Betaling Voorbeeld Klousules

Betaling. Alle bedrae betaalbaar moet op die tydstip en wyse betaal word xxxx gekommunikeer via die webwerf en faktuur. • Geen vergunning of toegewing wat Akademia aan die student mag xxxxxxx xxx geïnterpreteer word as ʼn afstanddoening van Akademia se regte ingevolge hierdie ooreenkoms nie. • Alle aanspreeklikheid of verpligtinge wat xx xxxx mag kom uit hierdie ooreenkoms xxx afdwingbaar wees op die student, selfs na afloop van die ooreenkoms. • Geen student xxx toegang tot die aanlyn ondersteuningstelsel kry in die geval van agterstallige fooie nie. Vroegtydige reëlings moet met Finansies getref word sodat die student nie ʼn assessering mis nie. Indien ʼn assesseringsgeleentheid gemis word as gevolg van agterstallige betalings en voorafreëlings wat nie getref is ten opsigte van die rekening nie, xxx xxxx opvolggeleentheid vir die student beskikbaar gestel word nie. Dit neem 48 uur vanaf die vereffening van die rekening voordat die student se toegang tot die aanlyn ondersteuningstelsel weer heraktiveer word. 9.
Betaling. 4.3.1. Betaling rakende u elektroniese transaksie en/of donasie van die bedrag(e) verskuldig en betaalbaar mag by wyse van die volgende geskied: 4.3.1.1. Bank deposito; 4.3.1.2. Internet oordrag; of 4.3.1.3 Kredietkaart - Betalings met ʼn kredietkaart xxx aanvaar word deur middel van die fasiliteite van PayFast 4.3.2. Alle betalings aan Geopende Deure moet gedoen word in Suid Afrikaanse Rand (ZAR); 4.3.3. Kredietkaart transaksies: 4.3.3.1 Geopende Deure plaas hul vertroue in die sekuriteitsprotokols wat deur hulle betalings fasiliteite toegepas word. Verdere inligting rakende hierdie sekuriteitsprotokols toegepas deur hierdie diensverskaffers is beskikbaar by: - PayFast – xxxx://xxx.xxxxxxx.xx.xx/x/xxx/xxxxxx-xxxxx-xxxxx 4.3.3.2 U bevestig dat u Geopende Deure vrywaar en verder Geopende Deure, sy beamptes, direkteurs, werknemers, agente, lisensiehouers, verskaffers en lede te vrywaar van en teen enige eise, skade, aksies en laste, insluitende, sonder enige beperking, verlies van winste, direk of indirek, toevallige, spesiale, gevolgskade of straffende skadevergoeding voortspruitend uit enige sekuriteitsbreuk wat toegeskryf kan word aan u, enige derdepartye en/of ons betalingsfasiliteit verskaffers. 4.3.3.3 Die Lid magtig Geopende Deure om die kredietkaart met besonderhede xxxx verskaf deur die Lid te debiteer as wyse/xxxxxx van betaling vir die produkte en Dienste en/of ander donasies hierin beskryf. Die Lid bevestig dat die kliënt die gemagtigde verbruiker van sodanige kredietkaart is. Geopende Deure stem toe om alle redelike voorkomingsmaatreëls in plek te stel ten einde die prosessering van die Lid se kredietkaart transaksie te beveilig. U stem toe tot die vrywaring van Geopende Deure, sy beamptes, direkteurs, werknemers, agente, lisensiehouers, verskaffers en lede van en teen enige eise, skade, aksies en laste, insluitende, sonder enige beperking, verlies van winste, direk of indirek, toevallige, spesiale, gevolgskade of straffende skadevergoeding voortspruitend uit enige verbreking van sekuriteit wat aan u of enige derde party toegeskryf kan word. 4.4
Betaling. MOET ASSEBLIEF GEEN BETALING MAAK VOOR XX XXX DIE GOEDKEURINGSBRIEF ONTVANG HET NIE!!! JY MOET JOU FAKTUURNOMMER AS VERWYSING GEBRUIK WANNEER BETALING GEDOEN WORD. Suksesvolle uitstallers moet voor of op 3 Junie 2024 die VOLLE verskuldigde bedrag in Innibos se bankrekening inbetaal. Probeer om die verskuldigde bedrag in paaiemente te betaal. Ons kan regtig geen laat betalings aanvaar nie. Die bankbesonderhede xxx in jou bevestigings/goedkeuringsbrief aangedui word. 5.
Betaling. Xxxxxxxx van enige verskuldigde bedrag deur die klant aan VKB geskied slegs deurdat die verskuldigde bedrag betaal word in en gekrediteer word op VKB se bankrekening. Indien betaling by wyse van bankoorplasing of deur die internetbankdiens geskied is dit die klant se plig om VKB van sodanige betaling per e-pos in xxxxxx xx stel by xxxxx@xxx.xx.xx. 11
Betaling. 1.1 Betalings deur die werkaannemer aan Green Finger Bins vir dienste gelewer, geskied per debiet-order / kredietkaart / elektronies (payfast), voor of op die laaste werksdag van elke maand. 1.2 Green Finger Bins bied geen kredietfasiliteite nie, en is nie ’n kredietverskaffer xxxx omskryf word in die Nasionale Kredietwet, 34 van 2005 nie 1.3 Rente teen die maksimum toelaatbare xxxxx xxxx voorgeskryf en van tyd tot tyd in die Staatkoerant gepubliseer, xxx gehef word en betaalbaar wees op alle wan- of laat betalings. 1.4 Green Finger Bins xxx geregtig wees op enige kostes of fooie van watter aard ookal wat aangegaan word by die verhaal van enige bedrae verskuldig deur die werkaannemer aan Green Finger Bins, van die kliënt xx xxxxxxx, met inbegrip xxx xxxxx op `n prokureur-en-kliëntskaal. 1.5 Indien die kliënt se diens gestaak word as gevolg van wan- of laatbetaling, xxx `n heraansluitingsfooi van R150-00 gehef word. 2.
Betaling. 2.1 Die koopprys is in kontant betaalbaar op die datum waarop die voertuig aan die koper gelewer word. 3.
Betaling. 2.1. Die bedrag wat deur ‘n leerling betaalbaar is xxx afhang van die tipe afrigting wat die leerling vir ‘n gegewe kwartaal ontvang. Let wel dat ‘n JAARLIKSE administrasiefooi betaalbaar is vir elke leerling. 2.2. Xxxxxxxx moet stiptelik gedoen word binne die eerste twee weke van elke kwartaal nadat die lesse ‘n aanvang geneem het. Die volle bedrag verskuldig vir die kwartaal moet betaal word aangesien betalings nie op ‘n maand tot maand basis aanvaar word nie. 2.3. Dit is verkieslik dat betalings direk in MCTennis se bankrekening gemaak word via internet. Bewys van betaling moet asb per e-pos gestuur word aan Xxxxx@XXXxxxxx.xx.xx. ie bankbesonderhede is as volg: Rekening naam: MCTennis Rekening nommer: 610 159 240 Bank: Standard Bank Tipe: Tjek Tak: Castle Walk Tak kode: 014 645 2.4. Indien die ouer/voog probleme ondervind, of daar is probleme met tydige betaling, xx xxxxx rede ook al, moet MCTennis onverwyld gekontak word ten einde ‘n alternatiewe reëling te tref. 3.
Betaling. 3.1 Die Bedrag betaalbaar deur die Kliënt, xxx die bedrag wees xxxx vervat in die Ooreenkoms, xxxxx bedrag BTW uitsluit. 3.2 In die geval van dienslewering, is die bedrag op die voorblad van die Xxxxxxxxxx, onderhewig aan verandering en waar die onderdele direk uit GWK se bestaande voorraad gelewer kan word, staan dit die Kliënt vry om die werkskaart te kanselleer indien die gewysigde prys nie vir hom onaanvaarbaar is nie, mits kansellasie plaasvind alvorens enige werk verrig is. 3.3 Indien die onderdele nie uit voorraad verskaf kan word nie en GWK `n spesiale werkskaart namens die Kliënt by die Vervaardiger/Verspreider van daardie goedere xxxxx, xxx die bedrag waarteen die goedere gelewer word, die bedrag wees wat geld op datum van aflewering van daardie onderdele aan die Kliënt. In die geval van sodanige spesiale werkskaart en waar die Kliënt besluit om die werkskaart te kanselleer vóór uitvoering daarvan deur GWK, xxx GWK poog om die werkskaart by die Vervaardiger/Verspreider te kanselleer. Enige uitgawes in verband met sodanige kansellasie xxx in GWK se diskresie vir die rekening van die Kliënt wees, indien enigsins. 3.4 Die Kliënt moet die bedrag betaal voor of op die datum xxxx uiteengesit in die Ooreenkoms in die geval van ‘n Produk. 3.5 Die Kliënt moet binne 3 (drie) dae na voltooiing van die Diens die Bedrag ten volle betaal en die toerusting afhaal. 3.6 Indien die Kliënt nie die volle bedrag betaal en die toerusting afhaal nie, sal stoorkoste teen R90.00 per dag gehef word. 3.7 GWK xxx die toerusting na 3 (drie) maande verkoop ten einde kostes en uitgawes xx xxxxxxx. 3.8 Die Kliënt moet die volle bedrag betaal, vry van enige aftrekkings of skuldvergelyking. 3.9 Xxxxx xxx teen die maksimum toelaatbare xxxxx gehef word, indien enige bedrag uitstaande of agterstallig is op die betaaldatum, xxxxx daagliks bereken en maandeliks gekapitaliseer word tot datum xxx xxxxx vereffening. 4.
Betaling. 3.1 Die Debiteur xxx betaling maak op die ooreengekome betaaldatum in terme van die Handelsooreenkoms, en indien die Handelsooreenkoms nie die betaalterme bevat nie, ooreenkomstig die betaaldatum gereflekteer op die faktuur, verder alternatiewelik indien die faktuur geen betaalterm bevat nie, betaling binne 14 dae na datum van faktuur. 3.2 Alle betalings aan River North Carriers moet direk in die bankrekening van River North Carriers gemaak word, xxxx gespesifiseer op die faktuur, en sonder enige aftrekking of skuldvergelyking en vry van bankkoste of kommissie. 3.3 Alle betalings of krediet op rekening van die Debiteur xxx in die uitsluitlike diskresie van River North Carriers toegeken word aan enige rekening van die Debiteur by River North Carriers gehou, tensy ʼn uitdruklike toekenning skriftelik ooreengekom is. 4.
Betaling. 5.1. Betalingen zullen plaatsvinden in Euro’s of US $, tenzij anders overeengekomen. 5.2. P&L hanteert een betaaltermijn van 40 dagen, tenzij in de overeenkomst anders is overeengekomen. 5.3. Inden P&L in verzuim is geraakt, is P&L slechts gehouden tot vergoeding van de wettelijke rente over het factuurbedrag exclusief transportkosten, BTW en overige heffingen van welke aard dan ook. 5.4. P&L is gerechtigd schulden aan Wederpartij te verrekenen met de eventuele vordering die P&L op Wederpartij heeft, dit uit welke hoofde dan ook. 5.5. De administratie van P&L strekt, behoudens tegenbewijs, tot volledig bewijs van het aan de Wederpartij verschuldigde, uit welke hoofde dan ook. Artikel 6 -