METODES Voorbeeld Klousules

METODES. Gegewe die komplekse aard van impulsiewe aankoopgedrag stel Xxxxxxxxx (1996) en Xxxxxxx en Xxxxx (2000) voor dat ‘n kombinasie van kwantitatiewe en kwalitatiewe navorsingsmetodes gevolg word om die impulsiewe aankoopgedrag van verbruikers te meet. In die volgende gedeelte word kwantitatiewe en kwalitatiewe navorsingsmetodes waarvolgens impulsiewe aankoopgedrag gemeet kan word kortliks bespreek. Die bespreking word met voorbeelde uit studies oor impulsiewe aankoopgedrag aangevul. 2.4.1.1