Huurdersaanspreeklikheid. Die Maatskappy xxx alle bedrae betaal waarvoor die Versekerde regtens aanspreeklik is as huurder en bewoner van enige private woning vir vergoeding ten opsigte van: (a) fisieke verlies of fisieke beskadiging van die geboue van die private woning (maar slegs terwyl die gemelde privaat woning gemeubileer en bewoon is) regstreeks deur enige van die Versekerde gevare veroorsaak (b) fisieke breekskade (maar slegs terwyl die gemelde privaat woning gemeubileer en bewoon is) aan: (i) vaste glas en spieëls teen mure, in vensters, deure, boligte, dakvensters, sonverhit- tingstelsels, kweekhuise, glashuise, verandas, stoofglasblaaie, vaste wasbakke, baddens, voetstukke, opwasbakke, latrinebakke, spatskerms en spoelbakke (maar met uitsondering van afsplintering, afskilfering, skraping en ander ontsiering) (ii) fisieke skade aan ondergrondse pype en kabels wat van die geboue van die private woning tot by die openbare hoofleiding strek of aan ondergrondse oliebrandstofpype wat gedurende die versekeringstydperk as gevolg van 'n ongeluk plaasvind Met dien verstande dat: die betaalbare Bedrag ten opsigte van enige enkele ongeluk of reeks ongelukke wat uit een gebeurtenis voortspruit nie R5 000 000 (vyfmiljoen rand) met inbegrip van alle vergoeding en alle regskoste en alle xxxxx xxxxx en uitgawes xxx oorskry nie.
Appears in 1 contract
Samples: Insurance Policy
Huurdersaanspreeklikheid. Die Maatskappy maatskappy xxx alle bedrae betaal waarvoor die Versekerde versekerde regtens aanspreeklik is as huurder en bewoner van enige private woning vir vergoeding ten opsigte van:
(a) fisieke verlies of fisieke beskadiging van die geboue van die private woning (maar slegs terwyl die gemelde privaat woning gemeubileer en bewoon is) regstreeks deur enige van die Versekerde versekerde gevare veroorsaak
(b) fisieke breekskade (maar slegs terwyl die gemelde privaat woning gemeubileer en bewoon is) aan:
(i) vaste glas en spieëls teen mure, in vensters, deure, boligte, dakvensters, sonverhit- tingstelselssonverhittingstelsels, kweekhuise, glashuise, verandas, stoofglasblaaie, vaste wasbakke, baddens, voetstukke, opwasbakke, latrinebakke, spatskerms en spoelbakke (maar met uitsondering van afsplintering, afskilfering, skraping en ander ontsiering)
(ii) fisieke skade aan ondergrondse pype en kabels wat van die geboue van die private woning tot by die openbare hoofleiding strek of aan ondergrondse oliebrandstofpype wat gedurende die versekeringstydperk as gevolg van 'n ongeluk plaasvind Met dien verstande dat: die betaalbare Bedrag bedrag ten opsigte van enige enkele ongeluk of reeks ongelukke wat uit een gebeurtenis voortspruit nie R5 000 000 (vyfmiljoen rand) met inbegrip van alle vergoeding en alle regskoste en alle xxxxx xxxxx en uitgawes xxx oorskry nie.

(i) vaste glas en spieëls teen mure, in vensters, deure, boligte, dakvensters, sonverhit- tingstelsels, kweekhuise, glashuise, verandas, stoofglasblaaie, vaste wasbakke, baddens, voetstukke, opwasbakke, latrinebakke, spatskerms en spoelbakke (maar met uitsondering van afsplintering, afskilfering, skraping en ander ontsiering)
(ii) fisieke skade aan ondergrondse pype en kabels wat van die geboue van die private woning tot by die openbare hoofleiding strek of aan ondergrondse oliebrandstofpype wat gedurende die versekeringstydperk as gevolg van 'n ongeluk plaasvind Met dien verstande dat: die betaalbare Bedrag bedrag ten opsigte van enige enkele ongeluk of reeks ongelukke wat uit een gebeurtenis voortspruit nie R5 000 000 (vyfmiljoen rand) met inbegrip van alle vergoeding en alle regskoste en alle xxxxx xxxxx en uitgawes xxx oorskry nie.
Appears in 1 contract
Samples: Insurance Policy
Huurdersaanspreeklikheid. Die Maatskappy maatskappy xxx alle bedrae betaal waarvoor die Versekerde regtens versekerde wetlik aanspreeklik is as huurder en bewoner van enige private woning vir vergoeding ten opsigte van:
(a) fisieke verlies of fisieke beskadiging van die geboue van die private woning (maar slegs terwyl die gemelde privaat woning gemeubileer en bewoon is) regstreeks deur enige van die Versekerde versekerde gevare veroorsaak
(b) fisieke breekskade (maar slegs terwyl die gemelde privaat woning gemeubileer en bewoon is) aan:
(i) vaste glas en spieëls teen mure, in vensters, deure, boligte, dakvensters, sonverhit- tingstelselssonverhittingstelsels, kweekhuise, glashuise, verandas, stoofglasblaaie, vaste wasbakke, baddens, voetstukke, opwasbakke, latrinebakke, spatskerms en spoelbakke (maar met uitsondering van afsplintering, afskilfering, skraping en ander ontsiering)
(ii) fisieke skade aan ondergrondse pype en kabels wat van die geboue van die private woning tot by die openbare hoofleiding strek of aan ondergrondse oliebrandstofpype wat gedurende die versekeringstydperk as gevolg van 'n ongeluk plaasvind Met dien verstande dat: die betaalbare Bedrag bedrag ten opsigte van enige enkele ongeluk of reeks ongelukke wat uit een gebeurtenis voortspruit nie R5 000 000 (vyfmiljoen rand) met inbegrip van alle vergoeding en alle regskoste en alle xxxxx xxxxx en uitgawes xxx oorskry nie.
Appears in 1 contract
Samples: Homeowners Insurance Policy