Brandbluskoste Voorbeeld Klousules
Brandbluskoste. Enige koste wat verband hou met die blus of bestryding van brand, word geag skade aan die versekerde eiendom ▇▇ ▇▇▇▇ en is betaalbaar benewens enige ander betaling waarvoor die maatskappy ingevolge hierdie afdeling aanspreeklik mag wees met dien verstande dat die versekerde regtens aanspreeklik is vir sodanige koste en die versekerde eiendom deur brand bedreig is.
Brandbluskoste. Enige koste wat verband hou met die blus of bestryding van brand, word geag skade aan die versekerde Eiendom ▇▇ ▇▇▇▇ en is betaalbaar benewens enige ander betaling waarvoor die Maatskappy ingevolge hierdie Afdeling aanspreeklik mag wees met dien verstande dat die Versekerde regtens aanspreeklik is vir sodanige koste en die versekerde Eiendom deur brand bedreig is.
Brandbluskoste. Enige koste wat verband hou met die blus of bestryding van brand, word geag skade aan die versekerde eiendom ▇▇ ▇▇▇▇ en is betaalbaar benewens enige ander betaling waarvoor die maatskappy ingevolge hierdie afdeling aanspreeklik mag wees met dien verstande dat die versekerde regtens aanspreeklik is vir sodanige koste en die versekerde eiendom deur brand bedreig is Met dien verstande dat: die maatskappy se aanspreeklikheid nie R10 000 (tien duisend rand) ▇▇▇ oorskry nie of die bedrag vermeld in die bylae.
Brandbluskoste. Die Maatskappy se aanspreeklikheid is beperk tot hoogstens R 20 000 per gebeurtenis of voorval of die bedrag vermeld in die Bylae wat ookal die minste. Die redelike koste aangegaan om ‘n brand op die perseel te blus of om dreigende verspreiding daarvan te verhoed.
