VERBETERING EN ONDERVERDELING VAN EIENDOM Voorbeeld Klousules

VERBETERING EN ONDERVERDELING VAN EIENDOM. 1. Die KOPER onderneem hiermee onherroeplik en onvoorwaardelik om ooreenkomstig die VERLOREN Huiseienaarsvereniging se Reëls en Bou- en Argiteksriglyne binne ‘n tydperk van 60 (sestig) maande vanaf datum van oordrag van die eiendom op sy/haar naam met die bou van ‘n woonhuis en gewone buitegeboue op die eiendom te begin. Die sestig maande periode xxx vanaf die datum van registrasie in die aanvanklike KOPER se naam bereken word. 2. Die huis moet binne ‘n tydperk van 12 (twaalf) maande ná aanvang van bouwerk voltooi wees, of teen ‘n datum xxxx xxxx die ONTWIKKELAAR (VOORHEEN DIE VERKOPER) in sy diskresie bepaal word. 3. Indien die KOPER nalaat xx xxxxx die tydperk genoem in klousule K.1 met bouwerk te begin, of nie binne die tydperk genoem in klousule K.2 die genoemde bouwerk afhandel nie, mag die ONTWIKKELAAR (VOORHEEN DIE VERKOPER) die KOPER skriftelik aanmaan om die nie-nakoming van klousule K.1 of K.2 binne 3 (drie) maande vanaf datum van die kennisgewing reg te stel. Sou die KOPER steeds in gebreke xxx xxx die ONTWIKKELAAR (VOORHEEN DIE VERKOPER) volgens sy eie diskresie geregtig wees om die eiendom van die XXXXX xx xxxx vir die prys wat deur hom betaal is (xxxxx xxxx by oordrag betaalbaar is) en die XXXXX xxx verplig wees om die koopooreenkoms te onderteken en alle oordragkostes, hereregte, BTW en enige bedrag verskuldig ten opsigte van die verbandakte wat geregistreer is op die eiendom ten einde die oordrag te finaliseer, te betaal. Die KOPER stel hiermee die ONTWIKKELAAR (VOORHEEN DIE VERKOPER) of sy gevolmagtigde verteenwoordiger aan om alle diesulke dokumentasie te onderteken, xxxxxxx dienooreenkomstig volmag om die oordrag te voltrek en onderneem die KOPER (ONTWIKKELAAR) om ‘n verklaring te dien effekte voor te lê vir indiening by die Ontvanger van Inkomste, en alle voorgeskrewe prosedures na te kom ten einde effek xx xxx aan die herverkoop en oordrag van die eiendom aan die ONTWIKKELAAR (VOORHEEN DIE VERKOPER) ingevolge die bepalings van hierdie subklousule. 4. Die KOPER erken dat hy die eiendom teen ‘n spesiale prys van die ONTWIKKELAAR (VOORHEEN DIE VERKOPER) gekoop het, en gevolglik kom beide partye ooreen dat die huis deur die ONTWIKKELAAR (VOORHEEN DIE VERKOPER) opgerig xxx word, teen die prys en kostes (markverwante pryse) wat in daardie stadium toepaslik is, en dienooreenkomstig die standaarde van toepassing op die Verloren Lewenstyl Landgoed. 5. Geen toestemming xxx vir die onderverdeling van die eiendom xxxxxxx word nie. Die XXXXX xxx sl...