Kwalitatiewe navorsingsmetodes Voorbeeld Klousules

Kwalitatiewe navorsingsmetodes. Volgens Xxxxxxx en Xxxxx (2000) xxx ‘n benadering waarin verbruikers gevra word om hul impulsiewe aankoopepisodes spontaan weer xx xxx, met ander woorde ‘n kwalitatiewe navorsingsbenadering, navorsers in staat stel om gemeenskaplike xxxxxxx in impulsiewe aankoopgedrag te identifiseer en ook om te bepaal of daar uitstaande gemeenskaplike kenmerke op grond van redes vir aankope, goedere aangekoop en die aankoopervaring is. Vervolgens word kwalitatiewe metodes waarvolgens impulsiewe aankoopgedrag gemeet kan word aan die hand van voorbeelde vanuit die literatuur bespreek. Paarsgewyse onderhoude en eie weergawes: Volgens Xxxxxxx en Xxxxx (2000) hou kwalitatiewe dataversamelingsmetodes ‘n aantal voordele in. Hierdie metodes kan nuwe of ander aspekte van die onderwerp wat ondersoek word en wat nie deur vorige navorsing uitgelig is nie, identifiseer. Kwalitatiewe navorsingsbevindinge kan ook gebruik word om vergelykings met kwantitatiewe navorsingsbevindinge en teoretiese modelle te tref. Kwalitatiewe navorsingsmetodes verskaf verdermeer aan navorsers die geleentheid om konsepte en definisies wat in kwantitatiewe navorsing gebruik word, te beredeneer. ‘n Verdere voordeel van kwalitatiewe navorsings- benaderings is dat dit aan navorsers die geleentheid bied om insig te verkry in die vlak van selfondersoek waarmee respondente op hul eie gevoelens of gedrag wat verband hou met die navorsingsonderwerp, kommentaar xxx xxxxx. Laastens kan hierdie navorsingsmetodes lig werp op teenstrydige bevindinge van kwantitatiewe navorsingsmetodes. Xxxxxx en Xxxxxxxxx (1998) het ‘n kwalitatiewe navorsingsbenadering vir die meting van impulsiewe aankoopgedrag gevolg. Die xxxx xxx xxx studie was om ‘n begrip van hoe verbruikers hul eie impulsiewe aankoopgedrag waarneem en beskryf, xx xxxx. Die twee navorsers het ook belanggestel in watter aankoopstyle en produkkategorieë die verbruikers onder die vaandel van impulsiewe aankoopgedrag sou insluit. Die navorsers het verder op die omvang van motiewe, voordele, positiewe ervarings en bekommernisse wat met die verbruiker se impulsiewe aankoopgedrag geassosieer word, gefokus. Die rasionele en emosionele aard van impulsiewe aankoopgedrag is ook ondersoek. Xxxxxx en Xxxxxxxxx (1998) het van twee navorsingstegnieke, naamlik paarsgewyse onderhoude (“friendship pair interviews”) en eie weergawes (“self-scripts”) gebruik gemaak om data vir hul studie te versamel. Die voordeel verbonde aan paarsgewyse onderhoudvoering is dat verbruikers vriende is....