Regstelling van Premie – Ramings (deposito premie). Indien die premie vir enige Afdeling van hierdie Polis bereken is op ramings xxxx xxxx die Versekerde verskaf, moet die Versekerde noukeurige rekord hou wat alle besonderhede bevat wat daarop betrekking het en moet te alle tye die Maatskappy toelaat om sodanige rekord te inspekteer. Die Versekerde moet na die verstryking van elke versekeringstermyn sodanige inligting en besonderhede aan die Maatskappy verstrek wat die Maatskappy mag verlang. Die premie vir sodanige tydperk xxx xxx aangesuiwer word en die verskil deur of aan die Versekerde betaal word, wat die geval ook al mag wees onderworpe aan enige ooreengekome minimum premie. 8.