Vertolking & Interpretasie Voorbeeld Klousules

Vertolking & Interpretasie. Indien daar ‘n geskil en/of verskil ontstaan en/of bestaan in wat die uitsluitlike bedoeling(s) van die Polis of enige xxxx daarvan is in terme van die dekking en/of enige uitsondering(s) en/of beperking(s) en/of uitbreiding(s) xxx die vertolking en/of interpretasie van die Engelse vertaling van die bewoording geld. Indien die Versekerde in besit gestel is van die polisbewoording in elektroniese formaat xxx xxxx xxx of verlies afgehandel word asof die Meester Polisbewoording (in besit van die Maatskappy) geld. 6.