VERHOORPROSEDURE BY BEWEERDE KATEGORIE B WANGEDRAG Voorbeeld Klousules

VERHOORPROSEDURE BY BEWEERDE KATEGORIE B WANGEDRAG. 5.1 Enige bewering van 'n kategorie B misdryf moet skriftelik by die Skoolhoof ingedien word. 5.2 Die Skoolhoof moet die aanklag ondersoek en hierin die prosedure volg vir ondersoek xxxx uiteengesit in skedule E van hierdie Xxxx II 5.3 Indien die Skoolhoof in sy diskresie, gebaseer op die uitslag van sy/haar ondersoek, oordeel dat 'n formele verhoor in verband met die beweerde misdryf nodig of geregverdig is, moet hy/xx Xxxx C voltooi, aangeheg by hierdie skedule, en dit aan die leerder oorhandig met opdragt om dit aan sy/haar ouers te oorhandig. Die Skoolhoof moet ook poog, op die dag waarop die kennisgewing aan die leerder oorhandig is, om die ouers xx xxxxxx en hulle in te lig oor die kennisgewing, die xxxx dat die kennisgewing aan die kind gegee is vir oorhandiging aan hulle en van die inhoud van die kennisgewing. 5.4 Die Skoolhoof, bygestaan deur die adjunk Skoolhoof of 'n departementshoof van die skool, xxx voorsit by die verhoor van die beweerde misdryf. 5.5 Die verhoor xxx 'n aanvang neem op die tyd vermeld op die kennisgewing of sodanige ander tyd as wat ooreengekom mag word tussen die Skoolhoof en die ouers van die leerder. 5.6 n Behoorlike notule van die verhoor moet gehou word, en, sover moontlik, onmiddellik na afloop van die verhoor uitgetik word, ongeag die uitslag. Die naam van die notule houer moet op die notule verskyn. 5.7 Die volgende prosedure moet by die verhoor gevolg word: 5.7.1 Die name van alle persone wat die verhoor bywoon moet aangeteken word; 5.7.2 Die Skoolhoof moet die voormelde kennisgewing (Vorm C) uitlees en bevestig of die ouer en die leerder dit gelees het en of hulle dit verstaan al xxx xxx. 'n Geleentheid moet gebied word aan die leerder en sy/haar ouers vir vrae en/of opheldering van die inhoud van die kennisgewing. 5.7.3 Die Skoolhoof moet aan die ouers en die leerder die getuienis in die guns van en teen die leerder openbaar, xxxx vasgestel volgens die voormelde ondersoek. Die leerder en sy/haar ouers moet 'n redelike geleentheid gegun word om die gemelde getuienis te oorweeg. 5.7.4 Die leerder moet xxx xxxx die Skoolhoof gevra word of hy/sy die wangedrag waarvan hy/sy aangekla word, erken of ontken. 5.7.5 Indien die leerder die wangedrag erken, moet die Skoolhoof nogtans die leerder ondervra ten einde homself te vergewis dat die leerder wel skuldig is aan die beweerde wangedrag. Indien hy oortuig is van die skuld van die leerder, moet hy aanteken "xx xxxx die leerder (naam) skuldig aan die wangedrag xxxx aangekla....

Related to VERHOORPROSEDURE BY BEWEERDE KATEGORIE B WANGEDRAG

  • ALGEMEEN 24.1 Hierdie dokument tesame met Aanhangsels A tot G bevat die volle ooreenkoms tussen die partye en die partye boekstaaf dat daar geen verbintenisse, voorstellings of waarborge bestaan wat hulle bind en wat nie in hierdie kontrak uiteengesit is nie. 24.2 Geen byvoeging tot, wysiging, beëindiging of novasie van die kontrak en geen afstanddoening van enige reg wat spruit uit hierdie kontrak of nie-nakoming van hierdie kontrak, is geldig nie, tensy dit skriftelik geskied en deur al die partye of hul behoorlike gemagtigde verteenwoordigers onderteken is. 24.3 Geen vergunning, uitstel of ander toegewing deur enige van die partye aan die ander ten opsigte van die nakoming van enige verpligtinge ingevolge hierdie kontrak word in enige omstandighede beskou as 'n stilswyende toestemming deur sodanige party aan die ander nie, en dit vorm nie enige afstanddoening of novasie nie, en raak nie op enige xxxxx xxxx enige van daardie party se regte kragtens, of wat voortspruit uit hierdie kontrak nie. 24.4 Albei partye erken dat hulle verkies het dat hierdie kontrak in Afrikaans opgestel word. 24.5 Sonder om afbreuk aan die bepalings van hierdie kontrak te doen, xxx dit die Verkoper vrystaan om te enige tyd in die toekoms ander soortgelyke of gewysigde kontrakte met ander kopers aan te gaan volgens sy eie oordeel en diskresie. 24.6 Geen ander kontrak aangegaan met „n xxxxx Xxxxx wat geheel of gedeeltelik of wesenlik van hierdie kontrak verskil, xxx geag word inbreuk xx xxxx op hierdie kontrak nie, en die Koper xxx xxx nooit op novasie of stilswyende toestemming aan die xxxx van die Verkoper kan beroep wat xxx neerkom op aansprake van die Xxxxx xx hierdie kontrak te wysig nie. 24.7 Die Xxxxx xxx alle dokumente wat nodig is om oordrag van die eiendom in die naam van die Xxxxx xx bewerstellig teken en terug stuur aan die Prokureur tesame met alle ander dokumente, resolusies en sertifikate xxxx versoek deur die Prokureur, binne 7 (sewe) dae nadat hy versoek is om dit te doen. Dit word geag dat sodanige versoek deur die Prokureur gemaak is: 24.7.1 op die dag dat sodanige versoek mondelings aan die Koper of sy verteenwoordiger gemaak is; of 24.7.2 op die 5de (vyfde) dag nadat „n skriftelike versoek en die dokumente wat geteken moet word, gepos is aan die Koper per geregistreerde pos. 24.8 Die partye kom ooreen dat indien die Koper versuim om enige van die voormelde behoorlik ondertekende dokumente tesame met enige van die ander dokumente, resolusies en sertifikate xxxxxx xx hierbo, binne die voormelde periode aan die Prokureur te besorg, xxx die Xxxxx, nieteenstaande die bepalings van klousule 17 en 18 hiervan, aanspreeklik wees vir betaling van boeterente sonder aanmaning. 24.9 Die partye onderneem xx xxxxx te doen wat nodig is vir die implimentering van die terme en voorwaardes en strekking van die kontrak. 24.10 Indien die Koper getroud is binne gemeenskap van goedere, waarborg hy dat alle toestemmings in terme van die Huweliksgoedere Wet, No. 88 of 1984, bekom is. Xxxx xx handtekening hierop aan te bring, onderneem die xxxx xx alle dokumente wat deur enige persoon of instansie verlang word ten einde „n lening toe te staan en /of om enige verband te registreer insluitende, inter alia, „n borgakte, leningsooreenkoms en Volmag om „n Verband te passeer. Versuim deur die xxxx xx aan enige van die bepalings van hierdie klousule te voldoen, xxx „n wesentlike breuk van hierdie kontrak daarstel. 24.11 Indien daar meer as een Koper is, is die Kopers gesamentlik en afsonderlik, in solidum, aanspreeklik vir die nakoming van al die terme en voorwaardes van hierdie kontrak. 24.12 Alle betalings gemaak in terme van hierdie ooreenkoms xxx in kontant aan die Prokureur by sy kantoor gemaak word, vry van enige kostes en enige aftrekkings. 24.13 Indien die Koper as trustee van „n maatskappy of beslote korporasie wat gestig staan te word optree, en indien sodanige maatskappy of beslote korporasie nie gestig word binne 14 (veertien) dae na datum van ondertekening van hierdie kontrak nie, of indien gestig, hy nie hierdie kontrak ratifiseer en aanvaar binne 7 (sewe) dae na datum van ondertekening van hierdie kontrak nie, sal die Koper in sy persoonlike hoedanigheid gebonde wees aan al die terme en voorwaardes van hierdie kontrak asof hy die kontrak in sy persoonlike hoedanigheid onderteken het. Indien die Maatskappy of Beslote Xxxxxxxxxx gestig is, en hierdie kontrak behoorlik geratifiseer en aanvaar is xxxx voormeld, xxx xxxxxxx die ondertekenaar xxxx xx handtekening hierop aan te bring, homself as borg en mede- hoofskuldenaar gesamentlik en afsonderlik met die Maatskappy of Beslote Korporasie vir die nakoming van al die terme en voorwaardes van hierdie kontrak. 24.14 Indien die Koper van die eenheid „n geregistreerde Maatskappy, Beslote Korporasie of „n Trust is, verbind die ondertekenaar namens die Maatskappy, Beslote Korporasie of Trust xxxx xx handtekening hierop aan te bring, homself as borg en mede-prinsipaal, gesamentlik en afsonderlik met die Maatskappy, Beslote Korporasie of Trust vir die behoorlike nakoming van al die terme en voorwaardes van hierdie kontrak. 24.15 Die Verkoper mag te enige tyd sy regte en verpligtinge in terme van hierdie ooreenkoms sedeer of vervreem.

  • Bewijslast  Factuur op naam van de projectpartner  Bewijsstukken overheidsopdrachten/aanbesteding of marktconformiteit van prijs (zie par 4.5 en 4.6)  Betalingsreferentie boekhouding Voor vergoedingen van externe expertise en diensten door derden die geen factuur kunnen overleggen geldt de volgende bewijslast:  Onkostennota met omschrijving van de geleverde prestatie en het te betalen bedrag  Betalingsreferentie boekhouding