Toegewyde Lede Voorbeeld Klousules

Toegewyde Lede. Om as Toegewyde Lid geregistreer te word, moet ʼn voornemende lid: 7.3.1. Reeds ʼn waardige, opbetaalde lid van die VERENIGING wees; 7.3.2. Die voorgeskrewe CHASA Bekwaamheidstoets [of ‘n bekwaamheidstoets xxxx xxxx die Vereniging voorgeskryf] sowel as Praktiese Skiettoets vir Jagters [en/of Sportskuts] suksesvol aflê en jaarliks bewys xxxxx van jag en [jag-] verwante [en/of Sportskut] aktiwiteite. 7.3.3. Aanvaar en toestem dat Kaapjag alle besonderhede rakende Toegewyde Lede se voortgesette status as Toegewyde Jagter [en/of Toegewyde Sportskut] of die beëindiging daarvan aan die Registrateur van die Sentrale Vuurwapenregister mag verskaf xxxx meer spesifiek vereis word deur Regulasie 2(b) (í) en (íí) van Wet 60 van 2000; 7.3.4. Aanvaar en toestem dat Kaapjag die Toegewyde Lid se bona fides en aktiwiteite as Toegewyde Lid van tyd tot tyd in oënskou xxx neem en beoordeel; 7.3.5. Xxxx professionele of beroeps- jagters besigheid kan of mag ingevolge die Toegewyde Lid se toegewyde jagters sertifikaat bedryf word nie; 7.3.6. Kaapjag behou [homself] die uitsluitlike reg voor om die toegewyde status van ʼn lid te beëindig ingeval sodanige Toegewyde Lid nie meer aan die vereistes vir toegewyde status voldoen nie, ook om die besonderhede aan die Registrateur van die Sentrale Vuurwapenregister te verskaf. Die voorgenome beëindiging van ʼn lid se toegewyde status xxx by vooraf skriftelike kennisgewing aan sodanige lid geskied, xxxxx lid die geleentheid gegun xxx word om vertoë teen sodanige voorgenome stap aan die Uitvoerende Bestuur van Kaapjag kan rig. 7.3.7. ʼn Toegewyde Lid het die reg om sy toegewyde status self skriftelik te beëindig xx xxxxx rede ook al. 7.4.