Lidmaatskap Voorbeeld Klousules
Lidmaatskap. 3.1 Lidmaatskap van die klub is beskikbaar vir alle persone wat belangstelling toon in hierdie sport, en wat bereid is om die reëls van die sportsoort, sowel as van die klub en die beheerliggame daarvan, na te kom.
3.2 Alle nuwe aansoeke moet gesteun word deur ‘n reeds bestaande lid van die klub, wie se ledegeld ten volle betaal is.
3.3 Applikante kan aan die klub behoort vir ‘n proeftydperk van een maand. Na die verstryking van hierdie periode, moet permanente lidmaatskap goedgekeur word deur die Komitee. Ingeval lidmaatskap geweier word, ▇▇▇ die komitee geen redes verskaf nie, en intreegeld ▇▇▇ terugbetaal word.
3.4 Vrywillige beëindiging van lidmaatskap moet skriftelik aan die Sekretaris van die klub voorgelê word, en ▇▇▇ slegs aanvaar word indien lidmaatskap ten volle betaal is. ‘n Lid wie se lidmaatskapgeld ten volle betaal is, mag te enige tyd bedank en ▇▇▇ alle geld wat hy reeds aan die klub betaal het, verbeur. ‘n Lid wat wil heraansluit se toetreegeld mag, indien die komitee so sou besluit, aansluit sonder om weer toetreegeld te betaal.
3.5 Slegs lede wie se lidmaatskapgeld ten volle betaal is, ▇▇▇ stemgeregtig wees.
Lidmaatskap. Slegs persone bo die ouderdom van 18 jaar ▇▇▇ in aanmerking geneem word om ʼn Lid te word van die Geopende Deure gemeenskap (Lede). Derhalwe bevestig u dat u 18 jaar of ouer is alternatiewelik dat u spesifieke toestemming van u ouer(s) of voog(de) bekom het om aansoek te doen vir Lidmaatskap. Behalwe indien andersins aangedui deur ʼn enkel verwysing na intekenare, skenkers of Verbruikers, ▇▇▇ die verwysing na Lede op hierdie Webtuiste Regskennisgewing insluit alle intekenare, skenkers en Verbruikers. Verbruikersinhoud: Indien u enige inligting, inhoud of eiendom van ʼn persoonlike aard sou oplaai, vertoon, ▇▇▇▇, plaas of andersins beskikbaar stel (“Verbruikersinhoud”) aan Geopende Deure insluitende u naam, foto’s van u, boodskappe, video’s ens. word daar uitdruklik bevestig dat u dit doen op u eie risiko en dat Geopende Deure in geheel gevrywaar word van enige verlies of skade wat u mag ly as gevolg van enige aksies of nalatings voortspruitend uit alternatiewelik verbind aan sodanige persoonlike inligting, inhoud of eiendom. Geopende ▇▇▇▇▇ behou egter die reg voor om, sonder enige verpligting om dit te doen, enige Verbruikers inhoud uit te vee of te verwyder, sonder enige kennisgewing, wat moontlik hierdie Ooreenkoms oortree, beledigend, afbrekend of onwettig is of op enige ▇▇▇▇▇▇ die regte skend of op enige ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ skade aanrig aan Geopende Deure en/of enige derde party(e). Geopende Deure is geregtig om afskrifte ▇▇ ▇▇▇▇ van u Verbruikersinhoud ▇▇▇▇ nodig ten einde die plasing en storing van sodanige Inhoud op die Webtuiste en/of die verskaffing van gespesifiseerde dienste aan u te fasiliteer. U ▇▇▇▇▇▇▇ Geopende Deure, en verteenwoordig en bevestig sodanig dat u die reg het om aan Geopende Deure te verleen, ʼn onvoorwaardelike, ewige, eksklusiewe, oordraagbare, vry van enige fooie, wêreldwye lisensie vir die gebruik en kopiëring van, publieke optrede en vertoning, die uitsaai, verwerking en/of vertaling van enige uittreksel in sy geheel of gedeeltelik en verspreiding van sodanige Verbruikersinhoud ▇▇▇▇ nodig in ooreenstemming met u gebruik van die Webtuiste of vir die doeleindes van Geopende Deure se verskaffing van gespesifiseerde dienste aan u. Sodanige lisensie ▇▇▇ verval wanneer u die Verbruikersinhoud verwyder van die Webtuiste. Geopende ▇▇▇▇▇ ▇▇▇ ▇▇▇▇▇ geregtig ▇▇▇ ▇▇ afskrifte van u verbruikersinhoud ▇▇ ▇▇▇▇ nieteenstaande sodanige verstryking.
Lidmaatskap. Elkeen wat hom/haar:
3.1 skriftelik verbind tot onderskrywing, handhawing en uitlewing van die Grondslag, Doelstellings en Beginsels.
3.2 gewillig onderwerp aan die gesag en tug ingevolge die Grondwet en
3.3 reeds die ouderdom van 16 jaar bereik het, kan as lid aanvaar word.
Lidmaatskap. ▇▇▇▇ die SAOU in ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ die toepaslike SAOU lidmaatskapvorm in te dien indien u aanstelling verander. Bv. Indien u deur die Departement van Basiese Onderwys aangestel word, kan u lidmaatskapfooi by wyse van PERSAL van u salaris verhaal word en u maandelikse debietorder vir lidmaatskapfooi gekanselleer word. Om die verandering ▇▇ ▇▇▇▇ moet u ‘n nuwe Departementele lidmaatskap aansoekvorm voltooi. Aansoekvorms is aanlyn beskikbaar op ▇▇▇▇▇://▇▇▇.▇▇▇▇.▇▇.▇▇/▇▇/▇▇▇▇-▇-▇▇▇ SARO ALLE opvoeders moet geregistreer wees by SARO. Dit is die opvoeder se plig ▇▇ ▇▇▇▇▇ ▇▇ ▇▇▇▇ dat alle fooie betaal word. ▇▇▇▇▇▇ ▇▇ Nasionale Nuusflits 15 van 2021. Werkloosheidsversekeringsfonds FONDS (WVF) Die werkgewer is verplig om u te registreer vir WVF en is ook verantwoordelik omalle WVF gelde te betaal. Membership If your appointment changes, inform the SAOU by submitting the appropriate SAOU membership form. For example, if appointed by the Department of Education your membership fee will be paid via PERSAL and your debit order will be cancelled. Online application forms are available at ▇▇▇▇▇://▇▇▇.▇▇▇▇.▇▇.▇▇/▇▇▇▇▇▇-▇-▇▇▇▇▇▇ SACE ALL educators must be registered with SACE. It is the educator's duty to ensure that all fees are paid. Also refer to National News Flash 15 of 2020. Workmen Compensation Fund (WCF) All employers are responsible to register all employees with the WCF and to pay all the applicable fees.
Lidmaatskap. (a) Enige natuurlike persoon, wettige persoon, firma of organisasie wie die doelstellings van die Stigting onderskraag mag aansoek doen om lidmaatskap wat bestaan uit die volgende kategorieë: o Gewone-lidmaatskap o Ere-lidmaatskap o Korporatiewe-lidmaatskap
(b) ▇▇▇▇▇▇▇ om lidmaatskap moet skriftelik geskied op op ‘n lidmaatskap aansoek vorm. Die komitee mag addisionele inligting bekom ▇▇▇▇ benodig.
(c) Die komitee het die reg om sodanige lidmaatskap aansoekvorm aan te pas of te verander.
(d) Kandidate vir lidmaatskap ▇▇▇ verkies word deur ‘n meerderheidsstemming van die komitee.
(e) Die ▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇ die magte hê om die verkiesing van ‘n kandidaat ten enige tyd na die verkiesing te kanselleer indien hy of sy verkeerdelik of wanverteenwoordiging verkies was. Die persoon wie se verkiesing gekanselleer word in terme van hierdie klousule se lidmaatskap van die Stigting ▇▇▇ beëindig word en die persoon se naam ▇▇▇ verwyder word van die register van lede en hy of sy ▇▇▇ ▇▇▇▇ aanspraak hê op skadevergoeding van die Stigting, deposito of ledegeld op enige gronde. Die komitee mag egter sulke ex gratia terugbetalings maak van depositos of ledegeld indien dit as geoorloof beskou word.
Lidmaatskap. Enige van die onderstaande persone mag aansluit by die Leeuklub as individuele persone of as `n direkte ▇▇▇▇▇. Indien `n ▇▇▇▇▇ aansluit ▇▇▇ slegs die hooflid aansluitingsfooie betaal en die huidige ▇▇▇▇ en ▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇ outomaties ook lede wees met die verstandhouding dat hulle dieselfde lidmaatskap nommer as die hooflid ▇▇▇▇. Die volgende persone mag lede van die klub word:
3.1.1 Oud-leerders;
3.1.2 Ouers van huidige en oud-leerders;
3.1.3 Huidige en oud-opvoeders;
3.1.4 Vriende van HSB;
3.1.5 Enige persoon wat die visie en ▇▇▇▇▇▇ van die klub ondersteun en `n verbintenis van watter aard ook al met HSB het.
Lidmaatskap. 6.1 Elke geregistreerde eienaar van 'n erf is verplig om 'n lid van die Vereniging ▇▇ ▇▇▇▇.
6.2 Lidmaatskap van die Vereniging is beperk tot geregistreerde eienaars van erwe met die voorbehoud dat, waar enige erf gehou word deur meer as een persoon, al die geregistreerde eienaars van daardie erf gesamentlik en afsonderlik geag ▇▇▇ word een lid van die Vereniging ▇▇ ▇▇▇▇.
6.3 n Lid ▇▇▇ ▇▇▇ geregtig wees om sy erf te verkoop of oordrag ▇▇ ▇▇▇▇▇ van sy erf sonder die skriftelike toestemming van die Vereniging nie, ▇▇▇▇▇ toestemming slegs weerhou kan word deur die Vereniging indien:
6.3.1 die lid enige gelde aan die Vereniging verskuldig is; en/of
6.3.2 indien die lid versuim het om enige van sy verpligtinge teenoor die Vereniging na te kom en in versuim ▇▇▇.
Lidmaatskap. Lidmaatskap van die VERENIGING is oop vir manlike en vroulike persone, en die VERENIGING bestaan uit:
Lidmaatskap
Lidmaatskap
