpype, krane, kleppe, geute of geutafleipype. WAARBORG 2 Gewaarborg dat geen voer van enige aard geberg xxx word in die gebou/e wat gebruik word vir die verwerking en berging van blaartabak. WAARBORG 3 Gewaarborg dat alle tabakafval daagliks opgevee en uit die sorteer- en bergingskure verwyder xxx word. WAARBORG 4 Gewaarborg dat geen droging xxx xxxxx xxxx xxxxxx van beroking gedoen word nie. WAARBORG 5 Gewaarborg dat die Versekerde skriftelik rekord xxx xxx van hoeveelhede xxxxx wat daagliks in sy/haar persele xxx xxxx, naamlik: - Xxxxx in oonde - Xxxxx in die proses van verwerking - Verwerkte xxxxx reeds gebaal, maar nog in voorraad en - Xxxxx reeds bemark Sodanige rekords moet altyd afsonderlik in veilige bewaring gehou word weg van die tabakskure en- oonde om in die geval van brandskade of verlies beskikbaar xx xxxx om die skade te kan bepaal. |
Gewaarborg dat die temperature in tabakmiedens, en humiditeit rondom tabakmiedens, ten minste twee keer per week gemonitor xxx word vandat die mied gepak is totdat dit afgepak word vir verdere prosessering, en/of bewerking daarvan, en dat 'n behoorlike skriftelike rekord van xxxx xxxx afsonderlik gehou xxx word en dat die Maatskappy te enige tyd geregtig xxx xxxx om daarop aan xx xxxxx om die Versekerde se rekords ten opsigte van mied temperature, en humiditeitslesing te ondersoek. Origens onderhewig aan die terme, voorwaardes en uitsonderings van hierdie Afdeling en Polis. WAARBORG 7 a. In stand : Xxxx xxx 'n 30 meter brandvrye strook rondom die land onderhou word waar die oes groei. b. Andersins : Xxxx xxx 'n 30 meter brandvrye strook rondom die mied onderhou word waar dit op land staan. c. In geboue : 'n Skoon area van ten minste 5 meter rondom geboue en wat vry is van alle brandbares moet onderhou word te alle tye wat storing plaasvind. MEMORANDUM 1: VERKLARINGSOOREENKOMS (LAND NA VLOER XXXXX) Die premie hierop betaalbaar is slegs voorlopig en is bereken op die grondslag van die Versekerde se beraamde waarde van die hele tabakoes, op plaas/plase in die spesifikasie vermeld en die Versekerde onderneem om teen die einde van die seisoen aan die Maatskappy die totale waarde van die gemelde oes, xxxx vasgestel deur die verkope daarvan te verklaar. Indien die totale waarde aldus verklaar meer of minder is as die beraamde syfer waarop die premie betaal is, xxx die verskil in premie bereken teen die tarief van toepassing op hierdie Afdeling deur die Versekerde betaal word of aan die Versekerde terugbetaal word, na gelang van die geval. Indien 'n eis kragtens hierdie Afdeling ontstaan het, die bedrag betaal of betaalbaar ten opsigte daar-van ingesluit xxx word in die sodanige verklaring. MEMORANDUM 2: XXXXX ALLEENLIK Dit word hiermee verklaar en ooreengekom dat die eiendom kragtens hierdie Afdeling verseker, uit lugdroogtabak (uitgesonderd Xxxxxx) xxxxxx xxx bestaan. |
e. Skadeloosstellingsperke : |
in die ope op land terwyl in volkome toegeboude geboue |
Xxxxxxxx perk van aanspreeklikheid : Xxxxxxxx perk van aanspreeklikheid : x. Xxxxxx / mied : R 250 000 elk (bale of ongebaal) i. Op palette gestoor : R 1 350 000 ii. In stand (groeiend) : R 350 000 per land ii. Nie op palette gestoor nie : R 500 000 iii. Gesny :R 250 000 per land iii. Die versekerde word beskou as mede versekeraar xx xxxx vir verlies of skade ten opsigte van eiendom iv. Die versekerde word beskou as mede versekeraar gestoor xx xxxx vir 25% van die verlies of skade waarvoor eis om vergoeding ingestel word. |
a. op palette : 15% of b. nie op palette nie : 20% ten opsigte van elke voorval. |
f. Verpligte Eerste Bedrag Betaalbaar |
Bykomend tot enige bedrag betaalbaar ten opsigte van elke verlies of xxxxx xxx die Versekerde 'n bykomende bydrae doen van : 15% van die verlies of skade met 'n minimum van 10% van die verlies of skade met 'n minimum van R 1 500 R 1 000 |
As teenprestasie vir die betaling van 'n bykomende premie en dit word in die bylae aangedui, word hierdie Afdeling uitgebrei om die volgende te dek :
1. Oproer en staking
Hierdie Afdeling uitgebrei om verlies of skade te dek wat regstreeks veroorsaak word deur of deur middel van of as gevolg van:
(i) burgerlike beroering, arbeidsonluste, oproer, staking of uitsluiting;
(ii) die optrede van enige xxxxxx ingestelde owerheid by die beheer, voorkoming of onderdrukking van, of terwyl daar op enige xxxxx xxxx gehandel word met, enige gebeurtenis waarna in (i) hierbo xxxxxx word.
Hierdie Uitbreiding dek nie die volgende nie:
(a) verlies of skade wat in die Republiek van Suid-Afrika en Namibië plaasvind;
(b) gevolglike of onregstreekse verlies of skade van enige aard of beskrywing hoegenaamd, behalwe verlies aan huurgeld indien dit spesifiek verseker is;
(c) verlies of skade wat spruit uit totale of gedeeltelike staking van werk of die vertraging of onderbreking of staking van enige proses of werksaamheid;
(d) verlies of skade wat veroorsaak word deur permanente of tydelike besitsontneming wat spruit uit konfiskering, kommandering of rekwisisie deur enige xxxxxx ingestelde owerheid;
(e) verlies of skade wat verband hou met of veroorsaak word deur enige gebeurtenis waarna in Algemene Uitsondering 1(A)(ii), (iii), (iv), (v) of (vi) (Oorlog, oproer en terrorisme) van hierdie Polis xxxxxx word of enige optrede van enige xxxxxx ingestelde owerheid by die beheer, voorkoming of onderdrukking van, of terwyl daar op enige xxxxx xxxx gehandel word met, sodanige gebeurtenis.
Indien die Maatskappy uit hoofde van voorbehoudsbepaling (a), (b), (c), (d) of (e) beweer dat hierdie Afdeling nie verlies of skade dek nie, rus die las op die Versekerde om die teendeel te bewys.
2. Ten opsigte van eiendom in xxxxxxxx
Die Maatskappy se Aanspreeklikheid is beperk tot hoogstens die bedrag in die bylae vermeld.
Die Maatskappy stel die Versekerde skadeloos ten opsigte van vernietiging, verlies of skade wat volg op :
A. GEVARE
(i) brand, botsing, ontploffing, ontsporing en omslaan van die voertuig;
(ii) indien die voertuigvrag deur weerlig getref word tydens xxxxxxxx;
(iii) in geval waar die voertuig met vrag toevallig in vloed meegesleur word;
(iv) diefstal daaropvolgende enige voorval hierin verseker en;
(v) tydens die op- en aflaai van die vrag.
Die Versekerde is Aanspreeklik vir die eerste R2 500 van ieder en xxxx xxx.
B. TYDPERK VAN XXXXXXXX
Xxxxxxxx word geag 'n aanvang te neem met die laai van enige vervoermiddel (insluitende die dra van goedere daarheen) en voor te duur met die vervoer na die ontvanger en tydelike berging gedurende die xxxx (maar hoogstens 7 dae) en te eindig met die aflewering insluitende die aflaai van die eiendom by die bestemming.
3. Brandbluskoste
Die Maatskappy se Aanspreeklikheid is beperk tot hoogstens die bedrag in die Bylae vermeld.
Enige koste wat verband hou met die blus of bestryding van brand, word geag skade aan die versekerde eiendom xx xxxx en is betaalbaar benewens enige ander betaling waarvoor die Maatskappy ingevolge hierdie Afdeling aanspreeklik mag wees met dien verstande dat die Versekerde regtens aanspreeklik is vir sodanige koste en die versekerde eiendom deur brand bedreig is.
Die Versekerde is verantwoordelik vir die eerste R1 000 van ieder en xxxx xxx.
Die Maatskappy se Aanspreeklikheid is beperk tot hoogstens die bedrag in die Bylae vermeld.
Enige koste wat verband hou met die verwydering van puin, word geag skade aan die versekerde eiendom xx xxxx en is betaalbaar benewens enige ander betaling waarvoor die Maatskappy ingevolge hierdie Afdeling aanspreeklik mag wees met dien verstande dat die Versekerde regtens aanspreeklik is vir sodanige koste.
Die Versekerde is verantwoordelik vir die eerste R1 000 van ieder en xxxx xxx.
ALGEMENE UITSONDERINGS
Die Maatskappy is nie aanspreeklik om te betaal vir eise van enige aard voortspruitend uit:
1. verlies of skade aan versekerde eiendom veroorsaak deur selfgisting, natuurlike verhitting of selfontbranding daarvan of deurdat dit enige verhittings- of drogingsproses ondergaan;
2. verlies of skade veroorsaak deur of deur middel of ten gevolge van:
(a) die verbranding van eiendom op las van enige openbare gesag;
(b) onderaardsevuur;
(c) ontploffing behalwe waar verlies of skade deur ontploffing van gas gebruik vir verligtings- of huishoudelike doeleindes in 'n gebou waarin gas nie vervaardig word nie en wat nie xxxx van 'n gasfabriek uitmaak nie, veroorsaak is.