WAT LEER ONS VAN DIE KULTE? Voorbeeld Klousules

WAT LEER ONS VAN DIE KULTE?. Hulle toegewydheid is seker een van hulle sterkste punte. Hulle ontsien geen moeite, tyd, energie om dit wat hulle glo, uit te dra nie. Ons wat volle genade van God het, moet dieselfde doen. Bestudeer die dogma en dra dit uit! • Hulle onderlinge liefde, koinonia, is iets waarvan ons meer kan hê. Hoewel hulle motiewe ten opsigte van hierdie onderlinge gemeenskap nie altyd ewe duidelik is nie, is dit tot een van die aspekte wat hulle gebruik om hulleself meer aantreklik xx xxxx vir lidmate van die "dooie" kerke. Ons verdra mekaar dalk - maar het ons mekaar werklik so lief dat ons met almal dal (wil) saamleef? • Ons moet nie twyfel oor ons eie dogma nie. Ons moet wel 'n deeglike studie maak van ons eie dogma, sodat ons nie net weer WAT ons leer nie, maar ook WAAROM ons dit leer en wat die Skrifgronde vir die dogma is. Ons moet ook weet presies wat die plek van die dogma in die kerk is om hulle wanopvatting van die kerk te kan antwoord. • Dit noop ons tot beter Skrifkennis. Die meeste xxxxx xxxx dat die kultes 'n baie goeie Skrifkennis het. Tog moet mens uit die Skrif die xxxxx xxxx en al die aspekte van die verlossingswerk van God xxx om 'n antwoord xx xxx. • Xxxxx xxxx met evangelisasie maak dat ons in skadu van kultes staan. Ons xxxx xxxxx ywer, maar is self nie bereid om iets soortgelyks te doen nie. Die gevolg is dat al meer mense na hulle prediking luister en die xxxx xxxx in die skande gesteek word omdat sy nie haar werk doen nie. 1.3