VERHOORPROSEDURE BY BEWEERDE KATEGORIE A WANGEDRAG Voorbeeld Klousules

VERHOORPROSEDURE BY BEWEERDE KATEGORIE A WANGEDRAG. 4.1 Waar die beweerde oortreding in die teenwoordigheid van 'n opvoeder plaasgevind het, mag daardie opvoeder die skeidsregter wees. Andersins moet die graadopvoeder/skeidsregter vir die betrokke graad waarin die leerder is, die aangeleentheid verhoor. Indien die graadopvoeder nie beskikbaar is nie of onwillig is om die xxxx xx hanteer, xxx die verhoor deur die Skoolhoof hanteer word. 4.2 Besonderhede van die beweerde misdryf moet so vertroulik as wat die omstandighede dit toelaat aan die betrokke leerder gestel word en hy/sy moet behoorlike geleentheid gebied word om daarop te reageer. Die opvoeder moet enige lyftaal of uiterlike aggressiewe uitdrukking wat die leerder mag intimideer of inhibeer om teensubmissies xx xxxx, vermy 4.3 Die opvoeder wat die xxxx hanteer moet 'n bevinding van skuldig of onskuldig maak en moet xxx die leerder inlig xxxxx straf hy/sy van plan is om toe te pas indien enige. Die leerder moet weer behoorlik geleentheid gebied word om te reageer en, in hierdie verband, is 4.2 hierbo eweneens hier van toepassing. 4.4 Die opvoeder moet Vorm A, by hierdie skedule aangeheg, in duplikaat voltooi, die oorspronklike hou en die afskrif aan die leerder verskaf nadat laasgenoemde die vorm onderteken het. 4.5 Die straf, indien enige, xxx xxx in xxxxxxx tree voor verstryking van 'n tydperk van 24 uur vanaf die tydstip van ondertekening van Vorm A deur die opvoeder nie. 4.6 Die leerder moet die afskrif van Vorm A, wat aan hom/haar oorhandig is, aan sy/haar ouers oorhandig wat daarvoor moet teken. Gemelde afskrif van Vorm A, xxxx xx/xxxx ouers onderteken, moet deur die leerder aan die onderwyser oorhandig word nie later as 10:00 op die volgende skooldag of, indien die betrokke opvoeder nie beskikbaar is nie, aan die Skoolhoof. 4.7 Indien dit uit die terugstuur xxx Xxxx A blyk dat die ouers van die leerder die bevinding van die opvoeder of die straf deur hom toegepas bevraagteken, moet die vorm onmiddellik by die Skoolhoof ingedien word wat xxx die bevinding en straf moet hersien. 4.8 Die Skoolhoof is geregtig om enige hersieningsprosedure te volg, insluitende onderhoude met die ouers en/of die skeidsregter en/of enige getuie genoem in Vorm A, of andersins, solank as wat hy/sy voldoen aan die vereistes van behoorlike prosedure waarna in paragraaf 1 van hierdie skedule xxxxxx word. Enige onderhoud met die leerder moet in die teenwoordigheid van sy ouers gevoer word, indien die ouers dit sou versoek. 4.9 By voltooiing van die hersieningsproses, moet ...

Related to VERHOORPROSEDURE BY BEWEERDE KATEGORIE A WANGEDRAG

  • Bewijslast  Factuur op naam van de projectpartner  Bewijsstukken overheidsopdrachten/aanbesteding of marktconformiteit van prijs (zie par 4.5 en 4.6)  Betalingsreferentie boekhouding Voor vergoedingen van externe expertise en diensten door derden die geen factuur kunnen overleggen geldt de volgende bewijslast:  Onkostennota met omschrijving van de geleverde prestatie en het te betalen bedrag  Betalingsreferentie boekhouding

  • ALGEMEEN 24.1 Hierdie dokument tesame met Aanhangsels A tot G bevat die volle ooreenkoms tussen die partye en die partye boekstaaf dat daar geen verbintenisse, voorstellings of waarborge bestaan wat hulle bind en wat nie in hierdie kontrak uiteengesit is nie. 24.2 Geen byvoeging tot, wysiging, beëindiging of novasie van die kontrak en geen afstanddoening van enige reg wat spruit uit hierdie kontrak of nie-nakoming van hierdie kontrak, is geldig nie, tensy dit skriftelik geskied en deur al die partye of hul behoorlike gemagtigde verteenwoordigers onderteken is. 24.3 Geen vergunning, uitstel of ander toegewing deur enige van die partye aan die ander ten opsigte van die nakoming van enige verpligtinge ingevolge hierdie kontrak word in enige omstandighede beskou as 'n stilswyende toestemming deur sodanige party aan die ander nie, en dit vorm nie enige afstanddoening of novasie nie, en raak nie op enige xxxxx xxxx enige van daardie party se regte kragtens, of wat voortspruit uit hierdie kontrak nie. 24.4 Albei partye erken dat hulle verkies het dat hierdie kontrak in Afrikaans opgestel word. 24.5 Sonder om afbreuk aan die bepalings van hierdie kontrak te doen, xxx dit die Verkoper vrystaan om te enige tyd in die toekoms ander soortgelyke of gewysigde kontrakte met ander kopers aan te gaan volgens sy eie oordeel en diskresie. 24.6 Geen ander kontrak aangegaan met „n xxxxx Xxxxx wat geheel of gedeeltelik of wesenlik van hierdie kontrak verskil, xxx geag word inbreuk xx xxxx op hierdie kontrak nie, en die Koper xxx xxx nooit op novasie of stilswyende toestemming aan die xxxx van die Verkoper kan beroep wat xxx neerkom op aansprake van die Xxxxx xx hierdie kontrak te wysig nie. 24.7 Die Xxxxx xxx alle dokumente wat nodig is om oordrag van die eiendom in die naam van die Xxxxx xx bewerstellig teken en terug stuur aan die Prokureur tesame met alle ander dokumente, resolusies en sertifikate xxxx versoek deur die Prokureur, binne 7 (sewe) dae nadat hy versoek is om dit te doen. Dit word geag dat sodanige versoek deur die Prokureur gemaak is: 24.7.1 op die dag dat sodanige versoek mondelings aan die Koper of sy verteenwoordiger gemaak is; of 24.7.2 op die 5de (vyfde) dag nadat „n skriftelike versoek en die dokumente wat geteken moet word, gepos is aan die Koper per geregistreerde pos. 24.8 Die partye kom ooreen dat indien die Koper versuim om enige van die voormelde behoorlik ondertekende dokumente tesame met enige van die ander dokumente, resolusies en sertifikate xxxxxx xx hierbo, binne die voormelde periode aan die Prokureur te besorg, xxx die Xxxxx, nieteenstaande die bepalings van klousule 17 en 18 hiervan, aanspreeklik wees vir betaling van boeterente sonder aanmaning. 24.9 Die partye onderneem xx xxxxx te doen wat nodig is vir die implimentering van die terme en voorwaardes en strekking van die kontrak. 24.10 Indien die Koper getroud is binne gemeenskap van goedere, waarborg hy dat alle toestemmings in terme van die Huweliksgoedere Wet, No. 88 of 1984, bekom is. Xxxx xx handtekening hierop aan te bring, onderneem die xxxx xx alle dokumente wat deur enige persoon of instansie verlang word ten einde „n lening toe te staan en /of om enige verband te registreer insluitende, inter alia, „n borgakte, leningsooreenkoms en Volmag om „n Verband te passeer. Versuim deur die xxxx xx aan enige van die bepalings van hierdie klousule te voldoen, xxx „n wesentlike breuk van hierdie kontrak daarstel. 24.11 Indien daar meer as een Koper is, is die Kopers gesamentlik en afsonderlik, in solidum, aanspreeklik vir die nakoming van al die terme en voorwaardes van hierdie kontrak. 24.12 Alle betalings gemaak in terme van hierdie ooreenkoms xxx in kontant aan die Prokureur by sy kantoor gemaak word, vry van enige kostes en enige aftrekkings. 24.13 Indien die Koper as trustee van „n maatskappy of beslote korporasie wat gestig staan te word optree, en indien sodanige maatskappy of beslote korporasie nie gestig word binne 14 (veertien) dae na datum van ondertekening van hierdie kontrak nie, of indien gestig, hy nie hierdie kontrak ratifiseer en aanvaar binne 7 (sewe) dae na datum van ondertekening van hierdie kontrak nie, sal die Koper in sy persoonlike hoedanigheid gebonde wees aan al die terme en voorwaardes van hierdie kontrak asof hy die kontrak in sy persoonlike hoedanigheid onderteken het. Indien die Maatskappy of Beslote Xxxxxxxxxx gestig is, en hierdie kontrak behoorlik geratifiseer en aanvaar is xxxx voormeld, xxx xxxxxxx die ondertekenaar xxxx xx handtekening hierop aan te bring, homself as borg en mede- hoofskuldenaar gesamentlik en afsonderlik met die Maatskappy of Beslote Korporasie vir die nakoming van al die terme en voorwaardes van hierdie kontrak. 24.14 Indien die Koper van die eenheid „n geregistreerde Maatskappy, Beslote Korporasie of „n Trust is, verbind die ondertekenaar namens die Maatskappy, Beslote Korporasie of Trust xxxx xx handtekening hierop aan te bring, homself as borg en mede-prinsipaal, gesamentlik en afsonderlik met die Maatskappy, Beslote Korporasie of Trust vir die behoorlike nakoming van al die terme en voorwaardes van hierdie kontrak. 24.15 Die Verkoper mag te enige tyd sy regte en verpligtinge in terme van hierdie ooreenkoms sedeer of vervreem.