Spesiale vervanging van warmwatertoestelle Voorbeeld Klousules

Spesiale vervanging van warmwatertoestelle. As teenprestasie vir die betaling van ‘n bykomende premie onderneem die maatskappy om in geval van ‘n totale verlies van ‘n warmwatertoestel, wat veroorsaak word deur ‘n versekerde gevaar in terme die afdeling, sodanige konvensionele warmwatertoestel te vervang met ‘n xxxxx pomp, solar- of gas warmwatertoestel Met dien verstande dat: (a) die aanspreeklikheid van die maatskappy kragtens hierdie uitbreiding nie die bedrag vermeld in die bylae xxx oorskry nie (b) die maatskappy nie aanspreeklik xxx xxxx vir die eerste R1 000 (eenduisend rand) ten opsigte van iedere en xxxx xxx. Indien die xxxxx xx die warmwatertoestel te vervang groter is as die bedrag waarteen dit verseker is ten tye van die verlies of xxxxx, xxx die versekerde as sy eie versekeraar vir die verskil geag word en dienooreenkomstig ‘n eweredige xxxx van die verlies of skade dra. Alle items, indien meer as een xxx afsonderlik onderhewig wees aan hierdie voorwaarde. 5.