Vervangingswaarde Voorbeeld Klousules

Vervangingswaarde. In geval die eiendom verseker kragtens hierdie afdeling verloor, vernietig of beskadig word xxx die grondslag waarop die bedrae betaalbaar kragtens hierdie afdeling bereken word, wees die xxxxx xx eiendom van dieselfde aard of soort, maar nie meerderwaardig of meer omvangryk as die versekerde eiendom toe dit nuut was nie, te vervang of te herstel onderworpe aan alle ander bepalings en voorwaardes van hierdie afdeling behalwe in soverre dit hierdeur gewysig mag wees. 2.
Vervangingswaarde. Ingeval die gebou beskadig word, is die grondslag waarop die bedrag betaalbaar bereken moet word, die koste van die vervanging of herstel op dieselfde terrein met eiendom van dieselfde soort of aard maar nie beter of omvangryker nie as die versekerde eiendom toe dit nuut was Met dien verstande dat: (a) die vervangings- of herstelwerk (wat uitgevoer mag word op ‘n ander terrein en op enige xxxxxx wat vir die versekerde se vereistes geskik is, onderworpe daaraan dat die aanspreeklikheid van die maatskappy nie daardeur verhoog word nie) met redelike spoed begin en uitgevoer moet word en moet in elk geval binne 12 (twaalf) maande na die vernietiging of beskadiging voltooi word of binne sodanige verdere tydperk as wat die maatskappy (tydens die gemelde 12 (twaalf) maande) skriftelik mag toelaat anders word geen betaling gedoen bo en behalwe die bedrag wat betaalbaar sou gewees het indien hierdie voorwaarde nie hierby ingelyf was nie (b) totdat uitgawes deur die versekerde aangegaan is ter vervanging of herstel van die eiendom die maatskappy nie aanspreeklik is vir enige betaling bo die bedrag wat betaalbaar sou gewees het indien hierdie voorwaarde nie hierby ingelyf was nie (c) indien, op die tydstip van vervanging of herstel, die bedrag wat die xxxxx xxxxxxx-woordig wat aangegaan sou gewees het ter vervanging of herstel as die hele versekerde eiendom beskadig was, die bedrag oorskry waarteen dit verseker is by die aanvang van enige skade aan sodanige eiendom deur ‘n Omskrewe gebeurtenis, die versekerde geag word sy eie versekeraar xx xxxx vir die verskil en hy dienooreen-komstig ‘n eweredige xxxx van die verlies dra. Elke item van hierdie afdeling (indien daar meer as een is) waarop hierdie voorwaardes van toepassing is, is afsonderlik aan hierdie bepaling onderworpe (d) hierdie voorwaardes van nul en gener waarde is nie, indien: (i) die versekerde versuim xx xxxxx 6 (ses) maande vanaf die datum van skade of sodanige verdere tydperk as wat die maatskappy skriftelik mag toelaat, die maatskappy in xxxxxx xx stel van sy voorneme om die eiendom te vervang of te herstel (ii) die versekerde nie in staat is nie of onwillig is om die eiendom op dieselfde of ‘n ander terrein te vervang of te herstel. 2.
Vervangingswaarde. In geval die eiendom verseker kragtens hierdie Afdeling verloor, vernietig of beskadig word, xxx die grondslag waarop die bedrae betaalbaar kragtens hierdie Afdeling bereken word, wees die xxxxx xx eiendom van dieselfde aard of soort maar nie meerderwaardig of meer omvangryk as die versekerde eiendom toe dit nuut was nie, te vervang of te herstel onderworpe aan alle ander bepalings van die Polis behalwe in soverre dit hierdeur gewysig mag wees. 2.