Wysiging of uitbreiding van aanvaarde tenders na goedkeuring Voorbeeld Klousules

Wysiging of uitbreiding van aanvaarde tenders na goedkeuring. 4.16.1 'n Skriftelike motivering moet deur die verantwoordelike projekleier, departement of afdelingshoof opgestel word en goedgekeur word deur die tenderkomitee of xxxx bepaal deur die US se delegasiedokument, voordat daar met die werk voortgegaan mag word. 4.17
Wysiging of uitbreiding van aanvaarde tenders na goedkeuring. 4.16.1 'n Skriftelike motivering moet deur die verantwoordelike projekleier, departement of afdelingshoof opgestel word en goedgekeur word deur die tenderkomitee voordat daar met die werk voortgegaan mag word. In die geval van kwotasies en ander aankope waar daar wysigings en uitbreidings is, wat die totale transaksie bo R100 000 xxx neem, moet daar ook 'n skriftelike motivering opgestel word deur die verantwoordelike projekleier, departement of afdelingshoof en die proses hierbo xxx xxx xxxxxx geld. 4.17