Kolhou (Putjie-in-een) Voorbeeld Klousules

Kolhou (Putjie-in-een). Hierdie Afdeling dek ‘n Bedrag van R2 500 (tweeduisend vyfhonderd rand) indien die Versekerde ‘n Kolhou (putjie-in-een) hou behaal terwyl hy/sy as amateur speel of enige erkende gholfbaan geaffilieer by ‘n provinsiale gholfunie tydens ‘n spel wat volgens die amptelike reëls van gholf gespeel word met dien verstande dat die Maatskappy skriftelik bevestiging van die sekretaris van die klub ontvang. 4.