Weerligafleiers Voorbeeld Klousules
Weerligafleiers. Dit is 'n voorwaarde wat aanspreeklikheid onder hierdie afdeling voorafgaan dat alle geboue met gras-, strooi- of rietdakbedekking met 'n voldoende en behoorlik geïnstalleerde SABS- goedgekeurde weerligafleier of weerligafleier van 'n soortgelyke standaard of beter toegerus is wat spesifiek daargestel is om weerlig van die betrokke gebou af ▇▇ ▇▇▇ ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ vermeld in die bylae.
Weerligafleiers. Dit is 'n voorwaarde wat aanspreeklikheid onder hierdie afdeling voorafgaan dat alle geboue met gras-, strooi- of rietdakbedekking met 'n voldoende en behoorlik geïnstalleerde SABS- goedgekeurde weerligafleier of weerligafleier van 'n soortgelyke standaard of beter toegerus is wat spesifiek daargestel is om weerlig van die betrokke gebou af ▇▇ ▇▇▇ ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ vermeld in die bylae. Terwyl die gebou beskryf in die bylae van hierdie afdeling in aanbou is of onderhewig is aan bouveranderings en totdat dit finaal afgehandel is, is die volgende voorwaardes van toepas- sing: (a) die volgende gevare van onderafdeling A - Eiendom is gekanselleer: 5, 7, 8 en 9 (b) gevaar 3 onder onderafdeling A - Eiendom is gekanselleer en deur die volgende vervang: “3. storm met uitsluiting van verlies of skade: (i) veroorsaak deur insakking of grondverskuiwing (ii) as gevolg van slytasie en geleidelike agteruitgang (iii) aan eiendom in die ope tensy ontwerp om in die ope ▇▇ ▇▇▇ of ▇▇ ▇▇▇▇” (c) gevaar 6 onder onderafdeling A - Eiendom is gekanselleer en deur die volgende vervang: "6. botsing met enige gebou deur enige voertuig of ▇▇▇▇ met uitsondering van voertuie of diere wat behoort aan, onder bewaring van en/of onder die beheer van enige kontrakteur of subkontrakteur of enige van hulle werknemers terwyl besig is met: (i) die bou van of voltooiing van die versekerde eiendom (ii) argitektoniese veranderings en/of toevoegings en/of restourasie aan die versekerde eiendom of die voltooiing van sodanige veranderings, toevoe- gings of restourasie” (d) die volgende uitbreidings is gekanselleer: (i) Uitbreiding 1 - Oudiovisuele toerusting (ii) Uitbreiding 2 - Spieëls en glas (iii) Uitbreiding 5 - Inhoud van huishoudelike yskaste, vrieskaste, koelkamers en ▇▇▇▇▇- kamers (iv) Uitbreiding 6 - Sleutels en slotte (v) Uitbreiding 7 - Dokumente (vi) Uitbreiding 8 - Mediese en veeartsenykundige uitgawes (vii) Uitbreiding 17 - Huurdersaanspreeklikheid (viii) Uitbreiding 18 - Aanspreeklikheid teenoor die publiek (e) Onderafdeling B - Huurgeld is gekanselleer. Die totale waarde van platinum-, ▇▇▇▇- en silwerartikels, juweliersware, pelse, fotografiese toerusting en oosterse tapyte en matte sal geag word om nie meer as een derde van die versekerde bedrag, wat ten opsigte van inhoud in die bylae vermeld word, ▇▇ ▇▇▇▇ nie, ▇▇▇▇▇ spesifiek vermeld en ooreengekom. Dit is ‘n voorwaarde wat enige aanvaarding van aanspreeklikheid voorafgaan dat in terme van onderafdeling A - Eiendom gevare 8(a) en 8(b) ve...
