Common use of Voordeel betaalbaar by dood Clause in Contracts

Voordeel betaalbaar by dood. Die voordeelbedrag is gelyk aan die fondswaarde op die datum waarop ons kennis ontvang van die dood van die versekerde lewe. Die volle voordeelbedrag mag as 'n enkelbedrag betaal word, of dit kan gebruik word om gereelde pensioenbetalings te voorsien. 'n Lyfrenteplan xxx uitgeneem word om die gereelde pensioenbetalings te voorsien. Hierdie plan moet by 'n versekeraar uitgeneem word wat kragtens die Versekeringswet, 2017 as 'n lewensversekeraar geregistreer is.

Appears in 4 contracts

Samples: www.sanlam.co.za, www.sanlam.co.za, www.sanlam.co.za