Verdwyning Voorbeeld Klousules

Verdwyning. In die geval van die verdwyning van enige sodanige persoon in omstandighede wat die maatskappy tevrede stel dat hy/sy ‘n besering opgedoen het waarop hierdie afdeling van toepassing is en dat sodanige besering tot die dood van sodanige persoon gelei het, veronderstel die maatskappy vir die doeleindes van die versekering wat deur hierdie afdeling xxxxxxx word sy/haar dood, met dien verstande dat indien daar, nadat die maatskappy ‘n betaling hierkragtens gedoen het ten opsigte van sodanige persoon se veronderstelde dood, gevind word dat hy/xx xxxx, sodanige betaling onverwyld deur die versekerde aan die maatskappy terugbetaal word. 3.
Verdwyning. In die geval van die verdwyning van enige Sodanige Persoon in omstandighede wat die Maatskappy tevrede stel dat hy/sy ‘n besering opgedoen het waarop hierdie Afdeling van toepassing is en dat sodanige besering tot die Dood van Sodanige Persoon gelei het, veronderstel die Maatskappy vir die doeleindes van die Versekering wat deur hierdie Afdeling xxxxxxx word sy/haar Dood, met dien verstande dat indien daar, nadat die Maatskappy ‘n betaling hierkragtens gedoen het ten opsigte van Sodanige Persoon se veronderstelde Dood, gevind word dat hy/xx xxxx, sodanige betaling onverwyld deur die Versekerde aan die Maatskappy terugbetaal word. 3.