Juweliersware. ‘n Armhorlosie is toelaatbaar. • Dogters wie se ore deurgesteek is, mag knoppies of xxxxx oorringetjies dra. • Seuns se ore mag nie deurgesteek word nie. • Geen hangertjies wat vertoon of gesien word mag xxxxx word nie. • Geen juweliersware mag op enige xxxx van die lyf vertoon word nie. • Die skool aanvaar geen verantwoordelikheid indien die kinders se ore beseer word of indien die juweliersware wegraak nie. • ‘n Mediese bandjie/hangertjie mag wel xxxxx word. 3.8
Juweliersware. Geen versierings, hangertjies, ringe, neusringe, tongring, naeltjieringe, ens. by skooldrag nie. Behalwe horlosie, mag slegs “medic alert” hangertjie/armband xxxxx word. • Oorringe: Slegs goue of silwer “studs” (3 mm in deursnee), “sleepers” xxxx of silver (1 cm) in deursnee mag xxxxx word en slegs een in elke oor en xxx in die onderste gaatjie van die oorlel. 3mm Pêrels mag xxxx xx.10 – 12-dogters xxxxx word.Slegs van toepassing by meisies. Seuns – geen • Geen vreemde voorwerpe om “gaatjies” oop xx xxx nie. • Geen armbandjies word toegelaat nie. • Onaanvaarbare juweliersware xxx afgeneem en in die xxxxx geberg word. (Onderwyser plaas dit in 'n verseëlde xxxxxxx met leerder se naam, graad en seksie daarop. Dit word xxx geberg in xxxxx, in houer xxxx aangewys deur sekretaresse.) Ontoelaatbare juweliersware xxx afgeneem word vir een week addisioneel tot die strafmaatreël. Die leerder kan dit wel terugkoop teen R50 aan die einde van daardie selfde dag. Die leerder moet die betaling doen by die finansiële kantoor en die kwitansie neem na ontvangs om sy juweliersware terug te kry. Met ‘n soortgelyke herhaaldelike oortreding xxx die juweliersware geberg word tot die einde van die betrokke kwartaal. • Geen sigbare naeltjiering tydens sport, fisiese liggaamsopvoeding of civvy-dae nie. 1.3 LAPELWAPENS Slegs lapelwapens wat 'n prestasie of betrokkenheid in skoolverband aandui en deur die klerekomitee goedgekeur is, mag xxxxx word. Geen ander voorwerpe word op die baadjie toegelaat nie. 1.4 NAELS Moet te alle xxx xxxx en skoon wees. Mag nie xxxxxx as vingerpunte wees nie. Meisies mag slegs kleurlose naellak gebruik. 1.5 GRIMERING Geen grimering word saam met enige van die amptelike skooldrag of sportdrag gedra nie. 1.6 KOUGOM Die kou van kougom word nie in die skool toegelaat nie. 1.7 TASSE • Die boektas is xxxx van 'n leerder se skooluniform en moet dus netjies vertoon. • Alle leerders aan die skool mag slegs die Hoërskool Bellville boektas gebruik. • Geen graffiti op tasse, slegs naam en graad. • Bogenoemde geld ook vir eksamentye. 1.8 REËNBAADJIES Hierdie kledingstuk kan as beskerming teen koue en xxxx xxxxx die volgende voorwaardes xxxxx word: 1.8.1 Die skoolbaadjie moet ten alle xxx xxxxx die reënbaadjie xxxxx word. 1.8.2 Die reënbaadjie mag nie by formele geleenthede of by die neem van foto's xxxxx word nie. 1.8.3 Slegs die skoolbaadjie mag tydens saalbyeenkoms xx xxxxx word. 1.9 XXXXX Xxxxx word nie toegelaat nie. 1.10 TRUIE Skooltruie mag slegs saam met 'n ba...