DAGSORGKONTRAK
DAGSORGKONTRAK
aangegaan deur en tussen
Solidariteit Helpende Hand Ons Plek STRAND NPO-NOMMER: 046-085NPO
geregistreer as 'n welsynsorganisasie kragtens die Wet op Organisasies Sonder Winsoogmerk, 1997 (Wet No 71 van 1997).
Fisiese Adres: Xxxxxxxxx Xxxxxx 00, Xxxxxx
Kontakbesonderhede: (e-pos) xxxxxxxxxxxxx@xxxxxxxxxxxx.xx.xx (tel) 000 000 0000 (hierin xx xxxxxx as die "ONS PLEK STRAND Dagsorg-fasiliteit")
Hierin verteenwoordig deur ***** behoorlik daartoe gemagtig deur Solidariteit Helpende Hand
en
NAAM VAN OUER/VERSORGER 1: Identiteitsnommer: Verwantskap met kind: Woonadres: Posadres: Werkgewer en werksadres: Kontakbesonderhede: (w) (sel) (h) noodno: (epos) | NAAM VAN OUER/VERSORGER 2: Identiteitsnommer: Verwantskap met kind: Woonadres: Posadres: Werkgewer en werksadres: Kontakbesonderhede: (w) (sel) (h) noodno: (epos) |
(hierin xx xxxxxx as "die Ouer") ten opsigte van
Kind xx xxxxx name en van:
Noemnaam:
Geboortedatum:
Identiteitsnommer:
(hierin xx xxxxxx as "die Kind")
INDEKS
8. BEëINDIGING VAN DIE OOREENKOMS 8
AANGESIEN Helpende Hand ONS PLEK
(die fasiliteit) onderneem om dagsorgdienste aan die Ouer ten opsigte van die Kind te voorsien;
EN AANGESIEN die Ouer bevestig dat die Kind onder skoolpligtige ouderdom is en onderneem om die Kind in die Ons Plek Dagsorg-fasiliteit se toesig te laat op die voorwaardes xxxx in hierdie ooreenkoms vervat;
Kom die partye xxxx volg ooreen:
1. TOELATINGSVEREISTES
1.1 Slegs kinders tussen die ouderdom van ...................................... en die skoolpligtige ouderdom xxx by Helpende Hand Ons Plek Dagsorg-fasiliteit toegelaat word.
1.2 Die volgende dokumente moet die kontrak vergesel: Afskrifte van albei ouers/versorgers se identiteitsdokumente, asook ‘n munisipale rekening of ander bewys van adres.
2. FOOIE
2.1 Die Kind moet by Helpende Hand Ons Plek Strand Dagsorg-fasiliteit geregistreer word en 'n nie-terugbetaalbare registrasiefooi van R is ten
opsigte van die registrasie vir ‘n jaar of 'n gedeelte van 'n jaar betaalbaar.
2.2 Hierdie ooreenkoms word aangegaan met ingang van (datum).
2.3 Die nasorgfooie beloop R 150.00 per maand, of gedeelte daarvan.
2.4 Maandelikse skoolfooie is xxxxxx betaalbaar voor of op die sewende xxx xxx xxxx maand.
2.5 Die maandelikse skoolfooie xxx aan die einde van elke kalenderjaar / alternatiewelik finansiële jaar hersien word en die Ouer sal minstens ‘n kalendermaand skriftelik van die fooie vir die daaropvolgende jaarperiode xxxxxx xxxxx word.
2.6 Indien betaling van fooie vir 30 dae of xxxxxx agterstallig is, xxx die Helpende Hand Ons Plek Dagsorg-fasiliteit stappe neem om die betrokke bedrag met rente in te vorder. In so ‘n geval xxx die Ouer verantwoordelik wees vir alle kostes aangegaan in die verhaling van die uitstaande fooie, insluitend invorderingskoste op prokureur en eie kliëntskaal, asook invorderingkommissie.
2.7 Die partye stem toe dat enige geding voortspruitend uit hierdie ooreenkoms, ongeag die bedrag betrokke, eerstens vir arbitrasie xxxxxx word. Andersyds mag sodanige geskil in die Landdroshof wat andersins jurisdiksie het, ingestel word.
2.8 Betalings moet per debietorder of EFT of elektroniese kaartinbetalings in Helpende Hand Ons Plek (fasiliteit) se bankrekening met die volgende besonderhede, gemaak word:
Rekeningnaam: Ons Plek en Sentrums Helpende Hand NPC Bank: FNB
Tak: Menlyn Maine Rekeningnommer: 63003551488
Verwysing:
2.9 In uitsonderlike gevalle wanneer kontantbetalings direk by Helpende Hand Ons Plek gemaak word, moet so 'n betaling deur die Ouer aan 'n aangewese personeellid verantwoordelik vir finansies gemaak word en 'n amptelike kwitansie met ontvangs van die betaling deur die fasiliteit aan die betaler verskaf word. Na- ure betalings xxx per registerinskrywing skriftelik erken word met handtekening van die betaler en die ontvanger. Die kwitansie xxx op die daaropvolgende werksdag deur die Helpende Hand Ons Plek uitgereik word.
2.10 Indien die Kind weens siekte, jaarlikse verlof saam met die Ouer, of enige ander rede afwesig is, is die volle fooie vir die maand steeds betaalbaar. Volle fooie is ook betaalbaar gedurende skoolvakansies, afgesien daarvan of die Kind die skool bywoon of nie.
2.11 Indien die Kind vir 'n kalendermaand of xxxxxx nie die skool bywoon nie, sal die Ouer weer moet aansoek doen vir registrasie. In die geval waar die Kind se afwesigheid weens siekte bewys kan word of spesiale reëlings met die Helpende Hand Ons Plek getref is, xxx herregistrasie nie nodig wees nie. Individuele reëlings moet met die diskresie van die hoof en die sentrum bestuur geskied.
2.12 Die Ouer gee hiermee toestemming dat die Helpende Hand Ons Plek kredietnavrae mag doen by enige kredietburo of instansie wat oor toepaslike inligting beskik, ten einde die Ouer se kredietwaardigheid te bepaal.
3. SKOOLURE
3.1 Helpende Hand Ons Plek xxxxx dienste xxxx in 3.2 gestipuleer, uitgesonderd openbare vakansiedae, spesiale vakansiedae en die laaste twee weke in
Desember, xxxxx presiese datums met ‘n maand-kennisgewing aan die ouer gekommunikeer xxx word.
3.2 Hepende Hand ONS PLEK xxx oop xxxx vanaf Maandae tot Vrydae vanaf 07h30 tot stiptelik 16h30. Die skool neem geen verantwoordelikheid vir enige Kind buite hierdie ure nie.
3.3 Indien 'n Kind laat afgehaal word, xxx 'n boete xxxx bepaal deur die Helpende Hand ONS PLEK teen die Ouer se rekening gehef word ten einde die personeellid te vergoed vir oortyd gewerk.
3.4 Die Kind moet nie later as by die skool afgelaai word aangesien opvoedingsprogramme teen begin en as die Kind laat kom dit die program versteur.
3.5 Die Ouer moet die Kind tot binne-in die skoolterrein vergesel en die Kind aan die toesig van 'n personeellid oorgee. Waar die kind deur openbare vervoer afgelaai word moet die persoon verantwoordelik vir die vervoer die Kind aan die toesig van ‘n personeellid oorgee.
3.6 Indien die Ouer 'n derde persoon versoek om die Kind af te haal, moet die Ouer dit met die Helpende Hand ONS PLEK reël of daardie persoon moet skriftelike toestemming van die Ouer aan die Helpende Hand ONS Plek verskaf.
3.7 Indien die Kind op 'n gegewe dag afwesig gaan xxxx, xxx die Ouer Helpende Hand ONS PLEK so vroeg as moontlik in xxxxxx xxxx.
4. VOEDING
4.1 Helpende Hand ONS PLEK voorsien verversings en ete aan die Kind, indien die Kind gedurende daardie ure teenwoordig is:
4.2 Indien die Kind enige allergieë of spesiale dieetkundige vereistes het, xxx die Ouer Helpende Hand ONS PLEK Dagsorg-fasiliteit skriftelik hiervan inlig, indien moontlik met ‘n doktersbrief, en waar nodig die nodige voorsorg tref en spesiale voedsel verskaf.
4.3 Indien die Kind verjaar en die Ouer verversings skool toe wil stuur, moet behoorlike reëlings vooraf met die Helpende Hand ONS PLEK getref word.
5. KLEREDRAG
5.1 Die Kind moet gepaste kleredrag, wat ook mag vuil word, aanhê ten einde hom/haar toe te laat om met gemak te kan speel.
5.2 Alle kledingstukke en items wat die Kind saambring na Helpene Hand ONS PLEK behoorlik met die Kind se naam gemerk word. Helpende Hand ONS PLEK
aanvaar geen verantwoordelikheid vir klere en ander items wat wegraak of beskadig word nie.
6. SIEKTES EN MEDIKASIE
6.1 Wanneer die Kind ongesteld is mag hy/sy nie Helpende Hand ONS PLEK Dagsorg-fasiliteit bywoon nie.
6.2 ‘n Aansteeklike siekte wat die Kind onder lede mag hê moet onverwyld aan Helpende Hand Ons Plek aangemeld word (xxxxxx xx die Wet op Gesondheid, Wet 63 van 1977)
6.3 Enige allergieë of abnormaliteite moet onder die aandag van Helpende Hand Ons Plek gebring word en die Ouer xxx xxxx dat die nodige medikasie aan Helpende Hand ONS voorsien word. Die Ouer moet die Helepnde Hand ONS PLEK behoorlike instruksies ten opsigte van enige medikasie voorsien en die nodige dokumentasie by die fasiliteit voltooi.
6.4 Kinders met kopluise mag nie Helpende Hand ONS PLEK bywoon nie.
6.5 Sover moontlik xxx Helpende Hand ONS PLEK personeel self noodhulp toedien. Die Ouer magtig hiermee Helpende Hand ONS PLEK om nooddienste te ontbied/benut in die ingeval van nood. Enige rekening ten opsigte van so 'n noodgeval xxx xxxx die Ouer betaalbaar wees.
7. VEILIGHEID EN SEKURITEIT
7.1 Helpende Hand ONS PLEK neem alle redelike stappe om te verseker dat die Kind veilig is by die fasiliteit. Helpende Hand ONS PLEK kan egter nie aanspreeklik gehou word vir enige verlies of skade of beserings aan die Kind of sy eiendom tydens sy/haar teenwoordigheid byHelpende Hand ONS PLEK nie.
7.2 Die Ouer vrywaar dieHelpende Hand ONS PLEK teen enige eise voortspruitend uit liggaamlike beserings en skade aan eiendom, wat die Ouer op die perseel van Helpende Hand ONS PLEK mag ly.
7.3 Die Ouer stem in dat foto’s van die kind wat in Helpende Hand ONS PLEK geneem word in bemarking en kommunikasie van Helpende Hand ONS PLEK gebruik mag word. Indien die Ouer nie skriftelik toestemming xxxxx nie, word dit geag dat die Ouer geen beswaar het indien die fasiliteit foto’s van die Kind neem en publiseer nie.
7.4 Sou die Ouer van enige Kind van mening wees dat dit nie in die beste belang van daardie betrokke Kind is om gefotografeer en gepubliseer te word nie MOET die Ouer skriftelik die Hoof dienooreenkomstig inlig.
7.5 Enige verandering van inligting van die Ouer of ten opsigte van die Kind moet onverwyld skriftelik aan Helepdne Hand ONS PLEK gerapporteer word.
8. BEëINDIGING VAN DIE OOREENKOMS
8.1 Hierdie ooreenkoms xxx xxxx enige van die partye beëindig word, voor verstryking van die aanvanklike termyn xxxx in klousule 2.2 hierbo gemeld, deur een kalendermaand skriftelike kennisgewing aan die ander party xx xxx.
8.2 Helpende Hand ONS PLEK behou die reg voor om hierdie ooreenkoms in enige geval van kontrakbreuk met 48 uur- kennisgewing te beëindig, maar in besonder in die gevalle waar:
8.2.1 Die Ouer nie die voorskrifte van Helpende Hand ONS PLEK nakom nie;
8.2.2 Die Kind 'n gevaar inhou vir ander kinders of 'n slegte invloed op die ander kinders het;
8.2.3 Skoolfooie vir 8 dae of meer agterstallig is.
9. ALGEMEEN
9.1 Die Ouer xxxx xx/xxxx xxxxx op die eerste bladsy hiervan as sy/haar domicilium citandi et executandi by xxxxx adresse alle kennisgewings en prosesstukke in verband met hierdie ooreenkoms of enige aksie voortspruitend daaruit, effektief beteken kan word.
9.2 Enige kennisgewing wat aan die Ouer gegee word wat:
9.2.1 persoonlik by die domicilium citandi et executandi afgelewer is, xxx geag word op die datum van aflewering daarvan ontvang te gewees het, tensy die teendeel bewys word;
9.2.2 per vooruitbetaalde geregistreerde pos aan die Ouer by laasgenoemde se domicilium citandi et executandi gepos is, xxx geag word 5 (vyf) dae na die datum van pos daarvan ontvang te gewees het, tensy die teendeel bewys word;
9.2.3 Die Ouer is geregtig om by wyse van skriftelike kennisgewing aan Helpende Hand ONS PLEK die adres van sy/haar domicilium citandi et executandi te verander.
9.3 Geen toegewing aan die Ouer deur Helpende Hand ONS PLEK ten opsigte van bepalings van hierdie ooreenkoms, xxx Helpende Hand ONS PLEK verhoed om die bepalings en terme van hierdie ooreenkoms af te dwing nie.
9.4 Hierdie ooreenkoms is die uitsluitlike en volledige ooreenkoms tussen die partye en geen waarborg(e), voorstelling(s) of ander terme en voorwaardes van watter aard ookal, wat nie hierin vervat is nie, sal op die partye bindend wees nie.
9.5 Geen wysiging van die terme of voorwaardes van hierdie ooreenkoms of enige onderlinge kansellasie daarvan xxx enige regskrag hê, tensy dit op skrif gestel en deur albei die partye, of hul behoorlike gevolmagtigdes, onderteken is nie.
10. BORGSKAP
Helpende hand ONS PLEK behou die reg voor om te vereis dat ‘n kredietwaardige naasbestaande van die Kind en/of die Ouer, ook persoonlik borg staan vir die verpligtinge van die Ouer teenoor Helpende Hand Ons Plek.
GEDATEER te op hierdie _ dag van 20 .
AS GETUIES
1. |
2. |
Namens: Helpende Hand Ons Plek behoorlik gemagtig daartoe |
GEDATEER te op hierdie dag van 20
AS GETUIES
1. |
2. |
Ouer(s) |
ADDISIONELE BORG T.O.V. DIE DAGSORGKONTRAK
Aangegaan tussen
Helpende Hand ONS PLEK
en
Xxxx xxx Xxxx: (hierna “Ouer”)
t.o.v.
Xxxx xxx Xxxx: (hierna “Kind”)
Geteken te op 20 (hierna “Dagsorgkontrak”)
BORGSTELLING
Ek die ondergetekende , verbind my hiermee teenoor Helpende Hand ONS PLEK
vir enige skuld van
(Ouer)
voortspruitend uit die Dagsorgkontrak t.o.v. (Kind), ongeag of sodanige skuld betaalbaar is of in die toekoms mag ontstaan.
Verder doen ek afstand van die gemeenregtelike verwere van Uitskudding, Verdeling van aksie en Sessie van aksie.
Verder stem ek toe dat kredietnavrae gedoen mag word deur Helpende Hand ONS PLEK
, om my kredietwaardigheid vas te stel.
My persoonlike besonderhede is xxxx volg:
Volle name: I.D. no:
Xxxxxxxxx en Domisilium citandi et executandi:
Werksadres:
Posadres: Epos:
Tel werk: Tel huis: Sel:
Geteken te op 20
Handtekening xxx Xxxx Xxxxxx