Betalings Voorbeeld Klousules

Betalings. Alle betalings moet in Suid-Afrika in Suid-Afrikaanse geldeenheid gemaak word.
Betalings. Eenmalige betalings mag gemaak word, op voorwaarde dat dit deur wetgewing toegelaat word en nie minder is as ons minimum wat toegelaat word nie. As die transaksiedatum vir 'n betaling, xxxx in die staat aangedui, meer as een dag later as die betaaldatum is, xxx ons die betaling aanpas om voorsiening xx xxxx vir die vertraging vanaf die dag na die betaaldatum tot die transaksiedatum.
Betalings. Jou polis is ’n maandelikse polis en jy moet die maandelikse betaling vooruit betaal. Jou debietorder xxx op die datum waarop ooreengekom is afgetrek word. Ons behou die reg voor om die premie op ’n alternatiewe datum af te trek, in ’n poging xx xxxxx xx xxxx dat xx xxxxxxx het. Indien jou aftrekkingsdatum op ’n Xxxxxx of openbare vakansiedag val, xxx xxx debietorder moontlik vir ’n vroeër datum aangebied word.
Betalings. Naweek- en/of besprekings xxx xxxxxx as drie dae moet ten volle vereffen word met bespreking. Die deposito beloop 50% van die volle bedrag van die verblyf. Die balans kan voor aankoms elektronies of kontant met aankoms vereffen word. Let asseblief daarop dat Kierie Xxxxx Selfsorg-eenhede nie oor kaartgeriewe beskik nie. Die bewys van die deposito moet aan xxxxxxxxxxx@xxxxx.xxx gestuur word om die bespreking te bevestig.
Betalings. 4.1.1 Die fransesnemer xxx, op aanvraag, aan die fransesgewer, ‘n bedrag van ( RAND) betaal, synde die koste van die gekose Pakket, alternatiewelik xxx die fransesnemer aan die fransesgewer die koste van die gekose Pakket afbetaal, xxxx volg: 4.1.2 Indien die fransesnemer, gedurende die verloop van hierdie ooreenkoms, die keuse uitoefen om ‘n verdere Pakket te bekom, xxx die fransesnemer die koste van sodanige verdere Pakket op aanvraag aan die fransesgewer oorbetaal alternatiewelik xxx die fransesnemer betalings aan die fransesgewer maak ten opsigte van die koste van sodanige verdere Pakket, in paaiemente xxxx skriftelik van tyd tot tyd tussen die partye ooreengekom. 4.1.3 Indien die fransesnemer, met die aankoop van ‘n Pakket , die keuse uitoefen om ‘n Pakket in beide Afrikaans en Xxxxxx aan xx xxxx, moet die Fransesnemer ‘n addisionele toevoeging tot die Pakket koop en xxx die fransesnemer die koste van sodanige addisionele toevoeging op aanvraag aan die fransesgewer oorbetaal saam met die betaling van die kostes vir die betrokke Pakket. Die ekstra materiaal benodig vir die tweede taal waarin die pakket aangebied en wat xxxx uitmaak van ‘n addisionele toegvoeging xxx as volg wees: 4.1.3.1 Ten aansien van Pakket A: 4.1.3.1.1 Administratiewe handleiding en read-­‐only CD; 4.1.3.1.2 Module 1 en 2 kurrikulum handleidings; 4.1.3.1.3 Liedjieshandleiding; 4.1.3.1.4 Module 1 beluistering CD; 4.1.3.1.5 Dansies CD; 4.1.3.1.6 Liedjies CD; 4.1.3.1.7 Demonstrasie CD; 4.1.3.1.8 Bemarkingslêer. 4.1.3.2 Ten aansien van Pakket B: 4.1.3.2.1 Administratiewe handleiding en read-­‐only CD; 4.1.3.2.2 Module 3 en 4 kurrikulum handleidings; 4.1.3.2.3 Liedjieshandleiding; 4.1.3.2.4 2 x CDs met module 4 beluisteringmateriaal, orkeswerke, partiture, liedjies en blokfluit begeleiding; 4.1.3.2.5 1 x CD met liedjies en dansies. 4.1.3.3 Ten aansien van Pakket C: 4.1.3.3.1 Administratiewe handleiding en read-­‐only CD; 4.1.3.3.2 Module 1, 2, 3 en 4 kurrikulum handleidings; 4.1.3.3.3 Liedjieshandleiding; 4.1.3.3.4 2 x CDs met module 4 beluisteringmateriaal, orkeswerke, partiture, liedjies en blokfluit begeleiding; 4.1.3.3.5 Dansies CD; 4.1.3.3.6 Liedjies CD; 4.1.3.3.7 1 x CD met beluisteringmateriaal; 4.1.3.3.8 Demonstrasie CD; 4.1.3.3.9 Bemarkingslêer. 4.1.3.4 Ten aansien van Pakket D: 4.1.3.4.1 Administratiewe handleiding en read-­‐only CD; 4.1.3.4.2 Module 1 en 2 kurrikulum handleidings; 4.1.3.4.3 Liedjieshandleiding; 4.1.3.4.4 Liedjies CD; 4.1.3.4.5 Demonstrasie CD; 4.1.3.4.6 CD 1-...
Betalings. U polis is ’n maandelikse polis en u moet die maandelikse betaling vooruit betaal. U debietorder xxx op die datum waarop ooreengekom is afgetrek word. Ons behou die reg voor om die premie op ’n alternatiewe datum af te trek, in ’n poging xx xxxxx xx xxxx dat u dekking het. Indien u aftrekkingsdatum op ’n Xxxxxx of openbare vakansiedag val, xxx u debietorder moontlik vir ’n vroeër datum aangebied word.
Betalings. Jou debiet order xxx op die datum wat ooreengekom is, afgetrek word. Ons hou die reg voor om die premie op ‘n alternatiewe datum te neem, in ‘n poging om jou gedek xx xxx. Jou debietorder kan op ’n vroeër datum geneem word wanneer jou aftrekdatum op ’n Xxxxxx of openbare vakansiedag val.
Betalings. U polis is ’n maandelikse polis en u moet die maandelikse paaiement, xxxx op u skedule aangedui, vooruit betaal. As ons in die maand wat op u aktivering volg (en verder daarna) nie u premie op die aftrekdatum ontvang nie, sal ons u ’n 15-dae grasietydperk gee waartydens u die premie kan betaal. Indien ons gedurende die grasietydperk nie u premie ontvang nie, xxx x xxx vir die maand dekking hê nie.
Betalings. Jou polis is ’n maandelikse polis en jy moet die premie vooruit betaal. Jou debietorder vir die premie xxx afgetrek word op die ooreengekome datum xxxx in jou skedule vermeld. Ons behou die reg voor om die premie op ’n alternatiewe datum af te trek om te verseker dat xx xxxxx is. As jou aftrekkingsdatum op ’n Xxxxxx of openbare vakansiedag val, kan jou premie op ’n vroeër datum afgetrek word.