Kapitale toevoegings Voorbeeld Klousules

Kapitale toevoegings. Die versekering kragtens hierdie afdeling dek veranderings, toevoegings en verbeterings (maar nie waardevermeerdering bo die versekerde bedrae nie) aan of tot die geboue, vir 'n bedrag van hoogstens 15% (vyftien persent) van die bedrae op sodanige geboue verseker, met dien verstande dat die versekerde onderneem om die maatskappy so gou as moontlik van sodanige veranderings, toevoegings en verbeterings in xxxxxx xx stel en die toepaslike bykomende premie daarvoor te betaal. 4.