Verandering van belang. Hierdie polis is nietig ten opsigte van enige item hiervan met betrekking waartoe daar enige verandering na die aanvang van hierdie versekering is waardeur die versekerde se belang beëindig word, behalwe deur testament of regswerking, tensy skriftelike kennis so gou as moontlik na sodanige verandering aan die maatskappy gegee is en 'n bykomende premie betaal is, indien verlang.
Appears in 3 contracts
Samples: Insurance Policy, Insurance Policy, Insurance Agreement
Verandering van belang. Hierdie polis Polis is nietig ten opsigte van enige item hiervan met betrekking waartoe daar enige verandering na die aanvang van hierdie versekering is waardeur die versekerde Versekerde se belang beëindig word, behalwe deur testament of regswerking, tensy skriftelike kennis so gou as moontlik na sodanige verandering aan die maatskappy Maatskappy gegee is en 'n bykomende premie Premie betaal is, indien verlang.
Appears in 1 contract
Samples: Insurance Policy