Civviedae. Leerders mag gewone klere aantrek op civviedae xxxx op die kwartaalprogram aangedui indien die nodige fooi betaal word. • Die klere moet gepas wees xxxx vir ‘n kind wat die skool besoek. • Uitspattige of ontblotende klere xxx xxx toegelaat word nie en die ouer sal geskakel word om die leerder te kom verwyder en te laat aantrek volgens die voorskrifte van hierdie beleid. • Uitrustings wat aanstootlike voorstelle en/of ongepaste boodskappe of prente uitdra, insluitend dit wat onderstaande bevat of vertoon, word nie toegelaat nie: • Seksuele inhoud • Dwelm-, alkohol-, of tabakmisbruik. • Geweld • Krutaal • Ongepaste verwysing na nasionaliteit, ras, geslag, politiek of geloof. • Geen ander reëls in hierdie beleid mag oortree word nie. • Dit is ouers se verantwoordelikheid om hul kind se kleredrag te bestudeer voordat hul skool toe gaan. • Dit is onderwysers se verantwoordelikheid om leerders se kleredrag tydens skool en skoolaktiwiteite te monitor en seker xx xxxx dat die Skooldrag vereistes nagekom word. 3.10