Common use of Uitbreidings Clause in Contracts

Uitbreidings. 1. Xxxxxxxxxxxx toerusting Hierdie afdeling dek toevallige verlies van of skade anders as meganiese, elektriese of elektroniese onklaarraking aan enige televisiestel, video-opnemer, dekodeerder, DVD en Blue- ray spelers, proximas en multi-mediaprojektors, klankreproduksietoerusting, uitgesonderd rekenaar toerusting, satellietskottels of antenne terwyl in of op die woning weens ‘n toevallige gebeurtenis. 2. Spieëls en glas Hierdie afdeling dek toevallige brekasie van spieëlglas, glasblaaie xxx xxxxx en meubels of vasteglas wat xxxx uitmaak van enige meubelstuk (behalwe radio- of televisie-apparaat) terwyl in die woning. 3. Gaste Hierdie afdeling dek verlies van of skade aan huishoudelike goedere en persoonlike besittings uitgesonderd geld en verhandelbare instrumente wat nie andersins verseker is nie, wat aan ‘n gas behoort wat tydelik by die Versekerde inwoon weens enige van die gevare xxxx gespesifiseer in 1 tot 7 van Onderafdeling A - Eiendom of weens diefstal uit die private woning wat verlore of beskadig word met dien verstande dat die Maatskappy die gas tot en met R10 000 (tienduisend rand) vir enige enkele eis skadeloos xxx xxxx. 4. Huishulp se Eiendom Hierdie afdeling dek verlies van of skade aan huishoudelike goedere en persoonlike besittings uitgesonderd geld en verhandelbare instrumente wat aan die Versekerde se huishulp wat voltyds in diens van die Versekerde is, behoort weens enige van die gevare xxxx gespesifiseer in 1 tot 9 van Onderafdeling A - Eiendom terwyl sodanige Eiendom vervat is in die woning Met dien verstande dat: (a) verlies of skade as gevolg van diefstal uitgesluit is tensy sodanige diefstal gepaard gaan met kragdadige en gewelddadige toegang tot of uitgang in of uit die woning (b) die aanspreeklikheid van die Maatskappy ten opsigte van enige enkel gebeurtenis xxx xxx R10 000 (tienduisend rand) oorskry nie. 5. Inhoud van huishoudelike yskaste, vrieskaste, koelkamers en vrieskamers Hierdie afdeling dek die bederwing van die inhoud alleenlik as gevolg van die verandering in temperatuur voortspruitend uit die toevallige onderbreking van krag (beurtkrag uitgesluit) asook toevallige en meganiese onklaarraking van enige yskas, vrieskas, koelkamer of vries-xxxxx in die Versekerde se woning Met dien verstande dat: hierdie uitbreiding dek nie: (i) bederwing van voorraad weens die doelbewuste afsny van kragtoevoer (gas en paraffien inbegrepe) deur enige instansie (ii) skade aan die yskas, vrieskas, koelkamer of vrieskamer self Met dien verstande verder dat: (i) die aanspreeklikheid van die Maatskappy ingevolge hierdie uitbreiding nie R7 500 (seweduisend vyfhonderd rand) xxx oorskry nie ten opsigte van enige enkel gebeurtenis (ii) die Maatskappy nie verantwoordelik xxx xxxx nie vir die eerste R500 (vyfhonderd rand) van iedere en elke gebeurtenis. Vir die doeleindes van hierdie uitbreiding xxx die inhoud insluit medikasie vir persoonlike gebruik, sowel as medikasie of inentingstowwe wat gebruik word vir eie boerdery-doeleindes waar dit vereis word dat hierdie medikasie of inentingstowwe onder verkoelde omstandighede geberg moet word. 6.

Appears in 1 contract

Samples: www.msbia.co.za

Uitbreidings. 1. Xxxxxxxxxxxx toerusting Hierdie afdeling dek toevallige verlies van of skade anders as meganiese, elektriese of elektroniese onklaarraking aan enige televisiestel, video-opnemer, dekodeerder, DVD en Blue- ray spelersDVD, proximas en multi-mediaprojektors, klankreproduksietoerustingklankreproduksie- toerusting, uitgesonderd rekenaar toerusting, satellietskottels of antenne terwyl in of op die woning weens ‘n toevallige gebeurtenis. 2. Spieëls en glas Hierdie afdeling dek toevallige brekasie van spieëlglas, glasblaaie xxx xxxxx en meubels of vasteglas wat xxxx uitmaak van enige meubelstuk (behalwe radio- of televisie-apparaattelevisieapparaat) terwyl in die woning. 3. Gaste Hierdie afdeling dek verlies van of skade aan huishoudelike goedere en persoonlike besittings uitgesonderd geld en verhandelbare instrumente wat nie andersins verseker is nie, wat aan ‘n gas behoort wat tydelik by die Versekerde versekerde inwoon weens enige van die gevare xxxx gespesifiseer in 1 tot 7 van Onderafdeling onderafdeling A - Eiendom of weens diefstal uit die private woning wat verlore of beskadig word met dien verstande dat die Maatskappy maatskappy die gas tot en met R10 000 (tienduisend rand) vir enige enkele eis skadeloos xxx xxxx. 4. Huishulp se Eiendom eiendom Hierdie afdeling dek verlies van of skade aan huishoudelike goedere en persoonlike besittings uitgesonderd geld en verhandelbare instrumente wat aan die Versekerde versekerde se huishulp wat voltyds in diens van die Versekerde versekerde is, behoort weens enige van die gevare xxxx gespesifiseer in 1 tot 9 van Onderafdeling onderafdeling A - Eiendom terwyl sodanige Eiendom eiendom vervat is in die woning Met dien verstande dat: (a) verlies of skade as gevolg van diefstal uitgesluit is tensy sodanige diefstal gepaard gaan met kragdadige en gewelddadige toegang tot of uitgang in of uit die woning (b) die aanspreeklikheid van die Maatskappy maatskappy ten opsigte van enige enkel gebeurtenis xxx xxx R10 000 (tienduisend rand) oorskry nie. 5. Inhoud van huishoudelike yskaste, vrieskaste, koelkamers en vrieskamers Hierdie afdeling dek die bederwing van die inhoud alleenlik as gevolg van die verandering in temperatuur voortspruitend uit die toevallige onderbreking van krag (beurtkrag uitgesluit) asook toevallige en meganiese onklaarraking van enige yskas, vrieskas, koelkamer of vries-xxxxx vrieskamer in die Versekerde versekerde se woning Met dien verstande dat: hierdie uitbreiding dek nie: (i) bederwing van voorraad weens die doelbewuste afsny van kragtoevoer (gas en paraffien inbegrepe) deur enige instansie (ii) skade aan die yskas, vrieskas, koelkamer of vrieskamer self Met dien verstande verder dat: (i) die aanspreeklikheid van die Maatskappy maatskappy ingevolge hierdie uitbreiding nie R7 500 R5 000 (seweduisend vyfhonderd vyfduisend rand) xxx oorskry nie ten opsigte van enige enkel gebeurtenis (ii) die Maatskappy maatskappy nie verantwoordelik xxx xxxx nie vir die eerste R500 R250 (vyfhonderd tweehonderd en vyftig rand) van iedere en elke gebeurtenis. Vir 6. Sleutels en slotte Hierdie afdeling dek die doeleindes xxxxx xx sleutels en slotte insluitende die afstandbeheerder en/of alarmbeheerder te vervang en indien noodsaaklik die herprogrammering van hierdie uitbreiding sodanige gekodefiseerde alarmstelsel van die versekerde eiendom volgende op verlies van of skade aan die slot of sleutel, afstand- en/of alarmbeheerder of volgende daarop dat die versekerde rede het om te glo dat enige ongemagtigde persoon in besit mag wees van ’n duplikaat van sodanige sleutel, afstand- en/of alarmbeheerder. Hierdie afdeling dek ook die redelike koste aangegaan om ‘n slotmaker as gevolg van die verlies van sodanige sleutels, afstand- en/of alarmbeheerder in ‘n noodgeval in te roep Met dien verstande dat: (i) die maatskappy se aanspreeklikheid ten opsigte van enige enkele verlies hoogstens R10 000 (tienduisend rand) beloop (ii) die maatskappy xxx xxx aanspreeklik wees nie vir die inhoud insluit medikasie eerste R250 (tweehonderd en vyftig rand) ten opsigte van iedere en elke gebeurtenis. 7. Dokumente Hierdie afdeling dek verlies of skade aan dokumente en manuskripte die eiendom van die versekerde terwyl in die woning xxxx in die bylae vermeld veroorsaak deur die gevare xxxx omskryf in 1 tot 9 van onderafdeling A - Eiendom tot en met ‘n bedrag van R10 000 (tienduisend rand) enige enkele eis. Die maatskappy xxx slegs aanspreeklik wees vir persoonlike gebruik, sowel die waarde van die materiaal en bedrag aan arbeid op die dokumente bestee om dit te herstel en/of duplikate daarvan te bekom en nie vir die waarde van die inligting wat daarin vervat is nie. 8. Mediese en veeartsenykundige uitgawes Hierdie afdeling dek mediese en veeartsenykundige uitgawes aangegaan as medikasie gevolg van toevallige liggaamlike besering opgedoen deur enige: (a) persoon behalwe die versekerde en veroorsaak deur ‘n huishoudelike troeteldier wat aan die versekerde behoort (b) gas of inentingstowwe besoeker as gevolg van ‘n defek in die woning (c) huishulp in die loop van hulle diens by die versekerde (d) huishoudelike troeteldier wat gebruik word vir eie boerdery-doeleindes waar dit vereis word dat hierdie medikasie aan die versekerde behoort as gevolg van ‘n padongeluk tot en met R10 000 (tienduisend rand) per persoon of inentingstowwe onder verkoelde omstandighede geberg moet wordR1 000 (eenduisend rand) per xxxx enige enkele gebeurtenis. 69.

Appears in 1 contract

Samples: dachstein.co.za

Uitbreidings. 1. Xxxxxxxxxxxx toerusting Hierdie afdeling dek toevallige verlies van of skade anders as meganiese, elektriese of elektroniese onklaarraking aan enige televisiestel, video-opnemer, dekodeerder, DVD en Blue- ray spelers, proximas en multi-mediaprojektors, klankreproduksietoerusting, uitgesonderd rekenaar toerusting, satellietskottels of antenne terwyl Verhoging in of op die woning weens ‘n toevallige gebeurtenis. 2. Spieëls en glas Hierdie afdeling dek toevallige brekasie van spieëlglas, glasblaaie xxx xxxxx en meubels of vasteglas wat xxxx uitmaak van enige meubelstuk bedryfskoste (behalwe radio- of televisie-apparaat) terwyl Indien in die woning. 3. Gaste Hierdie bylae as ingesluit vermeld) Die versekering ingevolge hierdie item word beperk tot uitgawe wat nie andersins ingevolge hierdie afdeling dek verhaalbaar is nie wat noodsaaklikerwys en redelikerwys aangegaan word weens verlies van of skade aan huishoudelike goedere eiendom waarvoor betaling gedoen of aanspreeklikheid ingevolge hierdie afdeling erken word met die doel om die gewone werkverrigtinge van die besigheid in stand xx xxx. 2. Oproer en persoonlike besittings uitgesonderd geld en verhandelbare instrumente wat nie andersins verseker is nie, wat aan staking (Indien in die bylae as ingesluit vermeld) As teenprestasie vir die betaling van ‘n gas behoort bykomende premie en andersins onderworpe aan die bepalings, voorwaardes, uitsluitings, uitsonderings en waarborge wat tydelik daarin vervat word, word hierdie afdeling uitgebrei om verlies of skade te dek wat regstreeks veroorsaak word deur of deur middel van of as gevolg van: (i) burgerlike beroering, arbeidsonluste, oproer, staking of uitsluiting (ii) die optrede van enige xxxxxx ingestelde owerheid by die Versekerde inwoon weens beheer, voorkoming of onderdrukking van, of terwyl daar op enige van die gevare xxxxx xxxx gespesifiseer gehandel word met, enige gebeurtenis waarna in 1 tot 7 van Onderafdeling A - Eiendom of weens diefstal uit die private woning wat verlore of beskadig (i) hierbo xxxxxx word met Met dien verstande dat hierdie uitbreiding nie die Maatskappy die gas tot en met R10 000 (tienduisend rand) vir enige enkele eis skadeloos xxx xxxx. 4. Huishulp se Eiendom Hierdie afdeling volgende dek verlies van of skade aan huishoudelike goedere en persoonlike besittings uitgesonderd geld en verhandelbare instrumente wat aan die Versekerde se huishulp wat voltyds in diens van die Versekerde is, behoort weens enige van die gevare xxxx gespesifiseer in 1 tot 9 van Onderafdeling A - Eiendom terwyl sodanige Eiendom vervat is in die woning Met dien verstande datnie: (a) verlies of skade as gevolg wat in die Republiek van diefstal uitgesluit is tensy sodanige diefstal gepaard gaan met kragdadige Suid-Afrika en gewelddadige toegang tot of uitgang in of uit die woning Namibië plaasvind (b) die aanspreeklikheid van die Maatskappy ten opsigte gevolglike of onregstreekse verlies of skade van enige enkel gebeurtenis xxx xxx R10 000 aard of beskrywing hoegenaamd, behalwe verlies aan huurgeld indien dit spesifiek verseker is (tienduisend randc) oorskry nie. 5. Inhoud verlies of skade wat spruit uit totale of gedeeltelike staking van huishoudelike yskaste, vrieskaste, koelkamers en vrieskamers Hierdie afdeling dek werk of die bederwing van die inhoud alleenlik as gevolg van die verandering in temperatuur voortspruitend uit die toevallige vertraging of onderbreking van krag (beurtkrag uitgesluit) asook toevallige en meganiese onklaarraking of staking van enige yskasproses of werksaamheid (d) verlies of skade wat veroorsaak word deur permanente of tydelike besitsontneming wat spruit uit konfiskering, vrieskaskommandering of rekwisisie deur enige xxxxxx ingestelde owerheid (e) verlies of skade wat verband hou met of veroorsaak word deur enige gebeurtenis waarna in Algemene uitsondering 1(A)(ii), koelkamer (iii), (iv), (v) of vries-(vi) van hierdie polis xxxxxx word of enige optrede van enige xxxxxx ingestelde owerheid by die beheer, voorkoming of onderdrukking van, of terwyl daar op enige xxxxx in xxxx gehandel word met, sodanige gebeurtenis. Indien die Versekerde se woning Met dien verstande dat: maatskappy uit hoofde van voorbehoudsbepaling (a), (b), (c), (d) of (e) beweer dat hierdie uitbreiding afdeling nie verlies of skade dek nie: (i) bederwing van voorraad weens , rus die doelbewuste afsny van kragtoevoer (gas en paraffien inbegrepe) deur enige instansie (ii) skade aan las op die yskas, vrieskas, koelkamer of vrieskamer self Met dien verstande verder dat: (i) versekerde om die aanspreeklikheid van die Maatskappy ingevolge hierdie uitbreiding nie R7 500 (seweduisend vyfhonderd rand) xxx oorskry nie ten opsigte van enige enkel gebeurtenis (ii) die Maatskappy nie verantwoordelik xxx xxxx nie vir die eerste R500 (vyfhonderd rand) van iedere en elke gebeurtenis. Vir die doeleindes van hierdie uitbreiding xxx die inhoud insluit medikasie vir persoonlike gebruik, sowel as medikasie of inentingstowwe wat gebruik word vir eie boerdery-doeleindes waar dit vereis word dat hierdie medikasie of inentingstowwe onder verkoelde omstandighede geberg moet word. 6teendeel te bewys.

Appears in 1 contract

Samples: dachstein.co.za

Uitbreidings. 1. Xxxxxxxxxxxx toerusting Onregmatige inhegtenisname en onregmatige deursoek Nieteenstaande enigiets strydig vervat in hierdie afdeling xxx die maatskappy die versekerde skadeloos stel teen alle bedrae waarvoor die versekerde aanspreeklik gehou word vir vergoeding wat voortspruit uit onregmatige inhegtenisname, beweerde onregmatige inhegtenisname of onregmatige deursoek van enige persoon (insluitende aanranding wat daarmee gepaard gaan) Met dien verstande dat: die maatskappy se aanspreeklikheid vir alle vergoeding en skadevergoeding en alle kostes en uitgawes vir litigasie en alle xxxxx xxxxxx en uitgawes beperk is tot R25 000 (vyf en twintigduisend rand) ten opsigte van xxxx xxx of xxxxx xxxx wat uit een enkele voorval ontstaan onderworpe aan ‘n maksimum van R50 000 (vyftigduisend rand) gedurende enige 12 (twaalf) maande tydperk van versekering. 2. Brandbluskoste Enige koste in verband met die blus of bestryding van brand, word geag skade aan die versekerde eiendom xx xxxx en is betaalbaar benewens enige ander betaling waarvoor die maatskappy ingevolge hierdie afdeling aanspreeklik mag wees met dien verstande dat die versekerde regtens aanspreeklik is vir sodanige koste en die versekerde eiendom deur brand bedreig is. 3. Kolhou (Putjie-in-een) Hierdie afdeling dek toevallige verlies van of skade anders as meganiese, elektriese of elektroniese onklaarraking aan enige televisiestel, video-opnemer, dekodeerder, DVD en Blue- ray spelers, proximas en multi-mediaprojektors, klankreproduksietoerusting, uitgesonderd rekenaar toerusting, satellietskottels of antenne terwyl in of op die woning weens ‘n toevallige gebeurtenis. 2. Spieëls en glas Hierdie afdeling dek toevallige brekasie bedrag van spieëlglas, glasblaaie xxx xxxxx en meubels of vasteglas wat xxxx uitmaak van enige meubelstuk R2 500 (behalwe radio- of televisie-apparaattweeduisend vyfhonderd rand) terwyl in indien die woning. 3. Gaste Hierdie afdeling dek verlies van of skade aan huishoudelike goedere en persoonlike besittings uitgesonderd geld en verhandelbare instrumente wat nie andersins verseker is nie, wat aan versekerde ‘n gas behoort kolhou (putjie-in-een) hou behaal terwyl hy/sy as amateur speel of enige erkende gholfbaan geaffilieer by ‘n provinsiale gholfunie tydens ‘n spel wat tydelik by volgens die Versekerde inwoon weens enige amptelike reëls van die gevare xxxx gespesifiseer in 1 tot 7 van Onderafdeling A - Eiendom of weens diefstal uit die private woning wat verlore of beskadig gholf gespeel word met dien verstande dat die Maatskappy maatskappy skriftelik bevestiging van die gas tot en met R10 000 (tienduisend rand) vir enige enkele eis skadeloos xxx xxxxsekretaris van die klub ontvang. 4. Huishulp se Eiendom Kredietkaarte en kredietstrokies Hierdie afdeling dek verlies is uitgebrei om die versekerde en xxxx skadeloos te stel teen alle bedrae waarvoor die versekerde en xxxx aanspreeklik mag word om as vergoeding te betaal ten opsigte van of skade aan huishoudelike goedere en persoonlike besittings uitgesonderd geld en verhandelbare instrumente die wederregtelike gebruik deur enige persoon, wat nie aan die Versekerde se huishulp versekerde en xxxx verwant is nie, van krediet-, kontant of SIM (“Subscriber Identity Module”) kaarte en/of kredietstrokies wat voltyds in diens van die Versekerde is, behoort weens amptelik deur enige van die gevare xxxx gespesifiseer in 1 tot 9 van Onderafdeling A - Eiendom terwyl sodanige Eiendom vervat kredietinstelling uitgereik is in die woning naam van die versekerde en/of die xxxx van die versekerde Met dien verstande dat: (a) verlies die maatskappy nie ingevolge hierdie gebeurlikheid aanspreeklik xxx xxxx xxx xxxxx die versekerde en xxxx, aan wie die voormelde krediet-, kontant of skade as gevolg van diefstal uitgesluit SIM (“Subscriber Identity Module”) kaarte en kredietstrokies uitgereik is, voldoen het aan die bepalings en voorwaardes ingevolge waarvan sodanige krediet-, kontant of SIM (“Subscriber Identity Module”) kaarte of kredietstrokies aan hom of haar of hulle uitgereik is tensy sodanige diefstal gepaard gaan met kragdadige en gewelddadige toegang tot of uitgang in of uit die woning (b) die aanspreeklikheid van die Maatskappy ten opsigte van enige enkel gebeurtenis maatskappy ingevolge hierdie gebeurlikheid vir alle vergoeding betaalbaar (ongeag die getal eisers wat vergoeding eis) xxx xxx R10 000 (tienduisend rand) oorskry nie. 5. Inhoud die bedrag van huishoudelike yskaste, vrieskaste, koelkamers en vrieskamers Hierdie afdeling dek die bederwing van die inhoud alleenlik as gevolg van die verandering in temperatuur voortspruitend uit die toevallige onderbreking van krag (beurtkrag uitgesluit) asook toevallige en meganiese onklaarraking van enige yskas, vrieskas, koelkamer of vries-xxxxx in die Versekerde se woning Met dien verstande dat: hierdie uitbreiding dek nie: (i) bederwing van voorraad weens die doelbewuste afsny van kragtoevoer (gas en paraffien inbegrepe) deur enige instansie (ii) skade aan die yskas, vrieskas, koelkamer of vrieskamer self Met dien verstande verder dat: (i) die aanspreeklikheid van die Maatskappy ingevolge hierdie uitbreiding nie R7 500 (seweduisend vyfhonderd rand) xxx in enige 12 (twaalf) maande tydperk van versekering oorskry nie ten opsigte van enige enkel gebeurtenis (ii) die Maatskappy nie verantwoordelik xxx xxxx nie vir die eerste R500 (vyfhonderd rand) van iedere en elke gebeurtenisnie. Vir die doeleindes van hierdie uitbreiding xxx die inhoud insluit medikasie vir persoonlike gebruik, sowel as medikasie of inentingstowwe wat gebruik word vir eie boerdery-doeleindes waar dit vereis word dat hierdie medikasie of inentingstowwe onder verkoelde omstandighede geberg moet word. 65.

Appears in 1 contract

Samples: www.msbia.co.za

Uitbreidings. 1. Xxxxxxxxxxxx toerusting Onregmatige inhegtenisname en onregmatige deursoek Nieteenstaande enigiets strydig vervat in hierdie afdeling xxx die maatskappy die versekerde skadeloos stel teen alle bedrae waarvoor die versekerde aanspreeklik gehou word vir vergoeding wat voortspruit uit onregmatige inhegtenisname, beweerde onregmatige inheg- tenisname of onregmatige deursoek van enige persoon (insluitende aanranding wat daar-mee gepaard gaan) Met dien verstande dat: agriplus (Persoonlike Aanspreeklikheid) Uitleg 7 (Bladsy 2 van 3) 01/07/2013 die maatskappy se aanspreeklikheid vir alle vergoeding en skadevergoeding en alle kostes en uitgawes vir litigasie en alle xxxxx xxxxxx en uitgawes beperk is tot R25 000 (vyf en twintigduisend rand) ten opsigte van xxxx xxx of xxxxx xxxx wat uit een enkele voorval ontstaan onderworpe aan ‘n maksimum van R50 000 (vyftigduisend rand) gedurende enige 12 (twaalf) maande tydperk van versekering. 2. Brandbluskoste Enige koste in verband met die blus of bestryding van brand, word geag skade aan die versekerde eiendom xx xxxx en is betaalbaar benewens enige ander betaling waarvoor die maatskappy ingevolge hierdie afdeling aanspreeklik mag wees met dien verstande dat die versekerde regtens aanspreeklik is vir sodanige koste en die versekerde eiendom deur brand bedreig is. 3. Kolhou (Putjie-in-een) Hierdie afdeling dek toevallige verlies van of skade anders as meganiese, elektriese of elektroniese onklaarraking aan enige televisiestel, video-opnemer, dekodeerder, DVD en Blue- ray spelers, proximas en multi-mediaprojektors, klankreproduksietoerusting, uitgesonderd rekenaar toerusting, satellietskottels of antenne terwyl in of op die woning weens ‘n toevallige gebeurtenis. 2. Spieëls en glas Hierdie afdeling dek toevallige brekasie bedrag van spieëlglas, glasblaaie xxx xxxxx en meubels of vasteglas wat xxxx uitmaak van enige meubelstuk R2 500 (behalwe radio- of televisie-apparaattweeduisend vyfhonderd rand) terwyl in indien die woning. 3. Gaste Hierdie afdeling dek verlies van of skade aan huishoudelike goedere en persoonlike besittings uitgesonderd geld en verhandelbare instrumente wat nie andersins verseker is nie, wat aan versekerde ‘n gas behoort kolhou (putjie-in-een) hou behaal terwyl hy/sy as amateur speel of enige erkende gholfbaan geaffilieer by ‘n provinsiale gholfunie tydens ‘n spel wat tydelik by volgens die Versekerde inwoon weens enige amptelike reëls van die gevare xxxx gespesifiseer in 1 tot 7 van Onderafdeling A - Eiendom of weens diefstal uit die private woning wat verlore of beskadig gholf gespeel word met dien verstande dat die Maatskappy maatskappy skriftelik bevestiging van die gas tot en met R10 000 (tienduisend rand) vir enige enkele eis skadeloos xxx xxxxsekretaris van die klub ontvang. 4. Huishulp se Eiendom Kredietkaarte en kredietstrokies Hierdie afdeling dek verlies is uitgebrei om die versekerde en xxxx skadeloos te stel teen alle bedrae waarvoor die versekerde en xxxx aanspreeklik mag word om as vergoeding te betaal ten opsigte van of skade aan huishoudelike goedere en persoonlike besittings uitgesonderd geld en verhandelbare instrumente die wederregtelike gebruik deur enige persoon, wat nie aan die Versekerde se huishulp versekerde en xxxx verwant is nie, van krediet-, kontant of SIM (“Subscriber Identity Module”) kaarte en/of kredietstrokies wat voltyds in diens van die Versekerde is, behoort weens amptelik deur enige van die gevare xxxx gespesifiseer in 1 tot 9 van Onderafdeling A - Eiendom terwyl sodanige Eiendom vervat kredietinstelling uitgereik is in die woning naam van die versekerde en/of die xxxx van die versekerde Met dien verstande dat: (a) verlies die maatskappy nie ingevolge hierdie gebeurlikheid aanspreeklik xxx xxxx xxx xxxxx die versekerde en xxxx, aan wie die voormelde krediet-, kontant of skade as gevolg van diefstal uitgesluit SIM (“Subscriber Identity Module”) kaarte en kredietstrokies uitgereik is, voldoen het aan die bepalings en voorwaardes ingevolge waarvan sodanige krediet-, kontant of SIM (“Subscriber Identity Module”) kaarte of kredietstrokies aan hom of haar of hulle uitgereik is tensy sodanige diefstal gepaard gaan met kragdadige en gewelddadige toegang tot of uitgang in of uit die woning (b) die aanspreeklikheid van die Maatskappy ten opsigte van enige enkel gebeurtenis maatskappy ingevolge hierdie gebeurlikheid vir alle vergoeding betaalbaar (ongeag die getal eisers wat vergoeding eis) xxx xxx R10 000 (tienduisend rand) oorskry nie. 5. Inhoud die bedrag van huishoudelike yskaste, vrieskaste, koelkamers en vrieskamers Hierdie afdeling dek die bederwing van die inhoud alleenlik as gevolg van die verandering in temperatuur voortspruitend uit die toevallige onderbreking van krag (beurtkrag uitgesluit) asook toevallige en meganiese onklaarraking van enige yskas, vrieskas, koelkamer of vries-xxxxx in die Versekerde se woning Met dien verstande dat: hierdie uitbreiding dek nie: (i) bederwing van voorraad weens die doelbewuste afsny van kragtoevoer (gas en paraffien inbegrepe) deur enige instansie (ii) skade aan die yskas, vrieskas, koelkamer of vrieskamer self Met dien verstande verder dat: (i) die aanspreeklikheid van die Maatskappy ingevolge hierdie uitbreiding nie R7 500 (seweduisend vyfhonderd rand) xxx in enige 12 (twaalf) maande tydperk van versekering oorskry nie ten opsigte van enige enkel gebeurtenis (ii) die Maatskappy nie verantwoordelik xxx xxxx nie vir die eerste R500 (vyfhonderd rand) van iedere en elke gebeurtenisnie. Vir die doeleindes van hierdie uitbreiding xxx die inhoud insluit medikasie vir persoonlike gebruik, sowel as medikasie of inentingstowwe wat gebruik word vir eie boerdery-doeleindes waar dit vereis word dat hierdie medikasie of inentingstowwe onder verkoelde omstandighede geberg moet word. 65.

Appears in 1 contract

Samples: www.msbia.co.za