Common use of VRYWARING Clause in Contracts

VRYWARING. Die Eienaar probeer om die woonstel ordentlik te onderhou. Die huurder kom hiermee ooreen om die Eienaar onmiddellik in xxxxxx xx stel van enige onderhoudsprobleme, sodat die situasie so gou moontlik uitgesorteer kan word. Die Eienaar is nie verantwoordelik vir enige ongerief wat mag voortkom as gevolg van omstandighede buite sy beheer nie. Dit sluit in, maar is nie beperk nie, tot bv die xxxxx wat nie werk nie, konstruksie, meganiese probleme van toebehore, swak weersomstandighede, verpligte ontruiming ens. Geen terugbetalings xxx gedoen word vir omstandighede buite die Eienaar se beheer nie. Die Eienaar xxx xxx verantwoordelik gehou word vir enige beserings van huurders of hul gaste agv handeling van genoemde partye nie. Die Eienaar is ook nie verantwoordelik vir enige diefstal of skade aan die huurder se eiendom tydens die verblyftydperk nie. Hiermee verklaar die huurder dat hy/sy bogenoemde ooreenkoms gelees en verstaan het, en hom/haarself daardeur verbind tot die nakoming van alle terme, voorwaardes en reëls sonder voorbehoud.

Appears in 4 contracts

Samples: Vakansie Verblyfkontrak, Vakansie Verblyfkontrak, Vakansie Verblyfkontrak

VRYWARING. Die Eienaar probeer om die woonstel ordentlik te onderhou. Die huurder kom hiermee ooreen om die Eienaar onmiddellik in xxxxxx xx stel van enige onderhoudsprobleme, sodat die situasie so gou moontlik uitgesorteer kan word. Die Eienaar is nie verantwoordelik vir enige ongerief wat mag voortkom as gevolg van omstandighede buite sy beheer nie. Dit sluit in, maar is nie beperk nie, tot bv bv. die xxxxx wat nie werk nie, konstruksie, meganiese probleme van toebehore, swak weersomstandighede, verpligte ontruiming ens. Geen terugbetalings xxx gedoen word vir omstandighede buite die Eienaar se beheer nie. Die Eienaar xxx xxx verantwoordelik gehou word vir enige beserings van huurders of hul gaste agv handeling van genoemde partye nie. Die Eienaar is ook nie verantwoordelik vir enige diefstal of skade aan die huurder se eiendom tydens die verblyftydperk nie. Hiermee verklaar die huurder dat hy/sy bogenoemde ooreenkoms gelees en verstaan het, en hom/haarself daardeur verbind tot die nakoming van alle terme, voorwaardes en reëls sonder voorbehoud.

Appears in 1 contract

Samples: Vakansie Verblyfkontrak

VRYWARING. ( a ) Die Eienaar probeer om bestuur en ouditeur van die woonstel ordentlik te onderhou. Die huurder kom hiermee ooreen om die Eienaar onmiddellik in xxxxxx xx stel Klub word gevrywaar van enige onderhoudsproblemeen alle aksies, sodat koste, klagtes, verliese en skade veroorsaak in die situasie so gou moontlik uitgesorteer kan word. Die Eienaar is uitvoering van hulle pligte en geeneen xxx verantwoording xxxx xx doen vir die aksies van ander nie of verantwoordelik wees vir enige ongerief wat mag voortkom as gevolg krediteure, bankiers of ander persone mbt finansiele of ander sake van omstandighede buite sy beheer nie. Dit sluit in, maar is nie beperk die Klub nie, tot bv die mits hulle in goeie trou opgetree het, nie oneerlik was of bedrog gepleeg het nie en nie teenstrydig met hulle magte en pligte opgetree het nie of xxxxx wat nie werk nie, konstruksie, meganiese probleme van toebehore, swak weersomstandighede, verpligte ontruiming ens. Geen terugbetalings xxxxx doelbewus nalatig opgetree het." ( b ) Die Klub xxx gedoen word op geen xxxxxx verantwoordelik wees vir omstandighede buite die Eienaar se beheer nie. Die Eienaar xxx xxx verantwoordelik gehou word vir enige beserings van huurders of hul gaste agv handeling van genoemde partye nie. Die Eienaar is ook nie verantwoordelik vir enige diefstal of skade aan besittings of eiendom of beserings aan persoon, veroorsaak op watter xxxxxx ookal en deur wie ookal, van enige persoon of lid wat gebruik maak van die huurder Klub se fasiliteite en eiendom tydens die verblyftydperk of perseel nie. Hiermee verklaar die huurder dat hy/sy bogenoemde ooreenkoms gelees en verstaan het, en hom/haarself daardeur verbind tot die nakoming van alle terme, voorwaardes en reëls sonder voorbehoud."

Appears in 1 contract

Samples: Club Constitution