Wie is 'n afhanklike?. Die xxxx van die versekerde lewe. • 'n Kind van die versekerde lewe, insluitend 'n aangenome of buite-egtelike kind. • 'n Persoon wat, hetsy regtens of feitelik, van die versekerde lewe afhanklik is vir finansiële onderhoud. • 'n Persoon wat, hetsy regtens of feitelik, van die versekerde lewe afhanklik sou gewees het vir finansiële onderhoud as die versekerde lewe nie gesterf het nie. Byvoorbeeld, 'n kind van die versekerde lewe wat na die versekerde lewe se dood gebore word.
Wie is 'n afhanklike?. Die xxxx van die lid. • 'n Kind van die lid, insluitend 'n aangenome of buite-egtelike kind. • 'n Persoon wat, hetsy regtens of feitelik, van die lid afhanklik is vir finansiële onderhoud. • 'n Persoon wat, hetsy regtens of feitelik, van die lid afhanklik sou gewees het vir finansiële onderhoud as die lid nie gesterf het nie. Byvoorbeeld, 'n kind van die lid wat na die lid se dood gebore word.