Asbes uitsluiting. Hierdie Endossement is van toepassing op die Afdelings i. Gemeenregtelike Aanspreeklikheid ii. Werkgewersaanspreeklikheid iii. Onderafdeling D (Aanspreeklikheid) van die Afdeling Geboue Omvattend iv. Uitgebreide Persoonlike Regsaanspreeklikheid Afdeling van die Polis. Nieteenstaande enige bepalings van hierdie Polis, met inbegrip van enige Uitsluiting, Uitsondering of Uitbreiding of ander bepaling wat andersins ‘n Algemene Uitsondering tersyde sou stel, dek hierdie Polis nie enige regsaanspreeklikheid, verlies, skade, koste of uitgawe hoegenaamd of gevolglike verlies wat regstreeks of onregstreeks veroorsaak word deur, voortspruit uit, ontstaan uit of as gevolg van die gevaarlike aard van asbes in watter vorm of hoeveelheid hoegenaamd of wat op enige wyse daarmee verband hou, of in die mate waartoe dit daartoe bydra nie. 4.
Asbes uitsluiting. Hierdie endossement is van toepassing op die afdelings Gemeenregtelike aanspreeklikheid, Werkgewersaanspreeklikheid en Onderafdeling D (Aanspreeklikheid) van die afdeling Geboue omvattend asook Uitgebreide persoonlike regsaanspreeklikheid afdeling van die polis. Nieteenstaande enige bepalings van hierdie polis, met inbegrip van enige uitsluiting, uitsondering of uitbreiding of ander bepaling wat andersins ‘n Algemene uitsondering tersyde sou stel, dek hierdie polis nie enige regsaanspreeklikheid, verlies, skade, koste of uitgawe hoegenaamd of gevolglike verlies wat regstreeks of onregstreeks veroorsaak word deur, voortspruit uit, ontstaan uit of as gevolg van die gevaarlike aard van asbes in watter vorm of hoeveelheid hoegenaamd of wat op enige wyse daarmee verband hou, of in die mate waartoe dit daartoe bydra nie. 4.