Basis van eiseskikking Voorbeeld Klousules

Basis van eiseskikking. Die basis van skadeloosstelling ingevolge hierdie afdeling in geval van verlies van of skade aan eiendom vermeld in die bylae xxx die xxxxx van vervanging of herstelling van eiendom van dieselfde soort of aard wees maar nie meerderwaardig of meer omvangryk as die eiendom toe dit nuut was nie behalwe ten opsigte van eiendom vervaardig, gebou of aangekoop as nuut meer as 5 (vyf) jaar voor die datum van verlies of skade in xxxxx geval die basis van skadeloosstelling die redelike koste van vervanging, herstel of reparasies van die versekerde eiendom xxx xxxx maar nie die redelike markwaarde van sodanige eiendom ten tyde van sodanige verlies of skade oorskry nie, tensy andersins spesifiek by wyse van endossement ooreengekom Met dien verstande dat: (a) die aanspreeklikheid van die maatskappy beperk xxx xxxx tot die skadeloosstelling hierbo vermeld of die versekerde bedrag van sodanige eiendom wat ookal die minste is (b) die maksimum aanspreeklikheid van die maatskappy gedurende enige een verseke- ringstydperk nie die totale versekerde bedrag xxx oorskry nie (c) aftrekking ten opsigte van nuwe materiaal wat ou materiaal vervang na die maatskappy se oordeel gemaak mag word in verband met verlies van of skade aan (i) seile, skutbedekkings en opgestelde takelwerk (ii) buiteboordmotor(s), binneboordmotor(s), batterye en masjinerie (d) in geval van verlies van of skade aan die versekerde eiendom, xxx die maatskappy se aanspreeklikheid ten opsigte van enige nuwe onderdele wat benodig mag word as gevolg van sodanige verlies of skade en wat onverkrygbaar is in die Republiek van Suid- Afrika, Namibië of Botswana of verouderd in patroon is, beperk wees tot die waarde van sodanige onderdele ten tye van die verlies of skade, maar nie die vervaardigers se jongste katalogus of pryslys vir sodanige onderdele xxx oorskry nie (e) die maatskappy nie aanspreeklik xxx xxxx vir glinsterverf en/of sier- of ander soortgelyke afwerking tensy dit spesifiek in die bylae vermeld word dat skadeloosstelling vir sodanige herstel ingesluit is en die versekerde die premie daarvoor aangevra, betaal het nie (f) die maatskappy nie aanspreeklik xxx xxxx nie vir onherstelde skade bykomend tot 'n daar opvolgende algehele verlies opgedoen gedurende die versekeringstydperk in die bylae vermeld. 2.