Wanneer kan die verkoper die kontrak kanselleer waar die koper versuim om die koopprys te betaal?Koopkontrak • March 2nd, 2023
Contract Type FiledMarch 2nd, 2023Dit hang af van die bepalings van die koopkontrak. Normaalweg sal die koopkontrak voorsiening maak vir ‘n aanmaning wat eers deur die verkoper op die koper beteken moet word, byvoorbeeld waarin hy sewe (7) dae gegee word om te presteer, waarna die verkoper dan met ‘n verdere kansellasiekennisgewing die kontrak kan kanselleer. Dit is belangrik om te verstaan dat die verkoper in so ‘n geval nie dadelik eensydiglik die kontrak kan beëindig, maar eers die proses moet volg wat in die kontrak voorgeskryf is. Soms bepaal die kontrak inderdaad dat die verkoper dadelik kan kanselleer, in welke geval hy nie eers ‘n aanmaning hoef te doen nie.
KOOPKONTRAKKoopkontrak • November 17th, 2011
Contract Type FiledNovember 17th, 2011
KOOPKONTRAKKoopkontrak • March 8th, 2016
Contract Type FiledMarch 8th, 2016Hierdie datum is onderhewig aan die bepalings van klousule 9 van die kontrak, en verder onderhewig aan die voltooiing van die eenheid.
KOOP OFKoopkontrak • March 2nd, 2023
Contract Type FiledMarch 2nd, 2023Wanneer u ‘n huis kry wat u wil koop en voor u enige koopkontrak (soms ook verwys na as ‘Aanbod om te koop’) onderteken, volg hierdie eenvoudige riglyne:
KOOPKONTRAKKoopkontrak • August 6th, 2015
Contract Type FiledAugust 6th, 2015
KOOPKONTRAKKoopkontrak • August 7th, 2019
Contract Type FiledAugust 7th, 2019EN AANGESIEN ‘n Algemene Plan van konsolidasie en onderverdeling as Aanhangsel A hiertoe aangeheg is; Die ondergenoemde eiendom vorm deel van die ontwikkeling wat bekend staan as die Verloren Landgoed. DEFINISIES
KOOPKONTRAKKoopkontrak • November 20th, 2017
Contract Type FiledNovember 20th, 2017
INHOUDSOPGAWEKoopkontrak • October 14th, 2019
Contract Type FiledOctober 14th, 2019ITEM: BLADSY: Koopkontrak 3 Bylae “A” (Terreinplan) 11 Bylae “B” (Huistipe) 12 Bylae “C” (Spesifikasieskedule) 13 Bylae “D” (Keuselys) 14 Bylae “E” (Bevestiging van voltooiing) 15 Bylae “F” (Verkoop van eiendom) 16 Bylae “G” (Gebrekelys) 17
KOOPKONTRAKKoopkontrak • November 24th, 2008
Contract Type FiledNovember 24th, 2008EN AANGESIEN ‘n Algemene Plan van onderverdeling deur die Landmeter-Generaal onder verwysingsnommer SG 4420/2007 goedgekeur is, welke goedgekeurde Algemene Plan as Aanhangsel A hiertoe aangeheg is;