Eisvryegroepe Voorbeeld Klousules

Eisvryegroepe. Indien geen eis ingevolge hierdie afdeling gedurende 'n versekeringstydperk (of versekeringstermyn in die geval van 'n maandelikse polis) wat die hernuwing van die polis onmiddellik voorafgaan voorval nie, word die hernuwingspremie (of hernuwings-premies vir die versekeringstermyn in die geval van 'n maandelikse polis) vir hierdie afdeling op die toepaslike eisvryegroep xxxx volg gebaseer: Versekeringstydperk / Versekeringstermyn Eisvryegroep minder as een jaar 0 die voorafgaande jaar 1 die voorafgaande twee agtereenvolgende jare 2 die voorafgaande drie agtereenvolgende jare 3 die voorafgaande vier agtereenvolgende jare 4 die voorafgaande vyf agtereenvolgende jare 5 die voorafgaande ses agtereenvolgende jare 6 die voorafgaande sewe agtereenvolgende jare 7 die voorafgaande agt agtereenvolgende jare 8 die voorafgaande nege of meer agtereenvolgende jare 9 Indien 'n eis egter gedurende enige versekeringstydperk (of versekeringstermyn in die geval van 'n maandelikse polis) ontstaan terwyl eisvryegroep 4, 5, 6, 7, 8 of 9 van toepassing is xxx die hernuwingspremie vir die daaropvolgende versekeringstydperk (of hernuwingspremies vir die daaropvolgende versekeringstermyn in die geval van 'n maandelikse polis) volgens eisvryegroepe 2, 3, 4, 5, 6 of 7 onderskeidelik bereken word. Indien meer as een private woning in die bylae beskryf word geld die eisvryekorting asof 'n afsonderlike polis ten opsigte van elke private woning uitgereik was. Die eisvryegroep xxx xxx geaffekteer word nie deur enige eis ten opsigte van die volgende Uitbreidings, 8 - Mediese en veeartsenykundige uitgawes, 9 - Toevallige dood, 12 - Trauma behandeling, 15 - Xxxxxxxx en 20 - Ongeriefdekking. Tensy die maatskappy tot 'n oordrag van belang in hierdie polis toestem is die eisvryegroep nie oordraagbaar nie. 8.
Eisvryegroepe. Indien geen eise ingevolge hierdie afdeling gedurende enige enkele jaarlikse versekeringstydperk uitbetaal is nie, sal die volgende hernuwingspremie op een van die volgende eisvryegroepe gebaseer word: 1. A. Motorvoertuie en ligte afleweringsvoertuie Bestaande eisvryegroep 0 1 2 3 4 5 6 Hernuwingseisvryegroep 1 2 3 4 5 6 6 B. Motorfietse en bromponies Bestaande eisvryegroep 0 1 2 3 4 Hernuwingseisvryegroep 1 2 3 4 4 C. Woonwaens en sleepwaens Bestaande eisvryegroep 0 1 2 3 4 Hernuwingseisvryegroep 1 2 3 4 4 lndien enige eise wel gedurende die versekeringstydperk uitbetaal is, xxx die volgende hernuwingspremie op die volgende eisvryegroep gebaseer word: 2. A. Motorvoertuie en ligte afleweringsvoertuie Bestaande eisvryegroep 0 1 2 3 4 5 6 Hernuwingseisvryegroep 0 0 0 1 2 3 4 B. Motorfietse en bromponies Bestaande eisvryegroep 0 1 2 3 4 Hernuwingseisvryegroep 0 0 0 1 2 C. Woonwaens en sleepwaens Bestaande eisvryegroep 0 1 2 3 4 Hernuwingseisvryegroep 0 0 0 1 2