Meganiese onklaarraking (Elektriese- en gasstowe alleen) Voorbeeld Klousules

Meganiese onklaarraking (Elektriese- en gasstowe alleen). As teenprestasie vir die betaling van ‘n bykomende premie word dit hiermee verklaar en ooreengekom dat hierdie afdeling uitgebrei is om die volgende te dek: Toevallige meganiese of elektriese onklaarraking van enige elektriese stoof terwyl in die geboue op die perseel xxxx vermeld in die bylae Met dien verstande dat: die maatskappy xxx xxx aanspreeklik wees nie ten opsigte van: (a) skade wat ontstaan uit slytasie, waardevermindering, roes, motte, ongediertes, enige skoonmaak-, repareer- of restoureerproses en geleidelike agteruitgang wat die xxxxxxx van lig-, atmosferiese- of klimaatstoestande insluit (b) krapmerke, skaafmerke, duike of afsplintering (c) skade wat ontstaan uit foutiewe of gebrekkige ontwerp materiaal of vakmanskap (d) skade wat ontstaan uit inherente xxxx of latente defek (e) skade wat ontstaan uit gebrek aan instandhouding (f) skade wat ontstaan deur enige verontagsaming van die vervaardigers se aanwysings aangaande die werkverrigtinge van die elektriese stoof (g) skade waarvoor voorsiening gemaak word kragtens die waarborg van die vervaar- digers van enige elektriese stoof Met dien verstande dat: (i) Besondere voorwaarde 10 - Onderversekering nie van toepassing xxx xxxx nie (ii) die maatskappy se aanspreeklikheid ten opsigte van ‘n enkel gebeurtenis nie die bedrag vermeld in die bylae per item xxx oorskry nie (iii) die maatskappy nie aanspreeklik xxx xxxx vir die eerste R500 (vyfhonderd rand) ten opsigte van elke gebeurtenis nie. 4.