Uitbreidings Voorbeeld Klousules

Uitbreidings. 1. Onregmatige inhegtenisname en onregmatige deursoek Nieteenstaande enigiets strydig vervat in hierdie afdeling xxx die maatskappy die versekerde skadeloos stel teen alle bedrae waarvoor die versekerde aanspreeklik gehou word vir vergoeding wat voortspruit uit onregmatige inhegtenisname, beweerde onregmatige inheg- tenisname of onregmatige deursoek van enige persoon (insluitende aanranding wat daar-mee gepaard gaan) Met dien verstande dat: agriplus (Persoonlike Aanspreeklikheid) Uitleg 7 (Bladsy 2 van 3) 01/07/2013 die maatskappy se aanspreeklikheid vir alle vergoeding en skadevergoeding en alle kostes en uitgawes vir litigasie en alle xxxxx xxxxxx en uitgawes beperk is tot R25 000 (vyf en twintigduisend rand) ten opsigte van xxxx xxx of xxxxx xxxx wat uit een enkele voorval ontstaan onderworpe aan ‘n maksimum van R50 000 (vyftigduisend rand) gedurende enige 12 (twaalf) maande tydperk van versekering. 2. Brandbluskoste Enige koste in verband met die blus of bestryding van brand, word geag skade aan die versekerde eiendom xx xxxx en is betaalbaar benewens enige ander betaling waarvoor die maatskappy ingevolge hierdie afdeling aanspreeklik mag wees met dien verstande dat die versekerde regtens aanspreeklik is vir sodanige koste en die versekerde eiendom deur brand bedreig is. 3. Kolhou (Putjie-in-een) Hierdie afdeling dek ‘n bedrag van R2 500 (tweeduisend vyfhonderd rand) indien die versekerde ‘n kolhou (putjie-in-een) hou behaal terwyl hy/sy as amateur speel of enige erkende gholfbaan geaffilieer by ‘n provinsiale gholfunie tydens ‘n spel wat volgens die amptelike reëls van gholf gespeel word met dien verstande dat die maatskappy skriftelik bevestiging van die sekretaris van die klub ontvang. 4. Kredietkaarte en kredietstrokies Hierdie afdeling is uitgebrei om die versekerde en xxxx skadeloos te stel teen alle bedrae waarvoor die versekerde en xxxx aanspreeklik mag word om as vergoeding te betaal ten opsigte van die wederregtelike gebruik deur enige persoon, wat nie aan die versekerde en xxxx verwant is nie, van krediet-, kontant of SIM (“Subscriber Identity Module”) kaarte en/of kredietstrokies wat amptelik deur enige kredietinstelling uitgereik is in die naam van die versekerde en/of die xxxx van die versekerde Met dien verstande dat: (a) die maatskappy nie ingevolge hierdie gebeurlikheid aanspreeklik xxx xxxx xxx xxxxx die versekerde en xxxx, aan wie die voormelde krediet-, kontant of SIM (“Subscriber Identity Module”) kaarte en kredietstrokies uitgerei...
Uitbreidings. Waar enige uitbreiding (ongeag bykomend of outomaties) dekking uitbrei ten opsigte van ‘n afdeling of xxxxx, xxx sodanige uitgebreide dekking steeds onderhewig wees aan die terme, voorwaardes en uitsonderings van sodanige afdeling of polis na gelang van die geval van toepassing, tensy sodanige terme, voorwaardes en uitsonderings spesifiek gekanselleer is.
Uitbreidings. 1. Xxxxxxxxxxxx toerusting Hierdie afdeling dek toevallige verlies van of skade anders as meganiese, elektriese of elektroniese onklaarraking aan enige televisiestel, video-opnemer, dekodeerder, DVD en Blue- ray spelers, proximas en multi-mediaprojektors, klankreproduksietoerusting, uitgesonderd rekenaar toerusting, satellietskottels of antenne terwyl in of op die woning weens ‘n toevallige gebeurtenis. 2.
Uitbreidings. (Slegs van toepassing in soverre dit in die bylae aangedui word) Die verstandhouding en ooreenkoms is dat hierdie polis uitgebrei word om die volgende in te sluit, onderworpe aan die perke en eerste bedrae betaalbaar xxxx gespesifiseer in die bylae en onderworpe aan die bepalings, voorwaardes en uitsonderings van die polis in soverre hulle kan geld en met dien verstande dat die totale aanspreeklikheid van die maatskappy nie dit wat in die afwesigheid van sulke uitbreidings sou gegeld het, xx xxxx gaan nie.
Uitbreidings. 1. Xxxxxxxxxxxx toerusting Hierdie afdeling dek toevallige verlies van of skade anders as meganiese, elektriese of elektroniese onklaarraking aan enige televisiestel, video-opnemer, dekodeerder, DVD, klankreproduksietoerusting, uitgesonderd rekenaar toerusting, satellietskottels of antenne terwyl in of op die woning weens ‘n toevallige gebeurtenis. 2. Spieëls en glas Hierdie afdeling dek toevallige brekasie van spieëlglas, glasblaaie xxx xxxxx en meubels of vasteglas wat xxxx uitmaak van enige meubelstuk (behalwe radio- of televisie-apparaat) terwyl in die woning. 3. Gaste Hierdie afdeling dek verlies van of skade aan huishoudelike goedere en persoonlike besittings uitgesonderd geld en verhandelbare instrumente wat nie andersins verseker is nie, wat aan ‘n gas behoort wat tydelik by die versekerde inwoon weens enige van die gevare xxxx gespesifiseer in 1 tot 7 van onderafdeling A - Eiendom of weens diefstal uit die private woning wat verlore of beskadig word met dien verstande dat die maatskappy die gas tot en met R10 000 (tienduisend rand) vir enige enkele eis skadeloos xxx xxxx. 4.