Memorandum Voorbeeld Klousules

Memorandum. Algemene uitsondering 1 word slegs ten opsigte van hierdie afdeling geskrap en deur die volgende vervang: "Hierdie afdeling dek nie besering, skade of aanspreeklikheid regstreeks of onregstreeks veroorsaak deur of in verband met of as gevolg van oorlog, inval, die optrede van ‘n buitelandse vyand, vyandelikhede (hetsy oorlog verklaar is of nie) burgeroorlog, muitery, opstand, rebellie, revolusie, militêre of geüsurpeerde gesag nie."
Memorandum. Origens onderworpe aan die terme, voorwaardes, bepalings en uitsonderings van hierdie Afdeling en die Polis, is dekking onderhewing aan die volgende bepalings en voorwaardes : Xxxxx Land na Vloer in die ope op land terwyl in volkome toegeboude geboue a. Gevare waarteen gedek : i. Brand. ii. Weerlig iii. Ontploffing i. Brand ii. Weerlig iii. Ontploffing iv. Spesiale Gevare xxxx omskryf in B. Eiendom in volkome toegeboude geboue b. Produkte ingesluit in dekking : Tabakblare x. Xxxx waarin oes gedek word : i. op land in stand, ii. gesny, gedors, in xxxxx of gebaal iii. in hope op land of in miedens gepak iv. in sakke op land x. xxxxx oeste in sakke moet op palette gestoor word minstens 10cm bo die grond ii. in 'n hoop in toegeboude xxxxx iii. mied(ens) in toegeboude xxxxx d. Waarborge en Memorandums : WAARBORG 1 Gewaarborg dat die Maatskappy nie aanspreeklik is vir verlies veroorsaak deur water nie, tensy die dak van die gebou waarin sodanige waterskade plaasgevind het fisiek en sigbaar sodanig beskadig is deur enige van die versekerde gevare dat water die gebou daardeur binnedring. Die Maatskappy aanspreeklik xxx xxxx vir vernietiging van of skade aan eiendom veroorsaak deur oorstroming wat vir die doeleindes hiervan xxx beteken: a. die oorstroming of afwyking van water uit normale waterkanale of uit natuurlike of kunsmatige waterlope; b. die vloei van, of ophoping van water op die grond behalwe die vloei of ophoping van water uit waterpype, krane, kleppe, geute of geutafleipype. WAARBORG 2 Gewaarborg dat geen voer van enige aard geberg xxx word in die gebou/e wat gebruik word vir die verwerking en berging van blaartabak. WAARBORG 3 Gewaarborg dat alle tabakafval daagliks opgevee en uit die sorteer- en bergingskure verwyder xxx word. WAARBORG 4 Gewaarborg dat geen droging xxx xxxxx xxxx xxxxxx van beroking gedoen word nie. WAARBORG 5 Gewaarborg dat die Versekerde skriftelik rekord xxx xxx van hoeveelhede xxxxx wat daagliks in sy/haar persele xxx xxxx, naamlik: - Xxxxx in oonde - Xxxxx in die proses van verwerking - Verwerkte xxxxx reeds gebaal, maar nog in voorraad en - Xxxxx reeds bemark Sodanige rekords moet altyd afsonderlik in veilige bewaring gehou word weg van die tabakskure en- oonde om in die geval van brandskade of verlies beskikbaar xx xxxx om die skade te kan bepaal. WAARBORG 6 Gewaarborg dat die temperature in tabakmiedens, en humiditeit rondom tabakmiedens, ten minste twee keer per week gemonitor xxx word vandat die mied gepak is totdat dit afge...
Memorandum. Algemene uitsondering 1 word slegs ten opsigte van hierdie afdeling geskrap en deur die volgende vervang: MULTISURE (WERKGEWERS AANSPREEKLIKHEID) Uitleg 01 (Bladsy 2 van 3) 01/2007 "Hierdie afdeling dek nie dood, besering, siekte of aanspreeklikheid regstreeks of onregstreeks veroorsaak deur of in verband met of as gevolg van oorlog, inval, die optrede van ‘n buitelandse vyand, vyandelikhede (hetsy oorlog verklaar is of nie), burgeroorlog, muitery, opstand, rebellie, revolusie, militêre of geüsurpeerde gesag nie." MULTISURE (WERKGEWERS AANSPREEKLIKHEID) Uitleg 01 (Bladsy 3 van 3) 01/2007
Memorandum. Ten opsigte van Onderafdeling B word net Algemene Uitsondering 1 geskrap en deur die volgende vervang: "Hierdie onderafdeling dek nie oorlog, inval, daad van 'n vreemde vyand, vyandelikhede (hetsy oorlog verklaar is al xxx xxx). burgeroorlog, muitery, opstand, rebellie, revolusie, militêre of geusurpeerde gesag nie.