VOERTUIE EN PARKERING. 10.4.1 Geen voertuig wat nie by die US Beskermingsdienste geregistreer is xxxx in paragraaf 1.3 van die Studentereglement vereis word en die nodige registrasieskyfie vertoon nie, mag op die koshuisgronde toegelaat word nie. 10.4.2 Huiskomitees is verantwoordelik vir die toekenning en administrasie van beskikbare parkeerplekke op koshuisgronde volgens 'n xxxxxxx xxxx xxxx die betrokke koshuis goedgekeur. Parkeerheffings is aan die USBD betaalbaar, volgens die tarief wat deur die Universiteitsadministrasie bepaal word. 10.4.3 Bromponies of motorfietse mag nie in kamers of in xxxxx van koshuise gehou of geparkeer word nie. 10.4.4 Fietse mag slegs in kamers waar geskikte fietsrakke aangebring is, gehou word en nie in xxxxx of op xxxxxx nie. 10.5
VOERTUIE EN PARKERING. 11.1 Leefreg-eienaars / huurders moet hul motorhuise en opritte gebruik as parkeerplek xxxx voorsien aan die spesifieke eenheid. 11.2 Geen parkeerplek in paaie word toegelaat nie, behalwe vir laai- en afleweringsdoeleindes. 11.3 Geen woonwaens en bote word in die oord toegelaat nie. 12.