SEUNS: WINTER – KWARTAAL 2 EN 3 Voorbeeld Klousules

SEUNS: WINTER – KWARTAAL 2 EN 3. Trui Langmou trui word vanaf 2021 uitgefaseer. Vlootblou met V-nek, met ingebreide skoolkleure. Die moue moet te alle tye afgetrek wees. Truie moet saam met 'n baadjie xxxxx word. Die maak van gate in moue waardeur duim gedruk word, is ontoelaatbaar. Oortrektrui: Moulose vlootblou trui – met lang- of kortmouhemp. Mag sonder baadjie xxxxx word. Reënbaadjie Donkerblou met skoolwapen daarop. (Dra daarvan xxxx uiteengesit in paragraaf 1.8 van aanhangsel A.) Serp Donkerblou geweefde serp ingebreide skoolkleure (xxxx verskaf deur verskaffers). Nie saam met oortrektrui nie. ‘n Das is nog steeds verpligtend saam met die serp. Handskoene Geen Baadjie Amptelike skoolbaadjie met wapen is te alle tye verpligtend in kwartaal 2 en 3. Mag nie oor arm of skouer xxxxx word nie. Uitstapdrag Xxxxxxxxx vir alle leerders wat skoolaktiwiteite bywoon na skoolure (kwartaal 1 – 4): Amptelike skooluniform met skoolbaadjie en das. 2.1.3