Afstanddoening van subrogasieregte Voorbeeld Klousules

Afstanddoening van subrogasieregte. Die Versekeraar doen vir die doel van hierdie afdeling afstand van alle subrogasie- of gedingvoeringsregte wat hy mag hê of wat hy mag verkry teen enige xxxxx xxxxxxx waarop die skadeloosstelling hierkragtens van toepassing is en elke sodanige persoon moet die bepalings, uitsonderings en voorwaardes (algemeen sowel as spesifiek) van hierdie versekering nakom, uitvoer en daaraan onderworpe wees in soverre dit van toepassing mag wees. 7.
Afstanddoening van subrogasieregte. Die versekeraar doen vir die doel van hierdie afdeling afstand van alle subrogasie- of gedingvoeringsregte wat hulle mag hê of wat hulle mag verkry teen enige xxxxx xxxxxxx waarop die skadeloosstelling hierkragtens van toepassing is en elke sodanige persoon moet die bepalings, uitsonderings en voorwaardes (algemeen sowel as spesifiek) van hierdie versekering nakom, uitvoer en daaraan onderworpe wees in soverre dit van toepassing mag wees. 7.
Afstanddoening van subrogasieregte. Vir die doeleindes van hierdie afdeling, doen die maatskappy afstand van alle subrogasieregte of stappe wat hy mag hê of bekom teen enige persoon op wie die skadeloosstelling hieronder van toepassing is, en elke sodanige xxxxxxx xxx die bepalings, uitsonderings en voorwaardes (algemeen en spesifiek) van hierdie versekering sover dit geld, nakom, vervul en daaraan onderworpe wees. 7.
Afstanddoening van subrogasieregte. Vir die doeleindes van hierdie afdeling, op versoek van die versekerde, xxx die versekeraar afstand doen van alle subrogasie¬of gedingvoeringsregte wat hy mag hê of mag bekom teen enige xxxxx xxxxxxx waarop die skadeloosstelling ingevolge hiervan van toepassing is en elke sodanige persoon moet die bepalings, uitsonderings en voorwaardes (sowel algemeen as spesifiek) van hierdie versekering in die mate wat dit kan geld, nakom, daaraan voldoen en daaraan onderworpe wees. 8.