STRAF VIR DIE ONDERSKEIE KATEGORIEË VAN WANGEDRAG Voorbeeld Klousules
STRAF VIR DIE ONDERSKEIE KATEGORIEË VAN WANGEDRAG. 7.1 Kategorie A Wangedrag ▇▇▇▇▇▇ ▇▇ DIE DETENSIESTELSEL
7.1.1 n Mondelinge waarskuwing, wat opgeteken ▇▇▇ word in die leerder se rekord;
7.1.2 n Skriftelike waarskuwing in die formaat van Vorm F tot hierdie Skedule, 'n afskrif waarvan op die leerder se persoonlike leer geplaas moet word;
7.1.3 n Finale skriftelike waarskuwing in die formaat van Vorm F tot hierdie Skedule, 'n afskrif waarvan op die leerder se persoonlike lêer geplaas moet word;
7.1.4 Bykomende huiswerk ▇▇▇▇ voorgeskryf deur die voorsittende opvoeder;
7.1.5 Gemeenskapsdiens vir 'n maksimum van twee uur, ▇▇▇▇ voorgeskryf deur die Skoolhoof. (Notas: (i) Gemeenskapsdiens moet plaasvind onder toestande wat nie die veiligheid of sekuriteit van die leerder in gevaar stel nie en die ouers van die leerder moet minstens 24 uur ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇ daarvan.
STRAF VIR DIE ONDERSKEIE KATEGORIEË VAN WANGEDRAG. 7.1 Kategorie 1 en 2 Wangedrag
7.1.1 ‘n Mondelinge waarskuwing.
7.1.2 ‘n Skriftelike verskoning aan die personeellede en leerders van die skool, aangebring op die skool se kennisgewingbord vir 'n tydperk van twee weke. Waar dit meer toepaslik in die omstandighede ▇▇▇ ▇▇▇▇, kan sodanige verskoning gegee word aan die klasopvoeder of ander opvoeder of die individu of die groep wat deur die wangedrag geraak is.
7.1.3 ‘n Skriftelike waarskuwing waar strafpunte (50 – 250) toegeken word.
7.1.4 Strafdetensie, week- en/Saterdagdetensie (twee tot drie uur).
7.1.5 Ontneming van alle buitemuurse en/of sosiale aktiwiteite wat die skool mag aanbied.
7.1.6 Ontneming van alle verbintenis met leerders voor, na en tydens pouses met ander leerders van ons skool op skoolterrein.
7.1.7 Gemeenskapsdiens van twee tot maksimum van vier uur.
7.1.8 ‘n Kombinasie van bogenoemde strawwe kan opgelê word.
7.1.9 Strawwe kan ook geheel of gedeeltelik opgeskort word onderworpe aan sekere voorwaardes.
7.1.10 By 'n oortreding van kleredragreëls en voorkomsreëls kan van die leerder vereis word dat dit onmiddellik reggestel word.
7.1.11 Indien leerder hom/haar skuldig maak aan oneerlikheid in 'n toets of enige ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ van assessering ▇▇▇ die leerder nul daarvoor kry en die ouer moet gekontak word. Die nodige insidentering ▇▇▇ en moet gedoen word en voorgelê word aan die skool se assesserings-onreëlmatigheidskomitee.
7.2 Lede en toeskouers van sport of buitemuurse aktiwiteite
7.2.1 Tesame met of in die alternatief tot bogenoemde in (7.1).
7.2.2 Die ontneming van sodanige voorregte, insluitende die reg om die skool in sport of enige ander buitemuurse aktiwiteit te verteenwoordig, ▇▇▇▇ wat die skoolhoof/dissiplinehoof mag bepaal, vir 'n tydperk van tot ses weke.
7.2.3 Ontneming van half erekleure en/of vol erekleure
7.3 Lede van Leerderraad
7.3.1 tesame met of in die alternatief tot bogenoemde in (7.1).
7.3.2 skorsing van pligte vir 'n tydperk van tot ses weke; of
7.3.3 afdanking en permanente verwydering uit die posisie van 'n lid van die leerderraad.
7.4 Ouerintervensie Die skool behou homself die reg voor om na goeddunke 'n leerder onder ouerintervensie ▇▇ ▇▇▇▇▇ vir 'n tydperk van hoogstens 7dae.
7.5 Kategorie 3 – Ernstige wangedrag Leerder ▇▇▇ homself/haarself skuldig maak aan ernstige wangedrag as hy/sy doelbewus enige oortreding begaan in terme van kategorie 3
7.5.1 Straf ▇▇▇▇ bepaal word in 7.1 – 7.4 hierbo gekombineer met skorsing uit die skool vir tot sewe skooldae, laasgemelde straf...
