Common use of Eisevoorbereidingskoste Clause in Contracts

Eisevoorbereidingskoste. Behoudens die voorwaardes xxxx vervat in Algemene voorwaarde 7 xxx die maatskappy aanspreeklik wees vir eisevoorbereidingskoste wat beteken alle redelike koste en uitgawes aangegaan by die verkryging, opstel en/of voorlegging van inligting, bewyse en verklarings xxxx vereis mag word Met dien verstande dat: die maatskappy se aanspreeklikheid nie R15 000 (vyftienduisend rand) plus die bedrag wat in die bylae by elke afdeling teenoor ‘n item vir bykomende eisevoorbereidingskoste vermeld word, xxx oorskry nie.

Appears in 2 contracts

Samples: Insurance Policy, Insurance Agreement

Eisevoorbereidingskoste. Behoudens die voorwaardes Voorwaardes xxxx vervat in Algemene voorwaarde Voorwaarde 7 xxx die maatskappy Maatskappy aanspreeklik wees vir eisevoorbereidingskoste wat beteken alle redelike koste en uitgawes aangegaan by die verkryging, opstel en/of voorlegging van inligting, bewyse en verklarings xxxx vereis mag word Met dien verstande dat: die maatskappy Maatskappy se aanspreeklikheid nie R15 000 (vyftienduisend vyftien duisend rand) plus die bedrag wat in die bylae Bylae by elke afdeling Afdeling teenoor ‘n item vir bykomende eisevoorbereidingskoste vermeld word, xxx oorskry nie.

Appears in 1 contract

Samples: Insurance Policy

Eisevoorbereidingskoste. Behoudens die voorwaardes xxxx vervat in Algemene voorwaarde 7 xxx die maatskappy aanspreeklik wees vir eisevoorbereidingskoste wat beteken alle redelike koste en uitgawes aangegaan by die verkryging, opstel en/of voorlegging van inligting, bewyse en verklarings xxxx vereis mag word Met dien verstande dat: die maatskappy se aanspreeklikheid nie R15 000 (vyftienduisend vyftien duisend rand) plus die bedrag wat in die bylae by elke afdeling teenoor ‘n item vir bykomende eisevoorbereidingskoste vermeld word, xxx oorskry nie.

Appears in 1 contract

Samples: Insurance Policy