Dokumente Voorbeeld Klousules

Dokumente. Hierdie afdeling dek verlies of skade aan dokumente en manuskripte die eiendom van die versekerde terwyl in die woning xxxx in die bylae vermeld veroorsaak deur die gevare xxxx omskryf in 1 tot 9 van onderafdeling A - Eiendom tot en met ‘n bedrag van R10 000 (tienduisend rand) enige enkele eis. Die maatskappy xxx slegs aanspreeklik wees vir die waarde van die materiaal en bedrag aan arbeid op die dokumente bestee om dit te herstel en/of duplikate daarvan te bekom en nie vir die waarde van die inligting wat daarin vervat is nie. 8.
Dokumente. Verlies van of skade aan dokumente wat normaalweg by die kantoorperseel gehou word deur enige gevaar wat nie spesifiek uitgesluit is nie.