Verskaffers en xxxxxx Voorbeeld Klousules

Verskaffers en xxxxxx. As teenprestasie vir die betaling van 'n bykomende premie xxx enige verlies voortspruitend uit onderbreking of versteuring van die besigheid as gevolg van gevare waarteen hierkragtens verseker is, aan persele of ander eiendom van verskaffers en xxxxxx in die bylae gespesifiseer, beskou word om 'n verlies xx xxxx voortspruitend uit skade aan eiendom gebruik deur die versekerde op die perseel Met dien verstande dat: (a) die maatskappy se aanspreeklikheid ten opsigte van ongenoemde verskaffers en xxxxxx beperk xxx xxxx tot 10% (tien persent) van bruto wins/inkomste/bruto huurgeld verseker (b) verskaffers, indien ongespesifiseerde, sluit die persele uit van enige openbare verskaffings- onderneming waarvandaan die versekerde elektrisiteit, gas of water verkry (c) verskaffers sluit spesifiek enige boom (hout) plantasie(s) (kommersieel al xxx xxx) uit (d) die verwysing na “gevare wat verseker is ingevolge die brand afdeling van hierdie polis” xxxx vermeld onder die opskrif omskrewe gebeurtenisse van hierdie afdeling wat verband hou met enige aangeplante (groeiende) oeste en/of plantasies (xxxxx xxx boom (xxxx) - kommersieel al xxx xxx) beperk is tot die gevare van brand en weerlig alleen. 2. Openbare dienste - Versekerde gevare alleen As teenprestasie vir die betaling van 'n bykomende premie is verlies xxxx kragtens hierdie afdeling verseker wat mag ontstaan uit onderbreking of ontwrigting van die besigheid as gevolg van skade deur enige van die gebeurlikhede kragtens hierdie afdeling verseker aan eiendom wat behoort aan enige openbare onderneming vir die verskaffing van elektrisiteit, gas of water by hierdie versekering ingesluit Met dien verstande dat: die onderbreking minstens 24 (vier en twintig) uur ononderbroke voortduur. 3. Openbare telekommunikasie - Versekerde gevare alleen Verlies xxxx verseker deur hierdie afdeling, wat voortspruit uit onderbreking of belemmering van die besigheid as gevolg van skade (xxxx hierin omskryf): (i) aan eiendom op die persele van enige openbare owerheid wat regtens gemagtig is om ‘n telekommunikasiefasiliteit aan die versekerde te verskaf (ii) aan die transmissiefasiliteitnetwerk van die openbare owerheid in (i) hierbo vermeld, xxx beskou word om verlies voortspruitend uit die skade aan die eiendom deur die versekerde by die persele gebruik, xx xxxx. 4. Openbare telekommunikasie - Uitgebreide dekking Verlies xxxx verseker voortspruitend uit die onderbreking of belemmering van die besigheid as gevolg van die onderbreking van ...