Krediettekort Voorbeeld Klousules

Krediettekort. Indien enige algehele verliesskikking ingevolge onderafdeling A - Eie skade minder is as die bedrag wat aan die finansier verskuldig is ingevolge ‘n huidige afbetalings- of bruikhuurooreenkoms, betaal die maatskappy aan die versekerde ‘n verdere bedrag gelykstaande aan die tekort, minus: (a) enige agterstallige paaiement of huurgeld insluitende rente betaalbaar op sodanige agterstallige bedrae (b) alle premieterugbetalings vir kansellasie van enige versekeringsdekking wat met die motorvoertuig verband hou (c) die verhoogde paaiemente of huurgeld wat betaal sou word indien daar geen reskapitaalwaarde aan die einde van die finansieringstydperk bestaan het nie, bereken tot die maand waarin die eis geskik word (d) die eerste bedrag betaalbaar ingevolge onderafdeling A - Eie skade ▇▇▇▇▇ met dien verstande dat: (i) die bedrae betaalbaar hoogstens maksimum skadeloosstelling minus die eerste bedrag betaalbaar ingevolge onderafdeling A - Eie skade beloop (ii) die uitbreiding nie van toepassing is nie op ‘n ooreenkoms ingevolge waarvan die bedrag van enige enkele paaiement, buiten die finale reswaarde bedrag nà die aanvanklike paaiement, met meer as 10% (tien persent) van enige ander paaiement verskil nie (iii) indien sodanige tekort die resultaat is van ‘n hervoorskot ingevolge ‘n afbetalings- ooreenkoms of herfinansiering ingevolge ‘n bruikhuurooreenkoms, die versekering ingevolge hierdie uitbreiding nietig verklaar word.
Krediettekort. Indien enige algehele verliesskikking ingevolge Afdeling I Onderafdeling A minder is as die Bedrag wat aan ‘n geregistreerde kredietverskaffer ingevolge die Nasionale Kredietwet Nr. 34 van 2005 (▇▇▇▇ gewysig) verskuldig is ingevolge ‘n huidige afbetalings- of bruikhuur-ooreenkoms, betaal die Maatskappy aan die Versekerde ‘n verdere Bedrag gelykstaande aan die tekort, minus: (a) enige agterstallige paaiement of huurgeld insluitende rente betaalbaar op sodanige agterstallige bedrae (b) alle Premieterugbetalings vir kansellasie van enige Versekeringsdekking wat met die motorbote, seiljagte en/of kleinvaartuie verband hou (c) die verhoogde paaiemente of huurgeld wat betaal sou word indien daar geen reskapitaalwaarde aan die einde van die finansieringstydperk bestaan het nie, bereken tot die maand waarin die eis geskik word (d) die Eerste Bedrag Betaalbaar ingevolge Afdeling I Onderafdeling A Altyd met dien verstande dat:
Krediettekort. Indien enige algehele verliesskikking ingevolge afdeling I onderafdeling A minder is as die bedrag wat aan die finansier verskuldig is ingevolge ‘n huidige afbetalings- of bruikhuurooreenkoms, betaal die maatskappy aan die versekerde ‘n verdere bedrag gelyk- staande aan die tekort, minus: (a) enige agterstallige paaiement of huurgeld insluitende rente betaalbaar op sodanige agterstallige bedrae (b) alle premieterugbetalings vir kansellasie van enige versekeringsdekking wat met die motorbote, seiljagte en/of kleinvaartuie verband hou (c) die verhoogde paaiemente of huurgeld wat betaal sou word indien daar geen reskapitaalwaarde aan die einde van die finansieringstydperk bestaan het nie, bereken tot die maand waarin die eis geskik word (d) die eerste bedrag betaalbaar ingevolge afdeling I onderafdeling A Altyd met dien verstande dat:

Related to Krediettekort

  • ALGEMEEN 24.1 Hierdie dokument tesame met Aanhangsels A tot G bevat die volle ooreenkoms tussen die partye en die partye boekstaaf dat daar geen verbintenisse, voorstellings of waarborge bestaan wat hulle bind en wat nie in hierdie kontrak uiteengesit is nie. 24.2 Geen byvoeging tot, wysiging, beëindiging of novasie van die kontrak en geen afstanddoening van enige reg wat spruit uit hierdie kontrak of nie-nakoming van hierdie kontrak, is geldig nie, tensy dit skriftelik geskied en deur al die partye of hul behoorlike gemagtigde verteenwoordigers onderteken is. 24.3 Geen vergunning, uitstel of ander toegewing deur enige van die partye aan die ander ten opsigte van die nakoming van enige verpligtinge ingevolge hierdie kontrak word in enige omstandighede beskou as 'n stilswyende toestemming deur sodanige party aan die ander nie, en dit vorm nie enige afstanddoening of novasie nie, en raak nie op enige ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ enige van daardie party se regte kragtens, of wat voortspruit uit hierdie kontrak nie. 24.4 Albei partye erken dat hulle verkies het dat hierdie kontrak in Afrikaans opgestel word. 24.5 Sonder om afbreuk aan die bepalings van hierdie kontrak te doen, ▇▇▇ dit die Verkoper vrystaan om te enige tyd in die toekoms ander soortgelyke of gewysigde kontrakte met ander kopers aan te gaan volgens sy eie oordeel en diskresie. 24.6 Geen ander kontrak aangegaan met „n ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇ wat geheel of gedeeltelik of wesenlik van hierdie kontrak verskil, ▇▇▇ geag word inbreuk ▇▇ ▇▇▇▇ op hierdie kontrak nie, en die Koper ▇▇▇ ▇▇▇ nooit op novasie of stilswyende toestemming aan die ▇▇▇▇ van die Verkoper kan beroep wat ▇▇▇ neerkom op aansprake van die ▇▇▇▇▇ ▇▇ hierdie kontrak te wysig nie. 24.7 Die ▇▇▇▇▇ ▇▇▇ alle dokumente wat nodig is om oordrag van die eiendom in die naam van die ▇▇▇▇▇ ▇▇ bewerstellig teken en terug stuur aan die Prokureur tesame met alle ander dokumente, resolusies en sertifikate ▇▇▇▇ versoek deur die Prokureur, binne 7 (sewe) dae nadat hy versoek is om dit te doen. Dit word geag dat sodanige versoek deur die Prokureur gemaak is: 24.7.1 op die dag dat sodanige versoek mondelings aan die Koper of sy verteenwoordiger gemaak is; of 24.7.2 op die 5de (vyfde) dag nadat „n skriftelike versoek en die dokumente wat geteken moet word, gepos is aan die Koper per geregistreerde pos. 24.8 Die partye kom ooreen dat indien die Koper versuim om enige van die voormelde behoorlik ondertekende dokumente tesame met enige van die ander dokumente, resolusies en sertifikate ▇▇▇▇▇▇ ▇▇ hierbo, binne die voormelde periode aan die Prokureur te besorg, ▇▇▇ die ▇▇▇▇▇, nieteenstaande die bepalings van klousule 17 en 18 hiervan, aanspreeklik wees vir betaling van boeterente sonder aanmaning. 24.9 Die partye onderneem ▇▇ ▇▇▇▇▇ te doen wat nodig is vir die implimentering van die terme en voorwaardes en strekking van die kontrak. 24.10 Indien die Koper getroud is binne gemeenskap van goedere, waarborg hy dat alle toestemmings in terme van die Huweliksgoedere Wet, No. 88 of 1984, bekom is. ▇▇▇▇ ▇▇ handtekening hierop aan te bring, onderneem die ▇▇▇▇ ▇▇ alle dokumente wat deur enige persoon of instansie verlang word ten einde „n lening toe te staan en /of om enige verband te registreer insluitende, inter alia, „n borgakte, leningsooreenkoms en Volmag om „n Verband te passeer. Versuim deur die ▇▇▇▇ ▇▇ aan enige van die bepalings van hierdie klousule te voldoen, ▇▇▇ „n wesentlike breuk van hierdie kontrak daarstel. 24.11 Indien daar meer as een Koper is, is die Kopers gesamentlik en afsonderlik, in solidum, aanspreeklik vir die nakoming van al die terme en voorwaardes van hierdie kontrak. 24.12 Alle betalings gemaak in terme van hierdie ooreenkoms ▇▇▇ in kontant aan die Prokureur by sy kantoor gemaak word, vry van enige kostes en enige aftrekkings. 24.13 Indien die Koper as trustee van „n maatskappy of beslote korporasie wat gestig staan te word optree, en indien sodanige maatskappy of beslote korporasie nie gestig word binne 14 (veertien) dae na datum van ondertekening van hierdie kontrak nie, of indien gestig, hy nie hierdie kontrak ratifiseer en aanvaar binne 7 (sewe) dae na datum van ondertekening van hierdie kontrak nie, sal die Koper in sy persoonlike hoedanigheid gebonde wees aan al die terme en voorwaardes van hierdie kontrak asof hy die kontrak in sy persoonlike hoedanigheid onderteken het. Indien die Maatskappy of Beslote ▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇ gestig is, en hierdie kontrak behoorlik geratifiseer en aanvaar is ▇▇▇▇ voormeld, ▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ die ondertekenaar ▇▇▇▇ ▇▇ handtekening hierop aan te bring, homself as borg en mede- hoofskuldenaar gesamentlik en afsonderlik met die Maatskappy of Beslote Korporasie vir die nakoming van al die terme en voorwaardes van hierdie kontrak. 24.14 Indien die Koper van die eenheid „n geregistreerde Maatskappy, Beslote Korporasie of „n Trust is, verbind die ondertekenaar namens die Maatskappy, Beslote Korporasie of Trust ▇▇▇▇ ▇▇ handtekening hierop aan te bring, homself as borg en mede-prinsipaal, gesamentlik en afsonderlik met die Maatskappy, Beslote Korporasie of Trust vir die behoorlike nakoming van al die terme en voorwaardes van hierdie kontrak. 24.15 Die Verkoper mag te enige tyd sy regte en verpligtinge in terme van hierdie ooreenkoms sedeer of vervreem.

  • Bewijslast Opgave aantal voor project gewerkte uren. Bij 1e declaratie: bewijsstukken (bv. statuten, aandelenregister, …) waaruit de rechtsvorm van de projectpartner blijkt en waaruit blijkt dat de persoon die het tarief gebruikt, werkend mede-eigenaar, bvb. werkend vennoot (bvba), vennoot (cvba), directeur-grootaandeelhouder (bv) of lid-natuurlijk persoon (coöperatie), is. Dit is de minimale bewijslast die dient toegevoegd te worden bij de declaratie. Als onderliggende bewijslast moeten ter plaatse voor de eigenaar van KMO/MKB overzichten bewaard worden in de projectadministratie van de betreffende projectpartner waaruit het aantal uren blijkt dat op een concrete dag is gepresteerd voor het project. Deze overzichten vermelden ook de naam van het project, van de projectpartner en van de eigenaar, en indien van toepassing de tijd besteed aan andere projecten met EU-financiering. Standaarduurtarief voor niet-werknemers (enkel toepasbaar voor uren gepresteerd vanaf 1 juli 2019) Voor personen die werken voor de projectpartner, maar niet op basis van een arbeidsovereenkomst (gekenmerkt door een hiërarchische relatie en voorwerp van patronale bijdragen) of aanstellingsbesluit (openbare diensten), bestaat de mogelijkheid om de loonkosten in te brengen. Het kan hierbij gaan om zaakvoerders, directeurs-aandeelhouder, zelfstandigen,… die een loon krijgen van de projectpartner. Er gelden geen specifieke voorwaarden op het vlak van de specifieke rechtsvorm of omvang van de projectpartner, noch ten aanzien van de specifieke doelstellingen van het programma . Het aantal uren dat per persoon volgens dit uurtarief wordt gedeclareerd, is gebonden aan volgende begrenzingen (over alle Europese projecten en programma’s heen): maximum 1720 uren per jaar maximum 10 uur per dag Uitgangspunt voor de berekening van het SUT voor niet-werknemers is het bruto maandsalaris van de maand waarvoor er uren worden gedeclareerd. Hierop wordt een coëfficiënt van 0,7% toegepast. Voor de berekening van het SUT voor niet-werknemers wordt geen rekening gehouden met een eventuele deeltijdse tewerkstelling van de betrokken personen. Voor elke maand waarvoor er uren worden gedeclareerd, moet het SUT opnieuw worden berekend.