Regsverhouding van addisionele aanbieders Voorbeeld Klousules

Regsverhouding van addisionele aanbieders. Die partye kom ooreen dat geen gedeelte van hierdie Fransesooreenkoms, enige Addendum ten aansien van die aanstelling van addisionele aanbieders of van enige van die Aanbiedersooreenkomste tussen die fransesnemer en die addisionele aanbieders geïnterpreteer xxx xxx word as synde ‘n ooreenkoms dat enige addisionele aanbieder ‘n werkgewer, agent, verteenwoordiger of kontrakteur van die fransesgewer is nie en ook nie dat die fransesgewer enige verpligtinge direk teenoor enige addisionele aanbieder het nie. GETEKEN te op hierdie dag van 2 Getuies: 1 ................................................................................................... 2 ................................................................................................... ....................................................................................................... (Handtekeninge van getuies) Fransesgewer GETEKEN te op hierdie dag van 2 Getuies: 1 ................................................................................................... 2 ................................................................................................... ....................................................................................................... (Handtekeninge van getuies) Fransesnemer Aanhangsel “A” ‘n Kaart van die gebied is hierby aangeheg -­‐ sien klousule 1.9 Aanhangsel “B” Die handelsmerke is hierby aangeheg – sien klousule 1.10